*
Sommige inligtingstukke en artikels wat in parlement gebeur, rym nie altyd met mekaar nie – verwys na Hansards, wetgewing en ook die 1996 grondwet. Plase wat ‘geannekseer’ word deur die ANC (deur middel van grondeise) is beslis oor die algemeen nie uitgedeel om voedsel te produseer nie. Heelwat hiervan, wat miljoene hektaar beloop, is nie produktief nie, selfs die publieke grondeisers het dit self getuig, hoe daar produktiewe plase oorhandig is, maar die afgebreekte plase staan in onbruik.
*
Onder die Kommunale Eiendomsverenigings (KEV)
(Communal Property Associations – CPA)
Al hierdie grondeise na 1994 en sedert Kodesa tydperk, is aparte gebiede, slegs vir Khoi San, Griekwas en verskillende swartes. Daar is geen verskil tussen ‘n KEV, Trust, Tuisland, Reservaat en Kroongebied nie. Dis alles wetgewings en hansards waar inligting bekom is sedert Kodesa 1993.
Slegs naamsveranderings het sedert Kodesa en 1994 plaasgevind (Hansards, Wetgewings en is ook in Grondwet 1996 vervat). Die bewoners van die verskillende Tuislande/Reservate of Kroongebiede is net eenvoudig verander. Die vals fronte word voorgehou dat blankes hul gebiede gesteel het, wat nie die waarheid is nie. Hoeveel grondgebiede, hetsy plase en dorp/stadsgebiede word deur immigrante opgeneem. Sommige word vinnig in dorps en stadsgebiede ingeneem met die oog op stemreg vir hierdie immigrante.
*
Volgens die DA:
Waarom word so baie leuens aan die publiek opgedis, selfs die DA weet nie altyd wat in die parlement bespreek is nie – tog is die DA, EFF en ander politieke partye teenwoordig in al hierdie sub- of adhoc komitees in Parlement.
Heelwat van hierdie vergaderings word deur hulle bygewoon. Hansards vertel ook ‘n eie storie dat plase wat eens produktief was en oorhandig is aan die sogenaamde ‘agtergeblewenes’ maar net 8% of selfs minder geslaagd is.
Selfs die publiek is dit eens dat wat aan hulle oorhandig is, wat produktief was, werk bykans niks meer nie. Heelwat mentors is vir jare aangewend om hierdie landboukundiges by te staan om dit meer suksesvol te bedryf maar alles verniet. Dit is 100% bewys dat hulle wat aandring op plaasgrond en boerderye oorneem, beslis nie in staat is om te boer nie. Hul verkondig al sedert 1994 hulle is landbouers, maar tog getuig die waarheid dat dit nie die geval is nie. Saad wat uitgedeel is in sakke het nooit enige grond gesien nie en dit geld ook vir die trekkers en ander toerusting wat nuut uitgedeel is.
Lees ook:
Richtersveld – KHOISAN AND CPA
Nadat die ANC-regering sedert 2006 meer as R12 miljard bestee het om plase vir grondhervorming doeleindes te verkry, onder die Proaktiewe Grondhervormingstrategie (PLAS), het die ANC-regering se swak implementering van na-skikkingsondersteuning ‘n mislukkingsyfer van 75% op PLAS-plase tot gevolg gehad. Van die 529 PLAS-plase wat met die hand gekies is vir R3,4 miljard na-skikkingsondersteuning deur die Herkapitalisering en Ontwikkelingsprogram (RADP), werk 397 óf op bestaansvlak óf is glad nie produktief nie. Inteendeel daar is steeds min swart / ander of sogenaamde “agtergeblewenes” ter sprake.
*
Weet die politici in die parlement wat rondom hulle aangaan, hulle woon dan al die vergaderings en subkomitees se vergaderings by.
Dit is alles teenstrydig wat in Hansards staan en ook wat ministers geskryf het.
2019
Hou die DA by die feite? In die laaste aflewering van ons feitekontrole van manifes-eise, is dit die amptelike opposisie se beurt.
Eis: Die nasionale regering se mislukkingskoers van grondhervormingsprojekte staan tans op 92%. En dit is wat Phosa kwytgeraak het ook , buiten ander artikels.
Daar word dus baie meer verloor sedert die hervorming begin het. In 2010 het die destydse minister van landelike ontwikkeling en grondhervorming, Gugile Nkwinti op ‘n inligtingsessie gesê: “Ons het nie gepraat oor die inkomste wat die staat verloor het nie omdat 5,9 miljoen hektaar plase wat aktief was en inkomste vir die staat verkry het, oorhandig is aan mense, en meer as 90% daarvan is nie funksioneel nie – hulle is nie produktief nie en daarom verloor die staat inkomste.”
Dit blyk ook “rowwe skatting” te wees en niemand kan daarop werk nie. Dit is gebaseer op navorsing wat tussen 2005 en 2013 gepubliseer is, insluitend:
’n Oorsig van 43 grondhervormingsprojekte in Noordwes, wat in 2005 gepubliseer is, het bevind dat produksie stabiel was of in 56% van gevalle toegeneem het.
In ‘n 2008 nasionale opname van Grondherverdeling vir Landbou-ontwikkelingsprojekte (2001 tot 2006), is 49% geïdentifiseer as stabiel of toon verbetering, volgens die genoemde Plaas-feitetjek.
’n Projeksensus van 117 herverdelings- en restitusieprojekte in die Vhembe- en Capricorn-distrikte van Limpopo het bewyse van aktiwiteit (sommige produksie, verhuring of gesamentlike ondernemings) in 44% van gevalle getoon. Die navorsing is vanaf 2007 gedoen en die resultate is in 2013 gepubliseer.
*
Berig van 2017
Daar is ook beeldmateriaal wat aantoon hoe onsuksesvol die eens produktiewe plase in die Khoi San gebiede is (Richtersveld).
Volgens ANC presidensiële hoopvol en sakeman Mathews Phosa is tot 90% van grondhervorming projekte onsuksesvol. Wat kan dan so hoopvol wees vir die land as daar aan die einde slegs 10% produksie plaasvind, indien dit ooit 10% sou haal?
Daar moet onthou word, ons land sit met oor die 70 miljoen burgers en net soveel, of meer immigrante uit Afrika en die ooste. Ons hele land is oortrek met immigrante wat oral plak en bly, vry oor ons landsgrense beweeg en alles verwag – huise, toelaes, mediese sorg, skole, infrastrukture, stemreg, edm. Die werklike prentjie van immigrante en onwettiges word nie gesensus of getel nie. Ons sit met baie meer as 70 miljoen in hierdie land.
DIS FATAAL EN ONSUKSESVOL – GEEN VOEDSELPRODUKSIE (2017)
Waarom word mentors dan ook weggewys en ontslae geraak by van hierdie plase?
Zuma het grondeisers destyds in sy staatsrede versoek om die grond in plaas van die finansiële vergoeding te neem. “Meer as 90% van eise word tans deur finansiële vergoeding afgehandel wat glad nie die proses aanhelp nie. Dit ondermyn ook ekonomiese bemagtiging, Phosa het gesê 70% van die grond in Limpopo wat teruggegee is, lê braak. Dit beteken jy verloor werk, jy verloor jou voedselsekuriteitsvoordeel, jou globale mededingendheid, en jy verkoop nie enige produkte nie.
Ons almal word vol leuens gepomp oor die vals fronte van hervorming en sogenaamde agtergeblewenes, veral swartes. Daar is geen groei in enige ekonomie as dit so gaan met swart bemagtiging nie. Om enige besigheid van die grond af te kry, wat die ‘agtergeblewenes’ reeds benut, hulle kry saad, trekkers, mentorhulp en miljoene rande finansiële bystand, alles uit die staatskas en belastingbetaler se sakke.
Nie een is bereid om te werk aan hul besighede en boerderye nie, omdat hulle geen belangstelling het in boerdery of om te werk vir ‘n inkomste nie. Dit is ook baie duidelik dat Phosa en die DA het ook nie hul huiswerk destyds gedoen en gaan oplees in Hansards en publikasies wat kry al hierdie vals front van boere om te woeker nie. Waarom woon enige politieke party hierdie komitee vergaderings by?
https://www.timeslive.co.za/politics/2017-10-12-phosa-up-to-90-of-land-reforms-are-unsuccessful/
*
KEV’s
CPA landclaims and study Northern Province
Violent Farm invasion KZN Mathulini CPA