Die Witkruismonument is in die noorde van Suid-Afrika op ‘n privaat plaas geleë Nog nooit het die families wat hul afgestorwenes herdenk, finansies gevra of gekry vanuit die regering van die dag nie. Alles is donasies en privaatbydraes. Daar is fisies ‘n groot onderskeid wat veral tydens plaasaanvalle plaasvind as dit met normale misdaadaanvalle vergelyk word. Plaas en platteland aanvalle op blanke Boere is grusaam, geweldadig wat gepaardgaan met brutaal martelings, verkragtings, aanrandings, plunderings en diefstalle. Die wat gewond agterbly, nadat kapmesse of koeëls gebruik is, sterf selfs weke of maande later, aan wonde wat nie genees nie of hou traumatiese letsels wat oorgehou word.

*
Die Gekkeparadys
Na 1902 het aanvalle en moorde eenvoudig aanhou gebeur en nog nooit gestop nie. Die Boere volk moet terugloop op hul voorsate se voetspore. Daar is nie net twee Boere republieke gewees nie. Al die Boere vegters was afkomstig van die meer as 18 Boere republieke. Konsentrasiekampe was verspreid oor al die verskillende Boere republieke, nie net ZAR en Vrystaat nie. Vandag is die Boere volk wyd verspreid regoor die land sowel oorsee, omdat hulle sedert die 1902 Vredesverdrag van hul geboortegrond beroof is deur die Engelse, Bondgenote, Afrikaners en ander etniese groepe. Destyds was almal ongelukkig oor die Boere volk se gebiede (Republieke) en hul opbouende vooruitgang, dat hulle alles in hul vermoeëns gedoen het om die Boere republieke te vernietig saam die Engelse en bondgenote. Vandag is dieselfde spul STEEDS ongelukkig oor die bestaansreg van die Boere volk in Suid-Afrika.
Dat die huidige regering die erge misdaad teenoor die Boere ontken en kwansuis nie weet dat die Witkruis monument bestaan nie, is heel gerieflik om hul eie geheime agendae te pas en mens kan redeneer dat hulle inderwaarheid bang is wat regtig aangaan in Suid-Afrika.
Elke burger het die reg tot lewe in die land, nie net die handjievol wat die Boere volk as leuenaars afmaak nie. Elke lid van die BOERE volk en gemeenskap het die reg tot lewe en daar moet ophou diskrimineer word teenoor die Boere volk wat stelselmatig uitgewis word. Die Boere volk word nie in die parlement verteenwoordig nie en het dieselfde regte as enige ander volk soos die Zoeloes, Xhosa en ander volke of gemengde nasies.
Hierdie ernstige misdade, soos moorde wat veral teenoor die blanke Boere gepleeg word, word deur die regering en staatsdepartemente (Polisie) in dieselfde kategorie gegooi as normale misdaad. Die Boere wat so aangeval word, leef en boer op afgeleë kleinhoewes of plase, waar hulp nie altyd dadelik beskikbaar is nie. Die reaksie eenhede wat meestal reageer is plaaslike beveiligingstakke. Daar was altyd Boere kommando’s wat die Boere gemeenskappe beskerm het, maar in 2003 is dit ongedaan gemaak in Parlement deur Lekota en Mbeki.
Volgens die algemene publiek en veral swart massas, plus hul leiers, word die Boere slagoffers en familielede wat agterbly na aanvalle, beskuldig dat hulle leuens verkondig of selfs as ‘sissies’ beskou word. Sou Boere hul wapens opneem om hul binne wetgewing te verdedig, is dit hulle wat later aangekla word sou hulle aanvallers en misdadigers skiet of dodelik gewond.
Dit is baie duidelik dat die Verskroeide aarde beleid van die Engelse van 1900, steeds teenoor die BOERE VOLK plaasvind. Dit is veral die Boere, hul families en soms selfs die werkers wat geteiken word. Meeste van die werkers word soms aangehou of vasgebind, maar min word vir dood agtergelaat. Net soos voor en na die Anglo-Boere oorloë I en II. Vandag is dit steeds volksmoord wat aan die gang is, want dit is spesifiek teenoor die blanke Boer gemik.
Daar is selfs ‘n mate gevorderde gesofistikeerdheid, dissipline en opgeleide brutaliteit wat Boere gesinne se huise op plase, plotte en selfs dorpsgebiede/stede ervaar en binnedring om te vernietig soos met verskroeide aarde beleid van die Britte van 1900. Die veldbrande wat so knaend plaasvind op veral Boere grond en plase, is deel van die verkroeide aarde beleid sodat hulle vee en voedsel kan steel of vernietig. Diere soos vee word eenvoudig lewendig aangeval en afgeslag in die veld. Soms word geen vleis geneem nie, maar diere word mishandel en doodgekap. Dit is ekonomiese vernietiging van die Boere .
Die BOERE volk, veral op plase, moet self sien en kom klaar en maak soms van duur gesofistikeerde toerusting gebruik, waartoe daar moontlik ook lekasies is tot hierdie bende geweld. Die Boere het hul eie metodes en beveiligingsmaatreëls wat mekaar bystaan sou dit benodig word. Daar is heelwat Boere wat nie die finansies het om dit te doen nie. Dus word baie onskuldige lewens geneem en dan word gekla as Boere daarteen opstaan.
BOERE moet kyk na hul toerusting wat gebruik word en wie dit in die algemeen beheer. Daar is heelwat spioene wat aangewend word om huise en plekke binne te dring.
BOERE moet hulself meer beveilig, afsonderlik van groter organisasies wat hulle nie goedgesind is nie. Daar is heelwat groter organisasies wat in naam beveiliging toepas, maar hulle is veelvolkig en multi-kultureel.
BOERE moet weet, ‘n wapen in die kluis is regtig betekenisloos en van geen waarde. Moenie snags alleen uitgaan nie.
BOERE moet besef hul leef meer realisties en dat plaas aanvalle en moorde op die Boere volk, wat grotendeels as gewone misdaad beskou word. Hulle kry geen erkenning van die huidige anc kommunistiese regering nie en liberale blankes of selfs vanuit die buiteland nie – die spul is lief om dit oral te ontken dat dit werklik plaasvind. Werk aan u eie omgewing, want huis tot huis en plaas tot plaas of plot tot plot verskil van mekaar. Pasop vir spioenwerkers
ONTEIENING EN MISDAAD
AANVALLE EN MOORDE kan as grusame bende geweld gesien word en word dan deur die regering as gewone misdaad gereken, terwyl daar groot verskille is wat die regering en polisie ontken. Die feite dat Boere en hul families gemartel en brutaal aangerand word, het geen waarde vir die spesifieke owerhede nie. Diep binne in is die regering 100% tevrede wat met die Boere en gesinne gebeur, want sodoende raak hul ontslae van Boere en kan hulle grondonteiening makliker laat gebeur. Bendes wat plaasaanvalle loods is pare van 2 tot selfs twintig of meer wat saamwerk om EEN Boer en gesin ernstig aan te val of noodlottig te wond. Diere word ook in die proses of aangerand of vergif.
Dit is asof hierdie misdadigers spesiaal daarop uit is om spesifieke Boere en hul families teiken, en moontlik mildelik vergoed word vir die brutale geweld en misdaad wat gebruik word. Meestal is dit OF ‘n selfoon OF ‘n wapen wat tydens die aanval gesteel word. Werkers word blootgestel om hierdie misdadigers se vrae te beantwoord, soos wat die bewegings van die Boere en hul gesinne is. Soms word werkers ‘geplaas’ juis om te spioeneer om meer inligting te bekom. Dit kom verder voor dat minerale rykdom in die gebiede en spesifieke plase as aantrekkingskrag ingespan word om sodoende van Boere en hul families ontslae te raak.
Omdat hierdie swaar gewapende misdadigers in bendes van 2 tot selfs 20 of meer groepeer en toeslaan om seker te maak hul teikens vernietig word, het bendelede verskillende take, soos om honde en troeteldiere te vergiftig, ander breek fisies veiligheid of ander deure oop, terwyl ander op vee fokus, steel en afslag. Die Boer en familie het nie ‘n baie groot kans teen die klas van bendes nie, moontlik opgeleide soldate. Misdadigers het die reg om hul wapens orals met hul te neem, maar die Boer moet hul wapens in kluise toesluit. Werkers word ook vasgebind en ondervra. Hierdie is duidelik opdragte wat êrens vandaan kom, want dit verskil hoe ander Suid-Afrikaners in die algemeen aangeval word.
*
Die Kruise van 2024 wat geplant is, beklemtoon hoe die Boere volk, die Boere op afgesonderde plase geteiken word. Die dood van ‘n geliefde is moeilik aanvaarbaar vir enige persoon. Boere mense wat vermoor is, gesterf het, se name is verewig op die kruise in die argiewe van volksmoord wat plaasvind. Daar is nie spesifieke getalle van Boere volk of ander blanke volke nie, want daar word GEEN sensusse gedoen nie. Niemand weet hoeveel multi-kulturele Afrikaners daar is of selfs ander etniese stamme soos Zoeloes, Griekwas, Ndebeles, Tswanas of Khoi San nie. Die Boere volk hou rekord van hul mense wat daagliks aangeval en vermoor is, wat met die Witkruis monument herdenk word.
PARLEMENT SUID-AFRIKA
Die Witkruis monument lede vra nie finansies vir hul hartseer en verdriet nie en hulle het alle reg om hul eie mense te onthou soos wat hulle tans doen. Die Boere volk skryf nie aan ander volke voor hoe of wat hulle mag doen om vermoordes se name te onthou nie.
Inteendeel, indien daar soveel moorde plaasvind soos wat tekenne gegee word, is dit net uiters interessant hoe min polisiesake daar is, howe wat geen of min misdadigers en moordenaars vervolg of selfs uitsprake maak teenoor die moordenaars. Daar is min of selde dat begrafnisse op televisie gewys word van die vermoordes soos wat beweer word. Niemand van die Boere volk het dit al ooit ontken dat daar nie ander moorde plaasvind nie.
Natuurlik sal die regering en liberale blankes dit ontken, maar dit is feite, want hulle wil nie met ‘n rooi gesig sit in hul wyse van bestuur nie. Volgens hulle seil hul Titanic voort. Selfs die politiek is multi-kulturele reënboognasie, daar is geen volksparty spesifiek vir die Boere nie.
Die Boere volk maak ‘n sekere persentasie uit van die verskillende blankes in Suid-Afrika en dit word juis gesing om hulle uit te wis. Swartes is nie almal Zoeloes of Xhosas nie en so is gekleurdes nie almal Khoi san of Griekwas nie. Die Boere volk is nie Xhosas, Zoeloes of Afrikaners nie.
Die Boere volk is nie deel van die Afrikaners wat veelvolkig is nie. Afrikaners is nie ‘n volk nie, maar ‘n gemengde veelvolkige reënboognasie.
Politiek is nie alles nie.

*
Die komende verkiesing van 2026 is uiters belangrik veral vir die Boere volk. Al dink baie nie so nie – die huidige politieke bestel het in 32 jaar geensins vir die Boere volk iets beteken nie. Voorstel: Stel onafhanklike Boere verteenwoordigers beskikbaar en stem vir hulle om sodoende die BOERE volk se saak vorentoe te neem. Vlak 3 regering is nie vir ‘n nuwe regering nie, dis ons wat die tande moet wys vir ons saak vorentoe. Dit is belangrik dat die Boere volk saamstaan en in elke munisipaliteit kan wys die Boere volk is daar en moet mee rekening gehou word. Sodoende kan ons ons Boere republieke laat herstel, veral in dorpe en gemeenskappe wat deel vorm van al die 18 Boere republieke. Dis die Boere volk se grondgebiede, net soos wat Ingonyama Trust aan die Zoeloes behoort en Richtersveld aan die Khoi san, het elke Boer die reg om hul eie leiers aan te wys en in die gebiede hulself te regeer. Dis die pad om te loop na volle onafhanklikheid soos wat dit in 1902 was om alle (18) Boere republieke te herstel.
THE TRUTH ABOUT THE KILLINGS AGAINST THE BOER PEOPLE AND FARM MURDERS
Chris Wyatt interview
The Witkruis Monument stands as a somber reminder of South African farm murders that many choose to forget. Hear the tragic story of two-year-old Wilhelmine.
In this interview, the Colonel speaks with Kobus, the caretaker at the Witkruis Monument, to discuss the reality behind these brutal events. This conversation documents specific, harrowing accounts of violence that occurred in the region. It is intended for those seeking an unvarnished look at the history surrounding the Witkruis Monument and the personal toll these crimes have taken on the community. The discussion centers on the case of Wilhelmine, a toddler who lost her life in a senseless act of violence. By speaking with Kobus, we gain insight into the preservation of these memories and the importance of acknowledging the victims of South African murders. This footage provides a firsthand perspective from someone dedicated to keeping these stories alive.
https://www.youtube.com/watch?v=9eSG_MOCSQw
The White Cross monument members do not ask for money for their grief and sorrow and they have every right to remember their own people as they do. The Boer people do not dictate to other people how or what they may do to remember the names of the murdered.
On the contrary, if there are as many murders as are reported, it is extremely interesting how few police cases there are, courts that prosecute no or few criminals and murderers or even make rulings against the murderers. Funerals of the murdered are rarely shown on television as is claimed. No one from the Boer people has ever denied that other murders do not take place. The Boer people make up a certain percentage of the different whites in South Africa and this is precisely what is being sung to wipe them out. Blacks are not all Zulus or Xhosa and similarly, coloureds are not all Khoi San or Griquas.
The Boer people are not part of the Afrikaners who are multi-ethnic. Afrikaners are not a people, but a mixed multi-ethnic rainbow nation.
“KILL THE BOER, KILL THE FARMER”
Dit word nie anders omskryf nie, die lied wat volgens die ANC en haar bondgenote, die Howe, wat dit goedpraat dat dit gesing mag word. ANC stel self hul eie regters en kommissies aan en so bevoordeel hul hulself daardeur. Die ANC doen dit vir jare en vandag is dit ‘n interim regering wat aanklaer, polisieman en regter in hul eie sake is, spesifiek wat oor die Boere volk handel.
It is not otherwise defined, the song that according to the ANC and its allies, the Courts, which approves that it may be sung. The ANC appoints its own judges and commissions and thus benefits itself through it. The ANC has been doing this for years and today it is an interim government that is prosecutor, policeman and judge in their own affairs, specifically those that concern the Boer people.
*
DANK AAN BOER MEDIA VIR DIE BEELDMATERIAAL
RESPEK EN HARTSEER, DIT IS BAIE TRAUMATIES.
Simpatie word betoon aan elke vermoorde en hul gesinne, die slagoffers en verwerking daarna. Mag die Hemelse Vader jul beskerming bied en vertroos. Dit is altyd hartseer wat mens vul as daardie kruise geplant word.
*
Beeldmateriaal
WITKRUIS MONUMENT
13 en 14 September 2024
https://www.youtube.com/watch?v=RR3qfl_phL8
2024
*
Witkruis monument 15-16 September 2023
2024
Witkruis monument 2021 Boer and farmers killed in South Africa
2024
*
Plaasboere wat aangerand en selfs met hul lewens geboet het, se geliefdes word nie met miljoene rande vergoed of later deur regeringinstansies onderhou nie.
Vergelyk dus wat by Marikana gebeur het. Of 16 Junie 1960, word gereeld voor die blankes se deure geplaas. Die Unie of 1948 regering was in beheer, nie die Boere nie.
Daar word volgens die regering verskillende moorde in Suid-Afrika gepleeg en Marikana is nie die enigste bloedbad gewees nie.
Wat van al die bomme wat voor 1994 geplant was deur die ANC, PAC en SAKP? Waarom verswyg die regering dit?
Waarom verswyg die ANC al hul kampe buite die landsgrense voor 1994 hoe hul hul eie mense vervolg, gemartel en doodgemaak het.
Daar word van honderde duisende gepraat dat swartes op strepe vermoor word. Waarom laat die regering dit eerstens toe – en volgens hulle is daar nie regtig skade aangerig met al hierdie moorde nie. Niemand ontken die misdade van Marikana of ander nie, maar waar is al die bewyse van enige moorde op swart, indiër of gekleurdes na 1994.
Hoeveel van hierdie meer as 500000 ‘moorde’ sedert 1994 is immigrante wat uit Afrika afkomstig is, wat hier vermoor word.
Geen name, vanne of identiteit nie, dus wie gaan die getalle bevraagteken?
Waar is al die hofsake, polisiesake en selfs grafte wat skitter in afwesigheid.
2025 BESOEK AAN AMERIKA
Die ‘agbare’ Rupert was vinnig genoeg om dit ook te noem tydens sy gesprek met Trump – is dit nie ironies nie, geen boe of ba uit sy rigting oor die lied van ‘Kill the Boer” of aanvalle op Boere nie. Nugter allee weet wat die spul daar gemaak het saam Ramaphosa.
Die 1902 was ‘n groter bloedbad en vandag se plaasaanvalle en moorde, word steeds ontken. Dit is en bly meer as een volksmoord. Indien die moorde op ander volke plaasvind, dan is daar meer as een volksmoord in Suid-Afrika aan die gang. Dit sluit ook immigrante en onwettige swartes daarby in, want dit word as een groot swart massa beskou. Waar is al die grafte, polisiesake of hofsake rakende moorde in Suid-Afrika?
Mfecane – 1795-1830 teenoor 2024
*
The White Cross Monument is located in the north of South Africa on a private farm. Never before have the families commemorating their deceased asked for or received financial support from the government of the day. There is a big physical difference, especially during farm attacks when compared to normal crime attacks. Farm and rural attacks on white Boers are gruesome, violent, accompanied by brutal torture, rape, assault, looting and theft. Those who are left behind wounded, after machetes or bullets are used, die weeks or months later, from wounds that do not heal or have traumatic scars that remain.
Every citizen has the right to life in the country, not just the handful who dismiss the Boer people as liars. Every member of the BOER people and community has the right to life and discrimination against the Boer people who are being systematically wiped out must stop.
The Boer people are not represented in parliament and have the same rights as any other people such as the Zulus, Xhosa and others. The Boers are not part of the multi-cultural Afrikaner nation in South Africa.
After 1902 it simply kept happening and has never stopped. The Boer people must retrace their steps. There were not only two Boer republics, all the Boer fighters came from the 18 Boer republics. Concentration camps were spread across all the different Boer republics, not just ZAR and Free State. Today the Boer people are widely dispersed because they have been robbed of their native land by the English, Allies, Afrikaners and other ethnic groups since the 1902 Peace Treaty.
These serious crimes, such as murders, which are especially committed against the white Boers, are put in the same category as normal crime by the government and state departments (Police). The Boers who are attacked in this way live and farm on remote smallholdings or farms, where help is not always immediately available. The response units that mostly respond are local security branches. According to the general public and especially black masses, plus their leaders, the Boer victims and relatives who remain behind after attacks are accused of spreading lies or even being considered ‘sissies’. Should they take up arms to defend themselves within the law, it is they who are later charged should they shoot or fatally wound attackers and criminals.
There is even a degree of advanced sophistication, discipline and trained brutality that Boer families experience and invade their homes on farms, plots and even townships/cities to destroy as with the scorched earth policy of the British of 1900. The veld fires that are so prevalent on Boer land and farms in particular are part of the scorched earth policy so that they can steal or destroy livestock and food. This is economic destruction.
ATTACKS AND MURDER can be seen as gruesome gang violence and are then considered by the government as ordinary crime, while there are huge differences that the government and police deny. The facts that farmers and their families are tortured and brutally assaulted have no value to the specific authorities. Gangs that launch farm attacks are pairs of 2 to even twenty or more who work together to seriously attack or fatally wound ONE farmer and family. Animals are also either assaulted or poisoned in the process.
It is as if these criminals are specifically out to target specific farmers and their families, and are possibly generously compensated for the brutal violence and crime that is used. Most often it is EITHER a cellphone OR a weapon that is stolen during the attack. Workers are exposed to answer these criminals’ questions, such as the movements of the farmers and their families. Sometimes workers are ‘placed’ specifically to spy for more information. It also happens that mineral wealth in the areas and specific farms are used as a lure to get rid of Boers and their families.
Because these criminals group in gangs of 2 to even 20 or more and strike to ensure their targets are destroyed, gang members have different tasks, such as poisoning dogs and pets, others physically break open security or other doors, while others focus on livestock, stealing and discounting. Some workers are also tied up and interrogated. These are clearly orders that come from somewhere, because it differs from how other South Africans are generally attacked.
*
*
*
*
Muur van Herinnering is Boere en hul gesinne, wat vermink, gemartel en vermoor is. Dit is nie net gewone geweld en misdaad nie. Tog ontken leiers in parlement die hele situasie.
2016
https://pmg.org.za/committee-meeting/23143/
HENNEMAN BOEREVERENIGING
https://www.muur.co.za/naamlys/naamlys_list.php?language=English&page=list
Parlementbesprekings oor plaasaanvalle en Boere op plase
14 Maart 2017 Parlement bespreking
https://www.youtube.com/watch?v=LeGaS00O4kk&t=2050s
Port folio komitees oor Plaasmoorde
https://www.youtube.com/watch?v=LeGaS00O4kk&t=2320s
Pieter Groenewald op 14 Maart 2017
https://www.youtube.com/watch?v=LeGaS00O4kk&t=471s
*
Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com
*
*
*