Grusame Plaasaanvalle, martelings, moorde en volksmoorde

* Dink rustig hieraan:  Sou die aanvalle en moorde omgedraai gewees het, waar dit BOERE volkslede was wat swartes en gekleurdes in hul huise aangeval, gemartel en vermoor het, sou daardie lede van die Boere lankal vir 30 jaar toegesluit gewees het of sal hulle sonder verhoor aangehou word.   Aanvalle op Boere en hul gesinne,… Continue reading Grusame Plaasaanvalle, martelings, moorde en volksmoorde

Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026

* Aan die familie en vriende van mev Hannetjie van Zyl, Noordwes provinsie in Suid-Afrika, word simpatie en medelye betoon asook sterkte toegebid nadat sy by haar veiligheidshek op 6 Oktober 2026, vermoor is.   Mag die Vader die familie en geliefdes bystaan in sy liefde en genade.  Vir baie was sy kosbaar en geliefd en… Continue reading Plaasaanval/moord Mev H van Zyl SA Noordwes 6 Okt 2026

SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde

  Die Witkruismonument is in die noorde van Suid-Afrika op 'n privaat plaas geleë   Nog nooit het die families wat hul afgestorwenes herdenk, finansies gevra of gekry vanuit die regering van die dag nie.    Alles is donasies en privaatbydraes.  Daar is fisies 'n groot onderskeid wat veral tydens plaasaanvalle plaasvind as dit met normale… Continue reading SA Witkruis Monument: Plaas aanvalle en moorde

Pure plaas – Plaashekke en Windpompe

* Plaashekke en windpompe verskil van plek tot plek, plaas tot plaas en huis tot huis.  Beide was vertroulinge vir jonk en oud in die ou dae.  Kinders was altyd in hul noppies om die hekke oop en toe te maak.   Daarteenoor, was windpompe die Boer se lewensaar en handlanger en kon water diep uit… Continue reading Pure plaas – Plaashekke en Windpompe

Steenkoolstoof en kombuistafel

* Die steenkoolstoof en kombuistafel is soos 'n broer en suster vir mekaar.  Die een kon nie sonder die ander nie en ewe belangrik in meeste van ons lewens en geskiedenis.   Daar was in die afgelope 100 jaar verskillende stowe wat in huise gestaan en daagliks gebruik is.   Nie almal was beskore om elektrisiteit te… Continue reading Steenkoolstoof en kombuistafel