Unesco, Human Rights, Racism and the Nuremberg Code

Universal Declaration on Bioethics and Human Rights ... Noting the United Nations International Covenant on Economic, Social and Cultural Rights and the International Covenant on Civil and Political Rights of 16 December 1966, the United Nations International Convention on the Elimination of All Forms of Racial Discrimination of 21 December 1965, ... BLACK empowerment and… Continue reading Unesco, Human Rights, Racism and the Nuremberg Code

Self-determination for the oppressed people

Under international law, minority groups that qualify as “peoples” have the right to self-determination: the ability to freely determine their political fate and form a representative government.    Peoples who are oppressed or colonized, however, have the right to external self-determination, which they may exercise through secession from their mother state.   Afrikaner and Boers (all… Continue reading Self-determination for the oppressed people

Racism and Discrimination South Africa

What is the ongoing situation since the early 1990's under the specific so-called "democratic constitution?   Discrimination and racism is part of this so-called democracy.   Expropriation of land and other properties, from white people, falls under Section 25, also discrimination.   Black Empowerment Legislations (B-BBEE and EE) are published in the Government Gazette and is praised by… Continue reading Racism and Discrimination South Africa

BLACK EMPOWERMENT SOUTH AFRICA

B-BBEE IS LEGISLATION IT IS NOT ONLY A SIMPLE POLICY . . . . . The Commencement of the Broad-Based Black Economic Empowerment Amendment Act, 2013 (Act No. 46 of 2013). In terms of section 10 (2) of the Broad-Based Black Economic Empowerment Amendment Act, 2013 (Act No. 46 of 2013), determined that the Act… Continue reading BLACK EMPOWERMENT SOUTH AFRICA

Empowerment project Truter

Swart bemagtiging in die landbou sektor - Liberaal verligte blanke boere - heelwat van die liberales was reeds vanaf 1982 betrokke om die land aan kommuniste (bolsjeviste) te oorhandig.   Nie net besighede en (SOE) staatsinstellings bevat daardie swart bemagtiging (B-BBEE) sertifikate nie, maar die landbousektor ook.   Wat elke besigheidspersoon, wat deel is van die volk moet… Continue reading Empowerment project Truter

Multi-culture failed in South Africa

  Various "leaders" are looking for the "rainbow" in South Africa - because there is no rainbow nation in South Africa.   We are all different peoples, each with their own history, culture, traditions, language, ethnic groupsings and identity.  Respect that. Mandela’s rainbow nation has gone from hero to zero. Can it reclaim his legacy?  -… Continue reading Multi-culture failed in South Africa

FW de Klerk in sy skik of nie?

FW must be very proud what he achieved - a Nobel price and money? .... FW de Klerk at an event organised by the Cape Town Press Club - he spoke about the past 25 years since the dawn of democracy in South Africa, outlining some of the things that went wrong, and some of the… Continue reading FW de Klerk in sy skik of nie?

Vals vlag “reënboognasie SA”

Dis 'n waarneming al vir etlike jare, dat die media huise wat berigte vervat, politici en liberaal verligte blankes, wat die idee skep dat daar 'n gelukkige reënboognasie in Suid-Afrika is.  Daar is nie so iets nie.  Daarom word daar gedurig op die konserwatiewe blanke gefokus, wat patrioties is, wat nog glo dat dit ons… Continue reading Vals vlag “reënboognasie SA”

Wie is rassiste? Who are racists?

Why did the media and social media only shared only the one photo of the Schweizer-Reneke School? They were well aware of all the other photos available but they preferred to ignore that in their articles.   The other photos were shared at a later stage for the obvious reason  :  racism and hate speech.   The… Continue reading Wie is rassiste? Who are racists?

Swart bemagtiging teenoor blankes (NAP)

Nasionale Aksie Plan - Duidelik kom die regering ook nie hul eie defnisies na oor diskriminasie en rassisme, of om dit te voorkom met hul wetgewing wat teen ons diskrimineer.  Swart bemagtiging (B-BBEE) is beslis rassisme en diskriminasie en dis verseker 'n skending van elke blanke se mensereg in Suid-Afrika.  Alle swart bemagtigingswetgewings is nog… Continue reading Swart bemagtiging teenoor blankes (NAP)

Racism in South Africa / Rassisme

Government continues to implement legislation that is aimed at achieving some form of redress through the Employment Equity Act .   Health MEC Dr Sibongiseni Dhlomo said that after difficulties were experienced in recruiting black candidates for these posts, a deviation was sought from the accounting officer.   Dhlomo said despite the department’s best efforts, South Africa,… Continue reading Racism in South Africa / Rassisme

South Africa: Traditional leaders

Mandela and De Klerk received their "peace" prize during 1993 to "dismantle the so-called apartheid" (segregation) and to do away with "homelands" etc.  BUT what are the real facts about segregation in South Africa and what price do we, as tax payers still pay for that fake "peace prize" of De Klerk and Mandela?   Question: … Continue reading South Africa: Traditional leaders

Afriforum en liberale grondwet

Eintlik kom dit al 'n lank pad - die wat die kommunistiese George Soros Kodesa grondwet steun en glo hul regte word daarin beskerm.  Dis eintlik met gemengde of meer lagwekkende gevoelens wat die konserwatiewe Boere en Afrikaners begroet, want dit was te wagte gewees. Dit loop dan in die media, hoekom sal die lede… Continue reading Afriforum en liberale grondwet

Swart rassisme : Jeug / Racism

'n Regeringsprogram of inisiatief was onlangs geloods vir werkloosheid onder die jeug, maar dit sluit spesifiek BLANKES hierby uit.   Afrikaners en Boere is nie by enige regeringsplanne ingesluit nie, weens die kleur van hul vel.    'n Rassistiese plan net soos al die ander wetgewings wat deur Parlement hardloop en wat nie gou genoeg ge-implementeer… Continue reading Swart rassisme : Jeug / Racism

PABASA (regsvereniging vir swartes)

This is nothing less than racism and discrimination against ALL whites in South Africa and a further connection to B-BBEE legislations of the current President, Ramaphosa that created the Commission and the driver of black economic empowerment (communism).  Wie en wat is Pabasa? * The Pan African Bar Association of South Africa is a national… Continue reading PABASA (regsvereniging vir swartes)

Restitution of land (Parliament SA)

Die komitee wat Grondhervorming - Restitusie ondersoek het, het vergaderings op 5 September 2018 onder voorsitterskap van Ms P Ngwenya-Mabila van die ANC plaasgevind.  Daar was ook gedurende Augustus 2018 vergaderings gehou.    Vroeër in 2018 is 'n mosie ingedien om die Wet te verander dat eiendom onteien moet word sonder vergoeding.   Publieke vergaderings is… Continue reading Restitution of land (Parliament SA)

Moord in SA: ATTACKS on White Minority

Plaasmoorde, stadsmoorde enige moord is en bly moord.  Plaasmoorde, blanke moorde en aanvalle gaan gepaard met martelings.     Ou mense word wreed aangeval en vir dood agtergelaat, terwyl sommige reeds dood is.  Niks of selde word iets gesteel maar meestal word dit as gewone misdaad beskryf.  Those type of killings and attacks are not normal… Continue reading Moord in SA: ATTACKS on White Minority

Etnisiteit: Konserwatiewe blankes

Net soos wat die Zoeloevolk deel is van verskillende Nguni volke in suidelike Afrika, verskil hulle elkeen onderling van mekaar -  taal, kultuur en tradiosioneel.  Daarom was daar sedert 1854 verskillende stamgebiede, reserwes, kroongebiede en later tuislande.  Na 1994 het dit alles steeds apart gebly, onder nuwe benamings soos CPA en Trustgebiede.   Hul verskil ook… Continue reading Etnisiteit: Konserwatiewe blankes

Grondwet beskerm niemand

Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie.  Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds.  Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is.  Lees op oor Bolshevisme.  Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al… Continue reading Grondwet beskerm niemand

Swart Bemagtiging ANC

Tydens die geheimsinnige besoeke en besprekings buite landsgrense (1980-1993) in Dakar,  was swart bemagtiging reeds op die ANC en SAKP kommuniste asook liberaal verligte blankes se agenda om dit op konserwatiewe blankes van toepassing te maak.  Let maar op wie het die monopolie en ook beste poste oral in al die onderskeie werksomgewings.   ANC was… Continue reading Swart Bemagtiging ANC