‘Apartheid’ sanksies / sanctions (1987)

Die storms na die dood van wyle Dr Verwoerd het letterlik soos sterk winde oor Suid-Afrika gewaai.   Eintlik was daar al destyds hewige stofstorms aan die broei en dit het by Unie wording (onder Britse reëls) begin.   Liberaal verligte blankes het met mag en mening gekeer dat die reservate (sedert 1840) of tuislande (1961) hul… Continue reading ‘Apartheid’ sanksies / sanctions (1987)

Thokoana James Motlatsi of Lesotho 1987

His date and place of birth is 5 June  1951 at Morifi, Mohale’s Hoek, Lesotho.   It was stated in 2014 (mining weekly) that Motlatsi is the Executive chairperson of Teba Limited and non-executive chairperson of Shanduka, Platfields and Verimark.   An organisation, Teba was established before 1902 to support mines and the recruitment of mining personnel. … Continue reading Thokoana James Motlatsi of Lesotho 1987

“Diamond” rush in KwaHlathi Ladysmith

*An apparent “diamond rush” in KwaZulu-Natal has prompted the provincial government to dispatch experts to a site near Ladysmith where residents have over the weekend been extracting stones they believe are diamonds, using household equipment.     * Alles is in rep en roer, daar word gekap en gegrou, op soek na "diamante"  wat eerder… Continue reading “Diamond” rush in KwaHlathi Ladysmith

DRC – minerals

The Democratic Republic of Congo (DRC) has large reserves of cobalt, gold, gems, copper, timber, and uranium. However, the most valuable resource that the DRC possess is its large reserve of diamonds. Diamonds essentially serve as a pillar to the DRC's struggling economy. * The Town of Beni Beni lies within the North Kivu region… Continue reading DRC – minerals

Gold and diamonds -1886 – Griqualand West

Slaan maar ou kaarte na, dit wys presies van die ou gebiede uit.  Daar word steeds in media berigte verklaar hoe ons Boere (blankes) die mense se grond gesteel het, en dit word vandag steeds deur leiers soos Ramaphosa, Zuma, Mbeki, Malema en veel ander prontuit gepropageer.   Dit skep die indruk hoe aaklig ons is… Continue reading Gold and diamonds -1886 – Griqualand West

Vitamines and Minerals

Handhaaf 'n gesonde en gebalanseerde lewe en probeer sover moontlik gesonde groentes, vrugte en vleise in te neem en vul waar nodig aan.  Dis belangrik om met u apteker of dokter oor ekstra aanvullings te kommunikeer,  waar nodig.    Daar moet altyd opgelet word om ekstra vitamines aan te wend met die idee om gesondheid… Continue reading Vitamines and Minerals

Minerals – SA – Minerale

The Economic activity in South Africa has been focused on mining activities.  South Africa’s political, social and economic landscape has been dominated by mining industries.  The country’s stock exchange in Johannesburg was established in 1887, a decade after the first diamonds were discovered on the banks of the Orange River, and almost simultaneously with the… Continue reading Minerals – SA – Minerale

Australia – Minerals – REE

  World production in 2013 of rare earth oxides was 110,000 tonne, with main production from China of 100,000 tonne, USA at 4,000 tonne and Australia at 2,000 tonne, mainly from the Mount Weld deposit in Western Australia. World resources are dominated by deposits rich in the minerals bastnasite, and monazite., with the largest resources… Continue reading Australia – Minerals – REE

Russia in Africa – Summit October 2019

BRICS ....  Moet ons begin bekommerd raak of wees oor die Russiese "teenwoordigheid" of is dit minerale wat die Russe na SA en die res van Afrika trek?     Rusland is ook in Mosambiek betrokke by die noordelikste provinsie waar daar groot neerslae van gas is.   Te verstane as daar gekyk word hoe daar na… Continue reading Russia in Africa – Summit October 2019

DRC – Mining – illegal miners – Glencore

  Thousands of illegal miners operate in and around mines in southern Congo. At least 36 artisanal miners were killed on Thursday when part of a copper and cobalt mine owned by Glencore collapsed in southeast Congo, the provincial governor said.   The accident occurred in the KOV open-pit mine at the Kamoto Copper Company concession,… Continue reading DRC – Mining – illegal miners – Glencore

Richtersveld – Diamonds

There are various kinds of minerals in South Africa - we all know that and we all know that there were different WARS about this minerals and there are still today the same WARS, between the people and those "elites" that wanted everything for themselves.  Richtersveld area was also a land claim from the Khoi… Continue reading Richtersveld – Diamonds

China in Africa and South Africa

Hul onversadigde mag na beheer, kontrole en minerale - wat ook die vervaardiging van wapens insluit.   Heelwat tenders is al in Afrika geplaas en bekende swart leiers is gebruik om tenders te bekom vir die bou van infrastruktuur vir die Chinese. They want land and they want control.  China's hunger for natural resources has set… Continue reading China in Africa and South Africa

Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS

Most of the big mining companies and businesses involved and operated in South Africa are all B-BBEE - some relevant to a foreign country.   The board members, chief executives, directors, share holders, those who deals with diamonds, gold or other minerals can not claim they are poor.      The South African mining industry is most… Continue reading Diamonds/Diamante – Gold/Goud -MINERALS

Ramaphosa and his Madiba magic

Die een wil swakker wees as die ander.   As dit nie swart bemagtiging is nie, is dit grondgrype.   Swart bemagtiging was deur "madiba" gesteun en wet is deur hom geteken - RASSISME, haat en DISKRIMINASIE.  Now Ramaphosa said he will pursue ‘Madiba magic’ style dialogue for a peaceful resolution to the land issue, but follow… Continue reading Ramaphosa and his Madiba magic

“Caretaker President Ramaphosa” (SA)

Dis 'n goeie vraag waarheen al die inkomste verdwyn, terwyl korrupsie verwante aangeleenthede nie ophou bestaan nie.    Suid-Afrika het 'n magdom van verskillende minerale wat al vir etlike jare gemyn word.  Daarvan getuig al die mynbesoedeling wat ook agtergelaat word.  In 2008 was daar reeds oor die 8000 myne wat nooit gerehabiliteer is nie,… Continue reading “Caretaker President Ramaphosa” (SA)

Lugbesoedeling in Suid-Afrika

Almal het 'n reg om te lewe - ons in Suid-Afrika ook.    Twee gevaarlike risiko's wat ons tans  daagliks moet trotseer is (1) "besoedeling" wat hand aan hand loop met mineraal ontginning wat besoedeling veroorsaak.  Die regering beheer alle "permitte" en hulle reik ook wetgewings uit, saam met provinsiale en munisipale bywette vir regulering. … Continue reading Lugbesoedeling in Suid-Afrika

Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture

Nie alle grond in Suid-Afrika is geskik vir landbou doeleindes nie.   Wat baie burgers of selfs buitelanders nie (wil) weet nie, is dat Suid-Afrika ryk neerslae het aan alle tipes minerale.  Die artikel is nog nie heeltemal volledig nie, en heelwat inligting sal bykomend toegevoeg word of in aparte artikels geplaas word, weens die grote… Continue reading Suid-Afrika Landbou – South Africa Agriculture

Genocide – Vernietiging van ‘n volk

Dis 2010.    Op die plaas Tweefontein is Willemien Potgieter brutaal vermink en vermoor, haar ouers gemartel tot die dood toe.    Wat het Willemien te doen met 'n heksejag om vermoor te word?  Sy is nie die enigste kind wat al vermoor is in Suid-Afrika op so 'n brutale manier nie.  Sy was maar… Continue reading Genocide – Vernietiging van ‘n volk