Protest actions – South Africa and Africa

  South Africa is part of Africa and she as a continent, is part of her own struggle, undeveloped areas, killing of each others and no progress at all.   Each and every country have their own different tribes, mostly blacks, with their own cultures, traditions and languages.  Some people are minority groups of people, while… Continue reading Protest actions – South Africa and Africa

Advertisements

No to shacks and illegal invasions

This issue has absolutely nothing to do with Indians but the whole entire community of Lenasia South, which consists of all colours being, black, coloured and Indians. This is just so sad that Indians are now being portrayed as racist and violent people whilst that's not the case. CITIZENS DEMAND:   THAT MUST BE THE WHOLE… Continue reading No to shacks and illegal invasions

Minerale – Xolobeni

'n Groot sweer is besig om te vorm op die myngebied en sommige sake in howe sloer in sommige gevalle al baie jare sonder oplossings met die plaaslike inwoners.  Trustgrond bly trustgrond?    Dis nie net blankes nie, maar ook swartes soos vermeld wat alles moet opgee.  Die sweer het reeds op verskeie plekke oopgebars… Continue reading Minerale – Xolobeni

Schweizer Reneke NW

Dit kom voor of hier heelwat politiek betrokke in die protesaksies was maar ook intimidasie, veral die wyse hoe die saak op Schweizer Reneke hanteer is.   Eerstens was daar soos in onmiddellik ontslae geraak van 'n blanke onderwyser se diens.  En dit nog voor die ondersoek eers begin is.  Wie was die regter wat haar… Continue reading Schweizer Reneke NW

Grond – Land (SA)

Die Grondkwessie in SA (hervorming) sluit nie korrupsie uit nie - daar is heelwat.  Alhoewel "aanklagtes" deur regering (ANC-DA-EFF) en selfs ander politieke partye, dat blankes die meerderheid grond besit, verdoemend is en algemeen voorkom, is dit totaal en al vals.   Daar is selfs onderstrominge binne ANC geledere hieroor soos deur vorige president Mbeki aangedui… Continue reading Grond – Land (SA)

Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde

Wit grafte en WIT kruise simboliseer die hoeveelheid name wat reeds gesterf het, families en slagoffers na 1994 wat in rou gedompel is.   Hierdie spontaan gevormde kruise is nie volledig nie, maar verteenwoordig iemand - 'n slagoffer wat wreedaardig vermoor is.   Elkeen van hierdie kruise, en ook op ander plekke is daar name, wat geliefdes… Continue reading Malema, Zuma, Mandela en blanke Moorde

Loonverhogings in brandende Suid-Afrika

Die massas staak daagliks en plunder elke gebou wat hulle wil, net om te wys hulle kan en mag dit doen.  Min word gedoen om die skuldiges in Suid-Afrika vas te vat.  Terwyl die Suid-Afrikaanse Polisiediens 'n ogie hou, word daar van gebou tot gebou gehardloop en oral word is chaos en paaie word toegemaak.… Continue reading Loonverhogings in brandende Suid-Afrika