British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)

Daar is heelwat onbeantwoorde vrae oor die Britse konsentrasiekampe wat deur die Britse koloniale regering destyds geskep het spesifiek vir die Boere, die vroue en kinders veral tydens die twee Anglo Boere oorloë.    Hieragter skuil beslis meer as wat ons tans weet en kennis dra.  Nie lank nadat hul die onafhanklike gebiede geannekseer het,… Continue reading British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)

Britse konsentrasiekampe Hester de Beer

    Meer inligting oor ouma Hester de Beer kan gevind word in die publikasie "Familie-geskiedenis van 'n DE BEER-STAMLYN IN SUID AFRIKA oor drie honderd jaar" op die issuu.com website.     Hester en Frederik is die sewende geslag. Soms kry ‘n mens merkwaardige historiese bronne.   Eensgesind het onlangs in verbinding getree met meneer Jan… Continue reading Britse konsentrasiekampe Hester de Beer