Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)

Refer to the publication published regarding self-determination in 1995 regarding  Afrikaner and Boer Self-determination and Volkstaat - Proposed areas - Richards A Griggs. Verwys na die publikasie van die werk wat die Volkstaatraad gedoen het. Die publikasie is gepubliseer voor die finale artikels van die Raad by parlement ingedien is asook alle ander betrokkenes.  In… Continue reading Self-determination – Selfbeskikking (publikasie 1995)

Advertisements

Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)

Beide Selfbeskikking en Volkstaat was in 1994 Akkoord vermeld wat onderteken is, spesifiek vir Afrikaners en Boere,  voor die 1994 verkiesing.  Hierdie Akkoord was amptelik onderteken ter erkenning deur die ANC, die ou NP lede wat teenwoordig was asook diegene wat die Akkoord onderhandel het.   Omdat daar 'n mandaat was, het die Volkstaatraad amptelik hieruit… Continue reading Selfbeskikking en Volkstaat (Akkoord)