Ahmed Timol – Neil Aggett

  Nog 'n "apartheidsaktivis" se saak wat voor die Waarheids en Versoeningskommissie gedien het en verwys is vir verdere ondersoek, sal heropen om ondersoek te word na sy dood, moontlike vervolging is nie uitgesluit nie.    Volgens die polisieondersoeke en verslae is Neil Aggett op 5 February 1982, as 28 jarige, in sy sel opgehang gevind. … Continue reading Ahmed Timol – Neil Aggett