* Net soos die H F Verwoerddam (Gariep), speel die P K le Roux (Vanderkloof) dam ook 'n mate van bron van kragvoorsiening aan Suid-Afrika met behulp van waterenergie of hidroöpwekking. Dit word wêreldwyd en ook in Afrika gedoen. Hidroëlektrisiteit word ook waterenergie of waterkrag genoem, wat ’n hernieubare energiebron is. Daar is geen afvalstowwe,… Continue reading P K Le Roux dam (elektrisiteit) (Vanderkloofdam)
Kategorie: Hendrik Verwoerd dam
Hendrik Verwoerddam
Die konstruksie van die Hendrik Verwoerddam (later na Gariep verander), het sowat 9 jaar geduur, maar daar is ook hidro-elektrisiteit ingewerk om krag op te wek, wat ons juis broodnodig gehad het op die stadium van ontwikkeling en vooruitgang. Eskom gebruik dit steeds, al is dit kwansuis ou sisteem. Niemand van ons wat dit nagevolg… Continue reading Hendrik Verwoerddam