Alan Winde – WK –

Al is jy wie van watter provinsie, voer jy steeds nasionale wetgewing uit - geen nasionale wetgewing op provinsiale vlak of selfs munisipale vlakke se bywete kan gesystap word nie.   Die Nasionale regering se wetgewings oor swart bemagtiging en onteiening, is ook van toepassing op plaaslike owerhede en provinsies.   Lees beleidsdokumente hieroor op provinsies self. … Continue reading Alan Winde – WK –

Advertisements

Ramaphosa : land restitution

RAMAPHOSA AAN DIE WOORD - DIE PADDAVOORSITTER HET GEPRAAT Julle tyd is op - wittes in Suid-Afrika.   Die datum van onteiening sal Maart 2019 in werking kom, dis die datum wat vasgestel is waarop onteiening sal begin.  Julle tyd is verby blankes.  Die adhoc komitee moet die nodige aanpassings aan die parlement voorlê voor of… Continue reading Ramaphosa : land restitution

Buthelezi and land expropriation

Daar steun die Inkatha leier sowaar ook die onteiening van  grond sonder vergoeding, maar binne die wetgewing.  Hoe is dit nou vir 'n kishou toe ons almal gedink het die Inkatha is nou saam met "Afriforum" ...   Daar word sommer baie verskillende stoeltjies hier waargeneem waarop mense sit en verwissel word "musical chairs". Now, can … Continue reading Buthelezi and land expropriation

Eiendomsreg – property rights

Eiendomsreg in die 1996 Kodesa kommunistiese grondwet van Suid-Afrika was nog altyd 'n risiko, veral vir blankes, maar ook vir ander etniese volke.  Watter waarborge is daar vir een van ons blankes?  Swart bemagtiging duur voort.  Afskaffing van Afrikaans duur voort.       Verskeie ander wetgewing word in plek gestel dat almal moet dink is… Continue reading Eiendomsreg – property rights

Eiendom-Property

Die grondonteiening sonder vergoeding, wat in parlement positief aanvaar is, druis 100% in teenoor internasionale reg en wetgewing, verdrae wat die ANC onderteken het.   Ten minste bewys hierdie hele sage hoeveel die liberaal verligte FW de klerk reënboognasie grondwet werd is wat hulle by Kodesa met die ANC, Soros en Slovo (kommuniste) onderhandel het.   Die… Continue reading Eiendom-Property

Suid-Afrika – South Africa

Ons land is reeds bankrot weens swak bestuur -  en die geldmagte en kommuniste soos George Soros, wat hieragter sit, gaan nog meer verloor.   Moenie glo nie  - hulle verloor niks nie - waar gaan al die korrupte inkomste heen?  Die regsbank, regters wat aangestel word deur die "president" van die land.    Is dit… Continue reading Suid-Afrika – South Africa

Zimbabwe (SA volg)

Watter blanke sal reg wys wees om na Zimbabwe te gaan net om weer beroof, aangerand en vermoor te word?  Wie sal teruggaan as hul families vermoor , aangeval of verjaag is uit Zimbabwe?   Wie sal terugkeer na 'n land waar alles tot op die grond vernietig of afgebrand is?    Omstandighede tydens Mugabe is… Continue reading Zimbabwe (SA volg)