Attacks/Killings 1-15 May 2019

Aanvalle en Moorde gaan voort - en ons sit met 'n regering, wat niks omgee wie word aangeval en vermoor nie.  Dink maar net daaraan.  Wat gebeur as 'n eienaar van 'n huis, plot of plaas aangeval en vermoor word.  Wat het dit voorafgegaan?   Soos hoeveel het hierdie eienaar aan die huise (plot, plaas of… Continue reading Attacks/Killings 1-15 May 2019

Advertisements

Human Violations: Racism, discrimination, attacks and killings

Terwyl swart bemagtiging,  haat, rassisme, diskriminasie,  aanvalle en moorde toeneem wil dit voorkom of al hierdie politieke leiers maak of ons hul speelbal is.  Ons is nie.  Ons was nog nooit iemand se speelbal nie.  Inteendeel, is ons 'n volk in eie reg, wat 'n internasionale reg tot selfbeskikking (onafhanklike gebiede) het.  Dis ons as… Continue reading Human Violations: Racism, discrimination, attacks and killings