Rewolusie in suider Afrika na 1750

*

Rewolusie, geweld en onmenslike elemente aan die suidelike punt van Afrika is al lankal aan die gang.  Huise, lande en vee plunder is lankal met ons.   Later jare het die geweld verskuif na anneksasies, anneksasies en besitreg van minerale in die grond.   Grood lande kon nie die anneksasies van gebiede doen sonder aanvalle, moorde, konsentrasiekampe en uitwissing en afbrand van voedsel en alle huise.    Daar is meestal van die binnekringe gebruik om die euwels uit te voer.  Nes voor 1900, vind volksuitwissings steeds vandag plaas, ook in hierdie dele van die land.    Volksmoorde wat eenvoudig weggesteek word weens leuens.     Sommige misdade word versag deur owerhede en as regverdig beskou.  Hierdie is ‘n druppel in die emmer, daar is heelwat artikels hieroor.

Opening of Parliament (of the Cape of Good Hope) in Cape Town, 1905

*

Sekere uitsonderings van misdade is onderworpe aan ontbloting en vervolgings.   Ironies word sommige se misdade besing met aanhitsing tot geweld en moorde deur hul ondersteuners om van ander rasse en volke ontslae te raak.   Swart en anderkleuriges se sogenaamde ‘struggle liedere’ word geregverdig om Boere aan te val en uit te wis.

Daar is interessante artikels en beeldmateriaal wat geplaas word met die sogenaamde geheimsinnige vergaderings rondom 1994.  Dit word juis nou gedoen, om die “regse BOERE blok” totaal in ‘n ander rigting te stuur en eenvoudige taal – hulle is aangestel om die paaie te verander sonder slaggate.   Nie net polities nie, maar op vele terreine.  Politiek binne die raamwerk van vals vlag demokrasie, was nog altyd die ondergang van volke om hulself te regeer.   VERAL die Boere volk is al sedert hulle die Kaapkolonie in 1835 begin verlaat het, ondermyn en is hulle nie vryheid gegun nie.

Praat van skole wat op die agendae van 1994 was.  Heelwat skole en universiteite wou AFRIKAANS bly en onderrig voortsit.   Daar was ooreenkomste oor die opvoeding in Afrikaans, wat oor die horison verdwyn het.   Juis omdat die meesters en hul ondersteuners Afrikaans haat.  Daar is heelwat van die binnekring spioene wat juis die paaie verander het, wat saam hierdie geldmagwolwe toeslaan en bedrieg.

*

Praat van bomme plant en moordkampe van die ANC voor en na 1994.  Wat het met al die skuldiges gebeur wat die Pretoria en ander bomme geplaas het, die Kerkstraatbom   In Kaapstad waar mense hul lewens verloor het in ‘n kerk?   Wat het van die ANC moordenaars geword in hul eie moordkampe in die land sowel buite ons landsgrense?  Hul eie mense wat geteiken is, nes die Boere volk – baie lyk en praat soos die BOER maar is niks van die Boere volk nie.   Die afdraaipaaie is aanloklik wat met dollars, euro’s en rande bestrooi word.

Was daar politieke inmengery en geknoeiery, van verskillende kante af gedurende die 1994 verkiesing en dit wat voorafgegaan is?  Almal weet dit.  Tyd om daarteen op te staan en die Boere republieke herstel soos wat dit in 1900 was.   Daar was nooit oplossings na 1910 nie.

Dit het na wyle Dr Verwoerd se moord aangegaan – dis hoekom hy vermoor is.   Was dit regtig Tsafenda wat die moordplan uitgedink het?  Daar is nie twyfel daaromtrent dit was nie hy nie.

Die 1980’s vergaderings in Dakar is alles voorafgegaan sodat die land aan kommuniste oorhandig kon word om vernietig te word.

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Grondwet 1996 en sogenaamde demokrasie

Kodesa – liberaal kommunistiese grondwet skrywers

Swart bemagtiging is deur blanke Afrikaners en BOND in Dakar voorgestel en net na 1990 geïmplementeer.   Dit was NIE die ANC wat dit begin het nie.   Die Broederbond het reeds voor 1994 daarmee begin.

Swart bemagtiging onderrokke

Regstellende aksie – Affirmative Action –  Dakar 1989

Dakar 1986 –  Notes of H Giliomee

Swart bemagtiging in SA 

Swart bemagtiging Inhoud B-BBEE Index

Leuens deur hul sogenaamde leiers wat as die sogenaamde ‘Afrikaner Boer’ opgestaan het om ‘n volkstaat te bekom.     Daarenteen, was al die 18 Boere republieke, reeds gebiede wat wettig deur die Boere volk bekom is.  Geen ander volk kan op die grond aanspraak maak nie, omrede dit deel vorm van die Boere volk se geskiedenis.

Internasionale selfbeskikking vereistes (1933)

Terwyl mense hul eie navorsing kan doen wat ‘n Volkstaat behels, dit het geen onafhankikheid nie en sal verseker onder ‘n Federale regering (van  massas, die ANC-DA-meerderheid) val.     Blankes bluf hulself, veral die leiers wat ‘n woordjie uitgedink het van ‘n Afrikaner-Boer woord.   Natuurlik bestaan daar NIE so ‘n volk soos die Afrikaner Boer nie.  Netso bestaan daar nie ‘n Xhosa-Zoeloe volk nie.   Oorsee is daar ook nie ‘n Italianer-Franse of Russies-Chinese volke nie.

Dus moet hierdie paaltjies van leuens wat so ingeplant is, eenvoudig uitgetrek word soos ‘n vrot tand in die gemeenskap van die BOERE volk.   Hou op om te dink Afrikaners het opregte bedoelinge, want hulle het ook die Boere volk se voorvaders belieg en saam die Britse regering en haar BONDgenote teen die Boere volk geveg.   Die Boere volk is NIKS van die gemengde veelvolkige AfrikanerNASIE nie.

1900 Dertig sikkels silwer (30000 Britse pond) – ABO

*

‘N ARTIKEL VAN 8 SEPTEMBER 2026

https://www.dailymaverick.co.za/video/2026-09-08-watch-declassified-document-shows-anc-were-favourable-to-offering-indemnity-to-apartheid-era-crimes/

17 Junie 1998

Lank na die verkiesing van 1994, was die stryd nog nooit verby nie.  Vandag is dit steeds nie verby nie.  Daar was nog nooit oplossings nie.  Die enigste oplossing vir die Boere volk is die herstel van die 18 Boere repubieke.

Herstel Boere republieke Boere volk

Herstel van Boere republieke en Boere volk

Kringloop van misdaad in Suid-Afrika

Lees saam die artikel wat in die Waarheids en versoeningskommissie afgespeel het, hoe dat blanke Boere totaal en al in hinderlae gelei word, op dwaalpaaie en afdraaipaaie, weg van die herstel van die BOERE repubieke af.   Leuens en vals beloftes wat net groter geword het.

Nie dat daar nie vir anderskleuriges ook gelieg is nie, want ook hulle organisasies het heelwat oproer, rewolusie en geweld veroorsaak, nie net die Boere of sommige blankes nie.  Duisende gekleurdes en swartes het saam die Britte en haar bondgenote, teen die bestaansreg van die Boere republieke geveg.   Dit was hul deelname om te help afbrand aan die meer as 30000 plaashuise, gehelp met verkragtings van vroue en kinders, die vee gesteel en die res doodgekap of vermink.

Daar was rewolusie teenoor die Boere republieke.  Hierdie mense wat hul skuldig gemaak het aan rewolusie , geweld en oproer, het een ding in gemeen, hulle wou later nie voortleef onder Mandela en interim regering nie.  DAAROM het hul hul misnoeë uitgespreek deur hul geweeldadige optredes.    Hoe anders as die land eenvoudig deur liberaal verligte Afrikaners en kommuniste die alleenreg gehad het om die land aan kommunistiese en liberale ANC beweging op ‘n skinkbord oorhandig het.   Die feit dat fw se referendum gelieg het vir almal, is eenvoudig leuens, want die waarheid word nie vertel, dat slegs die ja en nee stemme getel was in 1992.   Die ja stemmers en nee stemmers het alles vir soetkoek opgevreet.

LEES MEER:
https://www.justice.gov.za/trc/amntrans/1998/98061725_bks_boksbur1.htm

&

DIT HET BY IDASA IN 1987 BEGIN, AGTER DIE HELE LAND SE RUG

DAARNA HET KODESA GEVOLG

INTUSSEN HET DIE BROEDERBOND AKA AFRIKANERBOND HUL MAATSKAPPYE OOPGESTEL EN REEDS VERSWART IN 1991

DIE 1992 REFERENDUM VOLG MET DIE VALS UITSLAG (kwansuis meerderheid ja)

LEUENS sluit aan by die ander aksies na wyle Dr Verwoerd se moord    

Dit is die grootste leuens dat swartes in 1994 vir die eerste keer gestem het.   

Alle Tuislande het amptelike stemreg gehad voor 1994 en het hul hul eie leiers in Tuislande gekies.   Daar is amptelike bewyse van uitslae hoe die verkiesings voor 1994 verloop het.

ALLE TUISLANDE HET AMPTELIKE VERKIESINGS GEHAD WAAR ETNIESE GROEPE HUL EIE LEIERS GEKIES HET

Voor 1961 was die gebiede RESERVATE genoem.   Dit is grondgebiede wat voor 1900 reeds deur hulle leiers destyds, net na 1810 deur Brittanje begin kolonialiseer het, BESET.

Hulle het geen grond gekoop nie en nog minder was daar enige privaatreg of titelaktes vir hierdie volke en stamme, veral onder Britse kolonialisme.   Dit is alles kommunale grondgebiede genoem en selfs na 1993 het dit voortgegaan, maar onder nuwe ANC-NP interim regering.  Wetgewing het gevolg vir Trust en CPA (KEV gebiede).   Hulle het almal na 1993 begin grondeise instel en ook hul eie tradisionele leiers aangewys in elke KEV (CPA) of Trust.  Ingonyama Trust is ‘n baie groot gebied, maar het verskillende KEV / Trust gebiede.

Grondeise wetgewing is toegelaat onder ANC en NP interim regering, waar hul WEER eens hul grond met vergoeding opgeëis het.   Gaan lees al hierdie wetgewings.  NIEMAND HET HUL GROND GESTEEL NIE.

Gekleurde gebiede is Kroongebiede genoem.

Vandag word al hierdie gebiede (na 1993) CPA of Trustgebiede genoem onder ANC/interim regering wetgewings en grondwet.  Die reservate was die beste grondgebiede, met die meeste reënval wat in die gebiede geval het.   Hulle het nie grond gekoop in 1810 of daarna nie, maar het hul gebiede Reservate genoem onder Shepstone en Rhodes se wetgewings.  Niemand het hul grond gesteel nie, want hulle bly steeds vandag in hierdie gebiede.

The Bantustans had some of the best land in SA, how did they fail? :  r/southafrica

1975

On this day, 27 March 1975, the National Party government of South Africa announced its final plan for the consolidation of the so-called “homelands,” or Bantustans. The proposal sought to reduce 113 fragmented African reserve areas into 36 more geographically contiguous units as part of a sweeping administrative overhaul. The move formed a central pillar of the apartheid regime’s “Grand Apartheid” strategy, designed to entrench racial separation at a structural level.

LEIERS VAN DIE OU TUISLANDE SOOS HULLE VERKIES IS

On this day, 27 March 1975 — exactly 51 years ago — the National Party  government of South Africa announced its final plan for the consolidation  of the so-called “homelands,” or Bantustans.

Gebiede is na die 1930 regering (Unie) vergroot, waar selfs blankes se grond weggeneem is.

Vorster 1974 – Tuislande

Die Zoeloe koning (Zwelithini) het in meer as een beeldmateriaal genoem hoe die Zoeloes hier kom vestig het na 1816, en het in 2016 heelwat funksies vir die Zoeloe volk gereël, deur anc en belastings betaal, dat hulle 200 jaar oud is.  Reservate was kleiner en is nie deur die Boere volk geskep nie, dit het REEDS bestaan.

Indien die Boere volk sal oplet, dat hierdie gebiede, reservate wat na 1961 Tuislande geword het,  na 1993 die Ingonyama Trust geword het onder ooreenkoms wat in 1993 onderteken is.  Dit bevat NIE die Boere republieke wat daar was voor 1900 nie.

In September 2016, the Zulu nation celebrated the 200th anniversary of its founding under King Shaka in 1816, a historic milestone commemorated during the reign of the late King Goodwill Zwelithini.    On September 24, 2016 (Heritage Day in South Africa), members of the Zulu nation gathered in Zululand (now largely under the Ingonyama Trust) to mark 200 years since King Shaka kaSenzangakhona established the Zulu Kingdom around 1816

Zulu people –  1816-2016 -200 Years

Beeldmateriaal 2016
https://www.youtube.com/watch?v=OUCarpJBepw

No photo description available.
*

Die sogenaamde ‘apartheid’ is nie afgebreek nie, dit het net ander vorm en wetgewings aangeneem, soos die aparte Trust en KEV gebiede, net swartes, khoi san en griekwas bly in die gebiede sedert 1816 en later onder Britse bewind. 

Die BOERE volk moet steeds hul Boere republieke terugkry en herstel soos in 1902 maar het nooit gebeur nie.  Daarom het ander skielik onder ‘n vals naam van afrikaner boer gepreek, selfs in kerke word dit uitbasuin van ‘n volkstaat.  Daar bestaan nie ‘n volk soos afrikaner boer nie.

Notules onthul dat die voormalige apartheidspresident FW de Klerk tydens sy laaste kabinetsvergadering gesê het dat ‘n ooreenkoms met Nelson Mandela en die ANC oor vrywaring vir apartheidmisdade 48 uur voor die verkiesing van 1994 bereik is – wat vrae oor aanspreeklikheid laat ontstaan ​​het.

Marianne Thamm van Daily Maverick verduidelik. Wat het geword van die moordenaars van die mense wat vermoor is? Dieselfde patroon herhaal hom vandag met al die kommissies (wat deur die ANC-president aangestel is).

Minutes reveal former apartheid president FW De Klerk told his final Cabinet meeting that an agreement with Nelson Mandela and the ANC on indemnity for apartheid crimes was reached 48 hours before the 1994 election – igniting accountability questions. Daily Maverick’s Marianne Thamm explains.   What happened to those killers of people that were murdered.   Same is repeating today with all the commissions (appointed by the ANC president).

https://www.youtube.com/watch?v=LvCzugLf6rA&t=225s

The Ones That Got Away (1998): The process of reconciliation began with great hope in South Africa’s black and white communities. Now, however, it seems that the nation is struggling to move past the spectre of its deeply divided past.

*

WAAR IS AL DIE FONDSE VAN DIE WAARHEIDS EN VERSOENINGSKOMMISSIE VANDAG?   DAAR WAS BILJOENE GESKENK

Commissions  TRC  – Waarheids en Versoeningskommissie na 1994

https://www.youtube.com/watch?v=NnCY7WRYE-8

QUATRO  QUADRO –

Is hierdie organisasie bo die wetgewing verhewe?  Hulle het hul eie mense gemartel en vermoor.

ANC HELLCAMPS – What they did to their own people
Teddy Williams, a former member of Umkhonto we Sizwe, was sent to the ANC’s Quatro rehabilitation camp for taking part in a camp mutiny.
https://www.youtube.com/watch?v=BFaA6POH4V4

*

Prisoners in the African National Congress’ Quatro camp in Angola were subjected to daily torture, an Umkhonto we Sizwe cadre imprisoned in the camp in the 1980s told the Truth and Reconciliation Commission on Tuesday. Diliza Mthembu told the commission’s special hearing on prisons in Johannesburg that he was tortured and beaten during his four and a half years’ imprisonment, often for no reason.
“Prisons in Africa are very horrible. The conditions are bad,” he said. He developed asthma and high blood pressure as a result of his imprisonment in various prisons in Angola.
His father, Abel Patrick Mthembu, a founding MK member and deputy leader of the ANC in then Transvaal, was killed by the ANC in 1978 when it was alleged he had betrayed the organisation. This was always used against him, he said.
Mthembu was released from Quatro in 1988. He travelled to Tanzania, where he was arrested and then released. He went to Malawi in 1990 where he was also arrested and detained for four months. He returned to South Africa in May 1990 and was arrested again and held at the Kimberley police station for three weeks.

https://www.youtube.com/watch?v=1toc_dDXFWk

*

LEUENS

WIE OF WAT WAS MANDELA?

Om die betekenis te verstaan ​​van ‘n nou gedeklassifiseerde memo uit 1994 van ‘n spesiale vergadering van die laaste wit kabinet onder leiding van president FW De Klerk, wat beweer dat Nelson Mandela en die ANC ooreengekom het tot vrywaring van vervolging vir misdade uit die apartheidsera, moet ons terugkeer na daardie onstuimige tye.

Die Khampepe-kommissie van ondersoek na vertraagde WVK-vervolgings het bewyse van talle getuies aangehoor dat ‘n beweerde geheime politieke pakt of agterdeurooreenkoms tussen die generaals van die ou garde en die nuwe demokratiese regering bereik is.

Die deklassifikasie van hierdie sleutelbewyse in Februarie onthul ‘n treffende werklikheid: slegs 48 uur voordat byna 20 miljoen Suid-Afrikaners vir die eerste keer gestem het, het Mandela en die ANC tot immuniteit ingestem.

(DIS ‘N LEUEN, STEMREG WAS AMPTELIK IN AL DIE TUISLANDE EN HET SWARTES TOE AL HUL EIE LEIERS GEKIES.)

Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

Bophuthatswana homeland

Trustgebiede – Tuislande -Reservate en Kroongebiede

Traditional houses – South Africa

 

Daar word beweer dat hierdie vergadering in 1994 die eerste stap was in wat twee skrywers, Michael Schmidt en Ole Bubenzer, ‘n “Verbond van Vergeet” genoem het – ‘n vroeë, informele ooreenkoms wat uiteindelik beskerming gebied het aan mense wat nooit eens om amnestie aansoek gedoen het nie.

Wie was in beheer hiervan – beslis nie die BOERE volk nie.   Afrikaners en hul organisasies.   Insypelaars.

Die Boere volk was voor, tydens en na die 1994 heeltyd beswadder as die wat die ‘rewolusie’ veroorsaak het.   Hulle was nie.

Aan Eugene de Kock is amnestie vir sekere misdade toegestaan, maar hy is later tot verskeie lewenslange tronkstrawwe vir talle misdade gevonnis. De Kock, bekend as “Prime Evil”, is in 2015 op parool vrygelaat en het onlangs getuig tydens die heropende geregtelike doodsondersoek na die moord op die “Cradock-vier”.  Dit stem nogal ooreen wat na 1902 gebeur het, heelwat BOERE leiers is vervolg en selfs terreggestel onder AFRIKANER beheer (Unie en Brittanje statebond).

In 1989 is Chikane vergiftig. Sy klere was met ‘n giftige organofosfaat besmet. Hy het in Namibië ineengestort en herstel, maar daarna weer in die Verenigde State ineengestort nadat hy ander besmette klere uit sy eie tas gedra het. Hy het dit oorleef.

Die navorser Ole Bubenzer het aan die kommissie gesê dat dit Jan Wagener – die regsverteenwoordiger van voormalige generaals van die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) – was wat Mbeki genader en gevra het dat die arrestasies opgeskort word.

Dan is daar Jackie Selebi. Die voormalige polisiekommissaris – wat, soos Mbeki, in ballingskap geleef het – is deur Wagener se kring ingelig dat die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) besig was om voor te berei om sewe-en-dertig senior ANC- en regeringsfigure, insluitend Selebi self, in hegtenis te neem.

&

In order to understand the significance of a now declassified 1994 memo of a special meeting of the last white cabinet led by the President FW De Klerk claiming that Nelson Mandela and the ANC had agreed to indemnity from prosecution for apartheid era crimes, we need to return to those turbulent times.   The Khampepe Commission of Inquiry into delayed TRC prosecutions has heard evidence from numerous witnesses that an alleged secret political pact or back-door agreement had been reached between the generals of the old guard and the new democratic government.    The declassification of this key evidence in February reveals a striking reality: just 48 hours before nearly 20 million South Africans voted for the first time, Mandela and the ANC agreed to immunity.

WHO APPOINTED JUDGES – READ THE 1996 CONSTITUTION – THE PRESIDENT OF THE COUNTRY
https://trc-inquiry.org.za/

 TRC Cases Inquiry was announced by President Cyril Ramaphosa 
Ander kommissies het gevolg – aanstellings deur die president van die land gedoen.

In March that same year heavily armed members of the right wing Afrikaner Weerstand Beweging rode into the “homeland” Boputhatswana only to be shot dead by military live on TV.   The claim is that this 1994 meeting was the opening move in what two authors, Michael Schmidt and Ole Bubenzer, have called “a Pact of Forgetting” — an early, informal understanding that ended up shielding people who never even applied for amnesty.   Eugene De Kock – was granted amnesty for some crimes, but was later jailed on multiple life terms for multiple crimes. De Kock, known as “Prime Evil”, was released on parole in 2015 and testified recently at the reopened inquest into the killings of the “Cradock Four”.   In 1989, Chikane was poisoned. His clothes were laced with a toxic organophosphate. He collapsed once in Namibia, recovered, then collapsed again in the United States after wearing more contaminated clothing from his own suitcase. He survived.   Researcher Ole Bubenzer told the commission it was Jan Wagener, the lawyer representing former SADF generals, who approached Mbeki asking for the arrests to be suspended.  Then there’s Jackie Selebi. The former police commissioner — a former -exile, like Mbeki — had been told by Wagener’s circle that the NPA was preparing to arrest thirty-seven senior ANC and government figures, including Selebi himself.

WHO was poisoned at other commissions after 1994?

 

*

 

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

 

*

 

 

 

Lewer kommentaar