Trustgebiede – Trustlands (segregation)

Politieke partye sowel lede van parlement is soms nie net arrogant nie, maar plaas verskillende monderings op as hul hul volgelinge toespreek.  Daar is hierdie alewiges wat altyd beweer dat daar weggedoen is met "aparte" gebiede.     En die allerbeste leuens is dat dit ons is wat daaragter sit (dis nou 1961-1994).    Dis uiters belangrik… Continue reading Trustgebiede – Trustlands (segregation)

Advertisements

Goeie buurmanskap Dr Verwoerd

Ons weet almal wyle Dr Verwoerd word van alle kante af beskuldig dat hy "apartheid" veroorsaak het.   Die media haal dit soms neerhalend aan,  in bykans al die toesprake van ANC en ander leiers, alles deel van haatspraak veral teenoor blankes gemik en sogenaamde "apartheid".  Wat het Dr Verwoerd dit genoem?  Luister gerus self na… Continue reading Goeie buurmanskap Dr Verwoerd