* Ons voorgeslagte het durf en deursettingsvermoë gehad om weg te beweeg van Engelse oorheersing vir hul vryheid in twee onafhanklike Boere republieke. Voorwaar baie groter as legendes en hartseerverhale, maar deel van ons trotse Boere en Boere republieke se geskiedenis. Diegene wat in die twee onafhanklike Boere republieke, asook ander Republieke wat gestig was,… Continue reading Die Anglo-Boere Oorloë in kleur
Kategorie: konsentrasiekampe SA
Anglo-Boer War and soldiers
Daar was heelwat soldate vanuit Australië wat hul tydens die Anglo-Boere oorloë aan die kant van die Britse ryk geskaar het om oorlog te voer teen ons twee onafhanklike Boere republieke. Immers was Australië deel van die grondgebiede wat deur Brittanje geannekseer is. Duisende soldate het die oorlog gevoer teenoor 'n handjievol Boere. Die Britte… Continue reading Anglo-Boer War and soldiers
Christiaan de Wet 1854-1922
De wet is een van duisende wat opgestaan het om te veg vir die vryheid van die Boere republieke en lewe van hom as Boere generaal het van hom 'n Boereheld en -vegter gemaak - sy naam is opgeteken in die argiewe as Boer van die Boere republieke. As daar na sy lewe gekyk word,… Continue reading Christiaan de Wet 1854-1922
16 Junie / June 2021
Concentration camp day - any people, provided it is a people, has remembered days or specific moments of those days and what happened. Even great moderate nations have their own remembering days. And coincidentally, June 16 and December are known dates to most of us and will always remain of those days to remember. Of… Continue reading 16 Junie / June 2021
British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)
Daar is heelwat onbeantwoorde vrae oor die Britse konsentrasiekampe wat deur die Britse koloniale regering destyds geskep het spesifiek vir die Boere, die vroue en kinders veral tydens die twee Anglo Boere oorloë. Hieragter skuil beslis meer as wat ons tans weet en kennis dra. Nie lank nadat hul die onafhanklike gebiede geannekseer het,… Continue reading British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)
Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa
This book - "Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa" was explained in the video, by the speakers and it is how South Africa became an Artificial state - Land was annexed by the British empire and not by us, or as some do believe we created that… Continue reading Diamonds, Gold and War: The British, the Boers and the Making of South Africa
Britse konsentrasiekampe Hester de Beer
Meer inligting oor ouma Hester de Beer kan gevind word in die publikasie "Familie-geskiedenis van 'n DE BEER-STAMLYN IN SUID AFRIKA oor drie honderd jaar" op die issuu.com website. Hester en Frederik is die sewende geslag. Soms kry ‘n mens merkwaardige historiese bronne. Eensgesind het onlangs in verbinding getree met meneer Jan… Continue reading Britse konsentrasiekampe Hester de Beer
Vlag / Flag
Is daar enige waarheid daarin dat daar moontlike simboliek agter ons huidige vlag bestaan - bewyse? Hiermee word nie 'n bobbejaan agter die berg gaan haal nie, daar word inligting uitgeruil oor wat sin maak. Daar skuil meer agter hoe 'n vlag ontwikkel het en wie werklik daaragter sit. Sou die volgende simbole waar wees,… Continue reading Vlag / Flag
“Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)
Emily Hobhouse wrote: "poor women who were being driven from pillar to post, needed protection and organized assistance. And from that moment I was determined to go to South Africa in order to render assistance to them". Emily Hobhouse, was 'n merkwaardige en respekvolle Engelse dame wat veral die Boere vroue, kinders en ou mense… Continue reading “Geskroeide aarde”-“Scorched earth” (1)