Eskom Swart Bemagtiging (B-BBEE)

Wie is die rassiste in Suid-Afrika en word daar slegs teen die blanke minderheid gediskrimineer - dit is ooglopend, regering, hul ondersteuners sowel as verskeie politieke partye wat die wetgewing ingestel het. All parties, inclusive the liberal whites of Dakar and FW de Klerk and the Broederbond, created this situation together with the ANC-DP-DA-EFF-ACDP-FF+ and… Continue reading Eskom Swart Bemagtiging (B-BBEE)

Advertisements

#THUMAMINA with COAL and ESKOM

Eskom het sy eie planne laat implementeer, sy #Thumamina.  "Eskom kies die tye beslis met presisie vir beurtkragte regdeur die land."   TOEVALLIG "breek masjienerie nie almal gelyktydig nie", dus hoekom die skuld plaas daarop - verseker was daar genoeg tyd vir herstelwerk of normale onderhoud?  Werkers het reeds maande gedreig met stakings.  Is dit regtig… Continue reading #THUMAMINA with COAL and ESKOM

Gordhan SOE’s speech May 2018

Wyl die goeie hoedanighede van die besighede wat aan die staat "behoort",  besing en bedrae begroot word, word die afdwingbare swart bemagtiging wetgewing vir 'n wyle eenkant geplaas en is vergete by die volgende toespraak van die Minister, inteendeel word dit so geskryf, dat al hierdie besighede met belastinggeld befonds word.    Meeste van hierdie… Continue reading Gordhan SOE’s speech May 2018