CPA’s in SA – 2021

Soos hare op 'n hond se rug, word grondeise na 1994 voortgesit.  Sekere volke eis grondgebiede op as hulle sin, dit word as hul eie gebiede verklaar en geregistreer as CPA's.   Deurgaans is daar groot begrotings wat plaasvind, tog bly die armoede vassteek soos 'n hond wat al die hare verloor het.  Hier en daar… Continue reading CPA’s in SA – 2021

Aztec civilization

Die Plekkies in die son is nie altyd waarneembaar nie.   Is daar iets te leer van hierdie vorige gemeenskappe wat ook vernietig is ?   Verseker is daar heelwat inligting  beskikbaar en wat bruikbaar is.   Enige volk kan baat vind by so iets waar gemeenskappe hulself selfversorgend maak en handel dryf met mekaar.    Nederland het… Continue reading Aztec civilization

Food chain*Voedselketting

  Kan die voedselketting se gedagtes gelees word of is dit omdat tegnologie verbeter het om die waardes van voedingswaardes daar te stel vir ons om te gebruik?    Uit vorige ervarings is ook gebruik gemaak van aantekeninge oor sekere siektes wat voorkom as daar tekorte in sekere voedselsoorte is.  Eet elke dag net 'n… Continue reading Food chain*Voedselketting

Onteiening ‘n tydbom – geen voedsel

Indien die kommunistiese regering en hul blank verligte vennote, nie hul korrupsie stop nie, nie ontslae raak van hul rassistiese en diskriminerende wetgewing teenoor blankes, tewete swart bemagtiging nie en hul onteiening wetgewing uitvoer, is dit 'n kwessie van paar maande dan gaan daar moontlik geen voedsel wees in die land nie.   Dit het die… Continue reading Onteiening ‘n tydbom – geen voedsel

South Africa – KZN province – Operation Vula – RASET – B-BBEE legislation

Al hierdie verskillende planne van die anc en fondse wat toegeken word, word onder wetgewing as "wetlik" gedoen en dit vloei in op die legkaart van die 1996 Grondwet.   Veral onder swart bemagtiging (B-BBEE en AA) wat al vir 26 jaar gedoen word, wat daar teen die blanke minderheidsvolk gediskrimineer word.   Ramaphosa dryf die B-BBEE… Continue reading South Africa – KZN province – Operation Vula – RASET – B-BBEE legislation

Suid-Afrika – Potjie – South Africa

Before the arrival of the settlers, migrants to Southern Africa had learned the use of the cast iron pot from Arab traders and later the Portuguese colonist.   These cast iron pots perfectly suited the nomadic lifestyle of the indigenous tribes and  Voortrekkers during the 17th and 18th centuries.  The Voortrekkers traveled with their pots hooked under their… Continue reading Suid-Afrika – Potjie – South Africa