China in Africa and South Africa

Hul onversadigde mag na beheer, kontrole en minerale - wat ook die vervaardiging van wapens insluit.   Heelwat tenders is al in Afrika geplaas en bekende swart leiers is gebruik om tenders te bekom vir die bou van infrastruktuur vir die Chinese. They want land and they want control.  China's hunger for natural resources has set… Continue reading China in Africa and South Africa

Advertisements

Minerale regte, belasting en regering

Betaal is die "wet van Transvaal" MINERALE- EN PETROLEUM HULPBRONNE TANTIÈME Wat is nuut?  1 Oktober 2018 - Minerale- en Petroleum hulpbronne-tantièmeopgawe (MPR3) SARS het 'n nuwe vorm in werking gestel vir minerale- en petroleumhulpbronneopgawe en betalingsadvies. Die vorm is beskikbaar vir aflaai vanaf 1 Oktober 2018 en die bestaande MPRR-belastingpligtiges sal verwag word… Continue reading Minerale regte, belasting en regering

Rustelose volk se geskiedkundige erfenis

Restless  - Tans is ons konserwatiewe Afrikaner en Boere (blankes) 'n rustelose, moontlik swerwende volk, maar met 'n volwaardige geskiedenis en erfenis, wat niemand van ons kan wegneem nie en om op trots te wees.  Trots in die sin, dat ons voorouers nie bang was vir 'n alles oorheersende Engelse mag nie.  Trots in die… Continue reading Rustelose volk se geskiedkundige erfenis

Steenkool / Coal

Steenkoolvelde - Tans in Suid-Afrika is daar heelwat Steenkoolmaatskappye en kragstasies, waarvan sommiges naby aan die steenkool geleë is .  Dis net verbasend dat Eskom nie "STEENKOOL" het nie, of dalk 3e graadse steenkool aan hul verkoop word.  Daar word heelwat steenkool ook uitgevoer - en die vraag kan tereg gevra word, is dit dan eties… Continue reading Steenkool / Coal