Malema and his red brigade were not their to support the farmers but have their own targets in their red revolution minds. Die rooi brigade of vlag rewolusie is tog so lief om magsvertoon te toon, uiting te gee hoe radikaal en magtig hul is. Opstook is hul eerste naam. Radikale elemente wys dit ook… Continue reading Radical red flags – 16 October – EFF
Kategorie: marteling van vee
Slagting op plase (John Boon)
As dit nie Boere en sy familie is wat vermink en vermoor word nie, is dit vee wat ly en betaal vir terreurdade. As dit nie die besighede is wat deurloop nie, is dit klipgooiery en protesaksies op die land se paaie wat alles rondom ons beheer. Die volgende foto wys van karkassa op… Continue reading Slagting op plase (John Boon)