* Minerale het 'n baie groot rol gespeel waarom die Boere republieke deur Brittanje, haar bondgenote wat Afrikaner en ander etniese groepe ingesluit het, wat oorlog gevoer het om die hele land aan die BONDgenote te oorhandig. Moord en doodslag het die Boere republieke gevolg. Brittanje en al haar bondgenote het getrou die Konsentrasiekampe en… Continue reading Minerale in SA – Boere republieke, reservate en kroongebiede
Kategorie: Boere boek
Boere volk geskiedenis en kultuur
Dit is feite wat al vir langer as 'n eeu uitstaan dat daar meer as een blanke volke in suider Afrika is. Nie alle blankes is afrikaners nie. Onder die vlerke van die 'afrikaner' word heelwat lede uit ander volke en stamme verwelkom om een groot veelvolkige reënboognasie te vorm. Beide volke en nasies bestaan… Continue reading Boere volk geskiedenis en kultuur
Die Boere volk en Boerieman
Lede van die Boere volk kan nie die wortels van hul voorouers vernietig nie, maar daar is ander volke en vreemde nasies en selfs regerings op internasionale vlak, wat dit wel probeer doen deur allerhande wortels voor te hou soos geld en beter lewens wat aan die kommuniste en wêreldbeheer gekoppel is. Dus is dit… Continue reading Die Boere volk en Boerieman
Boere tradisies, stoere Boere in Suid-Afrika
* Stoere Boere en Boere volk kan beslis in een kraal geplaas word. Hul voorgeslagte is afkomstig uit al die Boere republieke, daar is nie net twee Boere republieke gewees nie. Die Boere volk is nie almal landbouers en wat slegs fokus om voedsel produseer nie. Al vir etlike dekades is die Boere bo-baas… Continue reading Boere tradisies, stoere Boere in Suid-Afrika
Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius
* Daar is heelwat vrae en antwoorde wat verskaf word in die Boere boek, maar dit mag ook wees dat van die volkslede nie daarmee saamstem nie. Dis elke lid van die Boere volk se mensereg om self oor hul wortels, waarvandaan hul afkomstig is, besluite te maak. Volgens Dr Lets Pretorius se… Continue reading Boere volk, kultuur, geskiedenis, die Boere boek – Dr Pretorius




