Die impak van misdaadvlakke in Suid-Afrika is bykans almal verwant aanmekaar wat natuurlik kommerwekkend is vir diegene wat buite hierdie sfeer val en dit waarneem of selfs direkte of indirekte slagoffers daarvan geword het. Vir die publiek is al hierdie statistieke of daaglikse nuusgebeure, nie net kommerwekkend nie, maar traumaties en ‘n groot finansiële las op elke burger van die land. Niemand het al ooit betwis dat die misdaad hoër is as 1994 nie, maar of dit regte statistieke is, is debateerbaar.

Bronne
https://www.saps.gov.za/services/crimestats.php
https://www.saps.gov.za/services/older_crimestats.php
https://www.saps.gov.za/services/crimestats.php
https://www.gov.za/news/speeches/acting-minister-firoz-cachalia-release-third-quarter-crime-statistics-20-feb-2026
https://www.da.org.za/2026/02/6-351-murdered-in-three-months-when-convictions-fail-citizens-become-the-last-line-of-defence
SA Parliament Informal settlements June 2020
Immigrante – Immigrants
Illegal immigrants
Ramaphosa – SA – immigrants – illegals
*
BYKOMENDE INLIGTING – AGTERGROND
Dit is hoe dit veronderstel is om te werk in ‘n sogenaamde vals vlag demokrasie. Die misdadigers het geen respek vir die burgers van die land nie, hul werk op hul eie, hetsy bendes, sindikate en val mense in groepe aan. Dit is niks anders as huurmoordenaars en misdadigers gehuur word, wat ander se bevele uitvoer nie. Selfs die bosbrande of plase en huise wat afgebrand word, is ‘n herhaling van 1900 – die verskroeide aarde beleid. Plaasboere moet ernstig besin om groot en wye brandpaaie te maak tussen lande, plotte en plase, waar niks groei nie. Aanvalle teenoor die Boere volk is ‘n realiteit, hulle word nie beskerm nie.
Daar is ‘n hele regsproses wat gevolg word en elkeen word fisies op rekord gehou. Alle soorte misdaad is veronderstel te word om by die polisie aangemeld te word. Die polisie maak ‘n dossier oop en ‘n ondersoekbeampte versamel bewyse (soos vingerafdrukke, DNS en getuieverklaringe). Sodra daar genoeg bewyse of ‘n lasbrief is, word die verdagte in hegtenis geneem. Binne 48 uur na inhegtenisneming moet die beskuldigde in ‘n laer hof (Landdroshof) of ander howe verskyn. Afhangende van die erns van die misdaad, word sake in verskillende howe verhoor. Die hof besluit of die beskuldigde vrygelaat mag word op borgtog en of hulle in aanhouding moet bly hangende die verhoor. Getuies lewer getuienis. Indien die beskuldigde skuldig bevind word, lê die landdros of regter ‘n vonnis op (bv. boetes, opgeskorte vonnisse of gevangenisstraf).
*
This is how it is supposed to work in a so-called false flag democracy. The criminals have no respect for the citizens of the country, they work on their own, whether gangs, syndicates and attack people in groups. These are nothing but hired killers and criminals, who carry out the orders of others. Even the forest fires or farms and houses that are burned down are a repeat of 1900 – the scorched earth policy. Farmers should seriously consider making big and wide fire roads between fields, plots and farms, where nothing grows. The attacks against the Boer people are real.
There is a whole legal process that is followed and each one is physically recorded. All types of crime are supposed to be reported to the police. The police open a case file and an investigating officer collects evidence (such as fingerprints, DNA and witness statements). Once there is enough evidence or a warrant, the suspect is arrested. Within 48 hours of arrest, the accused must appear in a lower court (Magistrate’s Court) or other courts. Depending on the seriousness of the crime, cases are heard in different courts. The court decides whether the accused may be released on bail or whether they should remain in custody pending trial. Witnesses give evidence. If the accused is found guilty, the magistrate or judge imposes a sentence (e.g. fines, suspended sentences or imprisonment)
*
DIE REALITEITE
Die GRONDWET beskerm niemand nie en die Polisie kan nie elke persoon beskerm nie, nog minder die Boere wat voedsel produseer.
Die meeste geweldsmisdaadkategorieë, insluitend moord, verkragting, roof en die meeste eiendomsverwante misdade soos diefstal en inbraak, het steeds afgeneem, maar bly op onaanvaarbaar hoë vlakke. Die totale kontakmisdaad wat uit alle kategorieë van geweldsmisdaad bestaan, het in die derde kwartaal van 2024-25 begin afneem. Gedurende hierdie kwartaal het die totale geweldsmisdaad weer met 6,7% of 12 682 minder gevalle wat by die SAPD aangemeld is, afgeneem in vergelyking met dieselfde kwartaal verlede jaar. Oor die afgelope twee jaar is die totale geweldsmisdaad vir hierdie kwartaal met 8,3% of 15 763 minder gevalle afgeneem. Byna 80% van die 23 polisiebeamptes wat hul lewens verloor het, was buite diens. Vuurwapens bly die grootste enkele wapen wat moord, roof en georganiseerde misdaad in die land aandryf. Soos die Madlanga-kommissie en Parlementêre Ad Hoc-ondersoeke getoon het, het georganiseerde misdaad ons strafregstelsel geïnfiltreer.
Februarie 2026
Daar is 6 351 Suid-Afrikaners vermoor tussen 1 Oktober en 31 Desember 2025.
2 117 moorde per maand
71 moorde per dag
In dieselfde kwartaal is 11 430 verkragtings aangeteken, wat neerkom op
127 verkragtings per dag
Meer as vyf verkragtings elke uur
Vuurwapens bly die dominante wapen wat in moorde gebruik word. Die krisis is onwettige vuurwapens, onwettige handel en korrupsie binne die stelsel. Wetsgehoorsame, gelisensieerde vuurwapeneienaars is nie die dryfvere van georganiseerde misdaad nie. Kriminele sindikate word bewapen deur onwettige voorsieningskettings.
LIVE TODAY
The CONSTITUTION protects no one and the Police cannot protect every person, much less the Farmers who produce food.
Most violent crime categories, including murder, rape, robbery and most property related crimes like theft and burglary continued to decrease, but remain at unacceptably high levels. The total contact crime made up of all categories of violent crime started to decrease in the 3rd quarter of 2024-25. During this quarter, total violent crime decreased again by 6,7% or 12 682 fewer cases reported to the SAPS when compared to the same quarter last year. Over the past two years, total violent crime for this quarter is down by 8,3% or 15 763 fewer cases. Almost 80% of the 23 police officials who lost their lives were off-duty. Firearms remain the single largest weapon driving murder, robbery and organised crime in the country. As the Madlanga Commission and Parliamentary Ad Hoc inquiries have shown, organised criminality has infiltrated our criminal justice system.
February 2026
There were 6 351 South Africans murdered between 1 October and 31 December 2025.
2 117 murders per month
71 murders per day
In the same quarter, 11 430 rapes were recorded, which translates to
127 rapes per day
More than five rapes every hour
Firearms remain the dominant weapon used in murders. The crisis is illegal firearms, illicit trafficking and corruption within the system. Law-abiding, licensed firearm owners are not the drivers of organised crime. Criminal syndicates are armed through illegal supply chains.
*
ANDER INLIGTING
2004 – 2024

*
Internasionaal tot plaaslik notas en gesprekke, veral oor plaas aanvalle en moorde
DIE BOER EN SY FAMILIE ASOOK EIENDOM
Suid-Afrika hanteer van die hoogste syfers vir kontakmisdaad wêreldwyd. Enige gewapende roof behoort in ‘n ernstige lig gesien te word, nie net spesifieke sake nie. Alle plaasaanvalle is gewapende aanvalle, waarom word dit afgewater as gewone misdaad? Plaasaanvalle gaan gepaard met eerstens misdadigers wat ‘n woning gewapend binnedring en onskuldiges aanval terwyl hulle werk, martel, slagoffers verkrag, diere word vermink en doodgemaak/vergif, selfs die feit dat arbeiders aangeval word behoort as ernstiger gesien te word. Vee of pluimvee word afgeslag, brutaal vermink en gesteel. Hulle kom in bendes en groepe van 2-20 of meer, met verskillende soorte wapens.
Daar word net te toevallig vinnig verskonings gemaak rakende aanvalle teenoor Boere en plaasaanvalle. Bewoordings van plaasaanvalle en moorde word deur regerings en hul ondersteuners aangehaal as ‘n normale misdaad en dat alle rasse aangeval en vermoor word, nie net op plase nie. Nie een Boer het al ooit betwis dat daar nie ander bevolkingsgroepe aangeval word nie. Inteendeel word hierdie aanvalle op plase ontken dat dit gebeur.
VERSEKERINGS EN BEVEILIGING
Alle soorte versekerings floreer volgens die misdaad in Suid-Afrika. Hoe hoër die misdaad in Suid-Afrika, hoe hoër klim die syfers en premies van versekerings teenoor menselewens wat of uitgewis of aangeval word, geboue, wonings en voertuie wat geplunder en selfs besteel of afgebrand word.
Maatskappye of organisasies wat beveiliging toepas, is nie goedkoop nie. Buurtwagte en plaaswagte is ‘n groot bonus in enige gemeenskap – sluit aan of skep u eie in direkte omgewings. Pasop vir onbetroubare organisasies wat die Boer nie goedgesind is nie.
*
Immigrante beheer en kontrole
Almal is bewus van die groot persentasie immigrante, meestal uit Afrika wat die land begin beset en oorneem het. Voor 1994 was invloei van immigrante nie maklik nie en is beter kontrole en beheer uitgeoefen. Vrae soos waarom is daar geen grensbeheer na 1994 nie, want onwettiges stap of ry eenvoudig oor op plekke waar daar geen kontrole bestaan nie. Immigrante gaan hier skool en bedryf hul eie netwerke.
Die beraamde bevolkings in SA teenoor die regte ‘beraamde’ getalle immigrante en onwettiges word nie waarlik weerspieël nie, want die regte aantal immigrante beweeg geruisloos oor die grense. Miljoene immigrante beweeg sedert 1900’s heelwat onder die radar, want hulle kom nie oor die grensposte, hekke, met voertuie, treine of vliegtuie nie.
Die misdade wat in Suid-Afrika gepleeg word, hetsy deur ‘n burger, of immigrant of onwettige, word alles in een bak geplaas. Daar word nie onderskeid gemaak tussen die immigrante se misdade en die burger se misdade nie.
Dus, hoe kan die persentasies van enige misdaad dan reg uitgewerk word as niemand weet wat die werklike getal immigrante en selfs onwettiges in die land is of wie pleeg watter tipe misdaad nie, soos besettings van grond, geboue, mense en orgaan handel en ernstige aanvalle. Miljoene onwettiges is onder radar in Suid-Afrika.
Voor 2007 was misdade apart van mekaar gelys onder verskillende bevolkings en is dit in verskillende kategorieë geplaas. Terroriste pleeg misdade en word nooit gevang nie, waarna hul spore agtergelaat in die land. Soms bly hul gerieflik en eenvoudig naamloos en word getalle bevraagteken sonder dat daar antwoorde verskyn. Dus kan daar nie sake gemaak word vir howe om verder op te neem nie. Ondersoeke duur lank en soms bly sake koud op die rakke van polisiestasies as daar bv. moorde of enige ander ernstige misdaad gepleeg word, wat eenvoudig nooit die skuldige opspoor nie.
*
Sedert 2025
Daar is verskillende swart groepe, wat onder andere die “March to March”, “Dudula” of ‘Progressive Forces’ insluit, wat te velde trek en optogte begin hou het hierteen. Hierdie is nie die eerste groepe of laaste groepe nie. Die geld wat bewillig word deur die president om bystand te verleen is oor die R600 miljoen, kom alles uit die staatskas uit en nie die bank van die president op sy plaas nie. Daar mag ook dalk ander groepe wees wat hulle hierby aangesluit het om teen onwettige immigrante en veral die onwettighede en misdade wat toegelaat word, wat die land se mense vernietig.
Hierdie groepe het van gebied tot gebied gegaan om van onwettige handel in dwelms, onwettige persone en elemente ontslae te raak. Daardie winkels en ware is geïnspekteer, waar voedsel lank na vervaldatums verkoop word wat kinders en mense siek en selfs doodgemaak het. Daar is vooraf kennisgewings aan die ‘handelaars’ verskaf, hetsy skriftelik of mondelings om besighede te sluit en terug te keer na hul lande toe in Afrika.
Die feit dat daar later ‘n skrywe uitgegaan het oor 30 Junie 2026 wat immigrante se laaste dag was, was glo vals berigte. Nie die regering of die groep ‘March to March” of ander , neem daarvoor verantwoordelikheid nie. Tog is dit verbasend hoe vinnig hierdie tendens van onwettige immigrante skielik oornag verander het dat dit XENOFOBIA geword het. Dat groepe van gebied tot gebied beweeg om onwettighede en persone saam elemente, uit te snuffel is heelwat waar, daar is heelwat video’s beskikbaar wat dit wys. Die March tot March groep het in meeste gevalle die Polisie gehad wat hulle vergesel het.
En HEEL toevallig sluit Afriforum ooreenkomste met hierdie groep.
*
Xenofobia
Indien grense bewaak en beheer word, sal daar GEEN Xenofobia plaasvind nie. Elke onwettige immigrant het keuses van hul eie wat hulle gemaak het. Baie verwagtendes gooi hul baba’s in die hospitale af en verdwyn, terwyl ander voordele trek uit die skenkings van donasies en selfs ander byvoordele van toelaes of hop huise.
Die oorgrote meerderheid van die land is gekant teen waarmee die normale burgers, veral kinders en jeugdiges gekonfronteer word, naamlik misdaad, dwelmverkopery, smokke met dwelms, mensehandel, prostitusie en besettings van geboue.
BESETTING EN ONTEIENING
Die besettings van geboue is al sedert 1994 aan die gang en selfs gedurende die vorige regering se bewind het dit ook gebeur, waar veral onwettiges en immigrante die land binne genooi is. Is al hierdie onwettige elemente, persone of selfs organisasies wat die land binnekom, hoegenaamd regverdig teenoor die burgers, die vroue, mans en kinders van elke volk en stam? Dit word elemente genoem, want saam die persone en organisasies kom ook onverskillige, onetiese en onwettige elemente. Veral dwelms en vuurwapens is hoog op die prioriteitslyste. Organisasies word eenvoudig hier binnegelaat sonder dat enige iemand, selfs die burgers omgee wie of wat hulle verteenwoordig nie.
Al die onwettiges in die land beset grond sonder dat hul geregtig daarop is. Dit is onteiening sonder vergoeding.
Besetting van geboue is onteiening sonder vergoeding, maar gaan gepaard met plundering en afbreek van alle infrastrukture.
*
RASSISME EN DISKRIMINASIE
Die ryk groot koppe van die samelewing trek al die voordele van swart bemagtiging en regstellende aksie.
Dit is begin voor 1990.
Swart bemagtiging onderrokke
Swart bemagtiging in SA …..
Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index
Swart bemagtiging en regstellende aksie, gesamentlik met onteiening, speel ‘n groot rol Daar is na 1994 heelwat geboue, veral sentraal geleë in die besigheidsentrums, wat aangewend word vir verskillende misdaad en terroristiese bende en hul dade om dit van daar af te versprei na laer vlak netwerke soos kinders en vroue wat nie inkomste het nie, wat hul liggame verkoop vir ‘n R10 in die sakke.
Suid-Afrika voer tans grootskaalse deportasies van ongedokumenteerde immigrante uit, en verwerk duisende individue daagliks by grensposte soos Beitbridge en Lebombo. Dit volg op onlangse sperdatums wat gestel is vir ongedokumenteerde buitelanders om self te deporteer.
Oral in hierdie land is daar raadslede wat groot salarisse en byvoordele gratis kry, maar hierdie persone het nie die vrymoedigheid om daar waar onwettighede aan die gang is, stop te sit nie. Hulle sien dit, maar mag kwansuis nie optree nie. Dis leuens, hulle moet optree en alles rapporteer.
Die beweerde hoë werkloosheid:
Betogers van sekere groepe wat al vir maande aan die gang is, voer aan dat ongedokumenteerde migrante lone onder die minimum aanvaar, wat werk van Suid-Afrikaanse burgers wegneem. Die regering van die dag en parlement stel al die betrokke wetgewings op wat salarisse en lone aanbetref. Dit is nie die besigheid van Suid-Afrikaanse burgers of Boere wat daardie salarisse of lone vasstel of laat implementeer het nie. Dit is dus vasgestelde lone van nasionale vlak en nie van die inwoners van Suid-Afrika nie. Daar word baie gou vingers verwys na veral Boere wat skuldig is om onwettiges in diens te neem of kwansuis arbeid as slawe gebruik.
Noudat die onwettiges die land verlaat het, waarom het die gewone werkers dan nie vir daardie poste wat kwansuis ontruim is, aansoek gedoen of gevul nie? Veral op plase, is baie werkers, wat selfs wettig in Suid-Afrika was (is), ook aangesê om die land te verlaat.
SLAWERNY
‘n Slaaf is iemand wat GEEN salaris of enige ander betaalmiddel ontvang nie.
Daar is verder informele handel te bespeur wat moontlik waar is. Indien persone weet wat enige onwettighede moet hulle dit aanmeld en die regte kanale volg dit wil sê Polisie, en daarop aandring oor die vordering van die sake Die toenemende ontevredenheid oor die hoë persentasie informele buurtwinkels (spaza-winkels) wat meestal deur buitelandse burgers bedryf word.
Dit kan net genoem word, dat niemand het al ooit enige burger verbied om soortgelyke winkels in gebiede op te rig wat veral ver geleë is van groter winkelsentrums. Wat ook waar is, is dat heelwat oop ruimte verkope langs die paaie plaasvind, waar daar eers altyd plaaslike bevolkings was wat hul ware verkoop het, is daar vandag slegs buitelandse of Afrika lande se produkte wat hier uitgestal en verkoop word. Houtvoorwerpe wat van buurlande vervoer en hier verkoop word, mag en kan siektes versprei na ons plaaslike produkte, meubels en ander houtwerke. TOG word alles toegelaat???
Misdaad en Dwelms: Protesleiers blameer ongedokumenteerde migrasie vir die eskalasie van plaaslike misdaadsyfers en die verspreiding van onwettige dwelms. Hulpbronspanning: Daar is breër kommer dat die toename in ongedokumenteerde bevolkings openbare gesondheidsorgstelsels en munisipale hulpbronne belas.
Anti-illegal immigration groups (such as Operation Dudula and the March and March movement) are driving major socio-political tensions in South Africa by demanding that all undocumented foreign nationals leave the country. The South African government has strongly stated that these ultimatums are not state-recognized and that only authorities can enforce immigration laws.
South Africa is currently carrying out large-scale deportations of undocumented immigrants, processing thousands of individuals daily at border posts like Beitbridge and Lebombo. This follows recent deadlines set for undocumented foreigners to self-deport.
*
OM TE DISKRIMINEER IS ‘N INTERNASIONALE MISDAAD
DISCRIMINATION AGAINST THE CITIZENS OF SOUTH AFRICA
2017 report
Neither the government, stats, police or anybody can tell how many illegal immigrants are here in the country, there are a huge percentage that enter the country illegal and living under the radar. WHY IS THAT A SECRET THEN, if the police don’t publicly release data on the nationalities of those they arrested. Is not the citizens of South Africa that go illegally to any African or any other country and do crime their and just walk back without a trace. Then those criminals came to South Africa to do any sort of crime, play games under a NO NAME TO attack, kill, rape or are involved in drugs etc. Perhaps those involved in any crimes in South Africa are paid criminals by somebody or organisations to do crimes. If it was/is a citizen, their photos and names will be in newspapers with sentences.
The South African Police Service (SAPS) Gauteng Provincial Commissioner Lieutenant-General Deliwe de Lange has reportedly claimed that about 60% of suspects arrested for violent crimes in the province are illegal immigrants. The police do not have a category called ‘violent crime’, but divide violent crimes into seven broad categories: murder, attempted murder, sexual assault, aggravated robbery, common robbery, assault with intent to commit grievous bodily harm (GBH) and common assault. Collectively the SAPS refers to this broad group of crime categories as ‘contact crime’ – as there is direct contact between perpetrators and victims. Operation Fiela – launched in 2015 – focused on arresting undocumented foreign nationals. Minister in the Presidency Jeff Radebe said most arrests as a result of Operation Fiela were of undocumented foreign nationals and in the first three months of the operation 15 396 undocumented foreign nationals were repatriated. When the police target particular groups of people, most arrests for violent crimes will be of people who match that profile. I
https://issafrica.org/iss-today/do-foreigners-really-commit-sas-most-violent-crimes
*
ANDER BRONNE
OTHER SOURCES
Protest groups and demonstrators claim that illegal immigration is contributing to several socio-economic issues
2023
https://www.accord.org.za/conflict-trends/interrogating-the-legality-appropriateness-and-sustainability-of-vigilantism-against-migrants-in-south-africa/

https://www.accord.org.za/conflict-trends/interrogating-the-legality-appropriateness-and-sustainability-of-vigilantism-against-migrants-in-south-africa/
https://hsf.org.za/publications/hsf-briefs/public-opinion-versus-reality-on-immigrants-in-south-africa
Stats SA’s first migration report shows SA has lost almost a million citizens to emigration since 2000.
https://www.dailymaverick.co.za/article/2024-04-01-gone-for-good-dwindling-number-of-south-african-emigrants-return/
Die afleiding is baie duidelik baie immigrante kom na Suid-Afrika om hier kinders te verwek en groot te word, onder gratis omstandighede. Daar word nie na hul arm omstandighede deur hulself gekyk nie, omrede die regering skuldig is omdat daar toelaes aan hulle uitgedeelword. Daar word nêrens melding gemaak van die immigrante wat onder die radar die land binnekom, hier kom plak en alles gratis verwag nie. Heelwat kom met ‘bribes’ die land binne.
2022
ESTIMATED ARE NOT THE REAL FIGURES
Preliminary data analysis from the 2021 round of the South African Social Attitudes Survey by the Human Sciences Research Council finds that most South Africans see foreign nationals as a threat. Many believe they are a major source of unemployment and other socio-economic problems. The general public appear to be misinformed about the impact of migration and how it affects the national labour market. Many of the main misconceptions are anchored in an overestimation of the number of foreign-born nationals in the country. Nevertheless Statistics South Africa (Stats SA) has been able to estimate international migrant flows in the country. The primary source for these estimates has been three national censuses it’s conducted since the democratic transition (1996, 2001 and 2011). The 2022 census is currently underway. Stats SA estimates net immigration to be 852,992 people between 2016 and 2021. Stats SA estimates that there were about 3.95 million foreign-born people living in the country at the mid-point of 2021. Demographic registration data clearly (and unequivocally) shows that claims about millions of undocumented migrants living in the country are false.
https://theconversation.com/xenophobia-is-on-the-rise-in-south-africa-scholars-weigh-in-on-the-migrant-question-181288
Daar word soms bekendgemaak hoeveel onwettiges word gedeporteer, maar hoeveel van hierdie wat gedeporteer is, loop binne ‘n week oor die grens en kom plak voort waar hulle was of op ander plekke. Die grense is oop, en beslis nie geslote vir die onwettiges om onder die radar te kom leef nie.
9 April 2026

Daar is hopeloos teveel, miljoene wat in strate loop wat van Afrika of ander lande afkomstig is, onwettig en soms onder die elemente slaap. Terwyl hulle bedags in stede en dorpe ronddwaal, of selfs geboue beset, word daar handel gedryf met dwelms, mense en kinders, verkragtings, aanvalle en selfs moorde wat plaasvind.
Hierdie is ‘n holrug geryde misdaad wat getroetel en met ‘n Suid-Afrikaanse vlag toegesmeer word om al die misdade te pleeg wat niemand van rekening kan gee nie. Indien die grense wat oop is, toegemaak word soos dit hoort, met dissipline en mag beheer en bestuur word, sal geen onwettige die land binnekom om hier te kom teel en gratis verblyf soek in HOP huise nie. Hulle kom hiernatoe sodat hul kinders hier gratis kan skoolgaan en die klein persentasie belastingbetalers moet elke sent van belasting aan regering wat 40-50% is, opdok hiervoor.
Dit gaan nie oor of immigrante die grootste misdadigers of kleiner sagter teikens van misdade pleeg nie, feit is nommer een, hulle is ONWETTIG in die land. Daar word die eerste wetgewing reeds oortree. Nou wie het nie hulle werk gedoen op die grense nie? Die President van die land en al die betrokke ministers, amptenare, weermag, polisie en immigrasie het gesorg dat onwettiges vry oorloop of deur ‘n riviertjie swem waarin krokkodille is.
The commissioner refers to ‘violent crime’. The police do not have a category called ‘violent crime’, but divide violent crimes into seven broad categories: murder, attempted murder, sexual assault, aggravated robbery, common robbery, assault with intent to commit grievous bodily harm (GBH) and common assault. Collectively the SAPS refers to this broad group of crime categories as ‘contact crime’ – as there is direct contact between perpetrators and victims.
According to its 2016/17 annual report, the SAPS is able to detect perpetrators in only 23.9% of murders and in 17.9% of aggravated robberies. This means that in more than 75% of murders and in over 80% of aggravated robberies, the police have no idea who the perpetrators are. It therefore isn’t possible to make accurate assertions that undocumented foreign nationals commit most crimes such as murder and robbery.
https://defenceweb.co.za/security/civil-security/iss-do-foreigners-really-commit-sas-most-violent-crimes/
Daar is beslis nie net 3 miljoen immigrante in Suid-Afrika nie, dit is eenvoudig onmoontlik dat al daardie wat landin beweeg onder die oop grense, beslis nie deel is van hierdie 3 miljoen nie.
#SAmigration || South Africa is home to more than 3 million immigrants. Most of these immigrants—63,6%—hail from countries within the Southern African Development Community (SADC). The data also reveals a distinct demographic trend: most immigrants are men (56%), and the largest age group falls between 35 and 39 years old. Most of these immigrants—63,6%—hail from countries within the Southern African Development Community (SADC). The data also reveals a distinct demographic trend: most immigrants are men (56%), and the largest age group falls between 35 and 39 years old.
According to the data, internal migrant (movement within the country) households recorded the highest average income at R253 837, alongside average expenditure of R158 409—well above levels for non-migrant and immigrant-headed households. Across all groups, income from work was the main source of earnings, while housing, water, electricity, gas, and other fuels dominated spending. Internal migrants spent an average of R49 415 on this category, compared to R44 611 for non-migrants and R37 981 for immigrants.
https://www.statssa.gov.za/?p=19221

*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*