De wet is een van duisende wat opgestaan het om te veg vir die vryheid van die Boere republieke en lewe van hom as Boere generaal het van hom 'n Boereheld en -vegter gemaak - sy naam is opgeteken in die argiewe as Boer van die Boere republieke. As daar na sy lewe gekyk word,… Continue reading Christiaan de Wet 1854-1922
Kategorie: 16 Junie Konsentrasiekampdag
16 Junie / June 2021
Concentration camp day - any people, provided it is a people, has remembered days or specific moments of those days and what happened. Even great moderate nations have their own remembering days. And coincidentally, June 16 and December are known dates to most of us and will always remain of those days to remember. Of… Continue reading 16 Junie / June 2021
Gedenkdag – onthou 16 Junie-June 2019 – Remember this day
Onthou 16 Junie 2019 is konsentrasiekampdag - As verrigtinge bygewoon word, neem 'n paar blomme of saadjies saam en gooi dit langs die pad of plaas dit by die name. Stap so bykans 120 jaar terug op ons voorouers se voetspore en onthou wat ons grootouers en voorsate vir ons gedoen het. As dit nie… Continue reading Gedenkdag – onthou 16 Junie-June 2019 – Remember this day