Agri SA and land expropriation

  Agri, which incorporates Die Boer / The Farmer, is Agri SA's bi-monthly magazine.   The magazine provides background information on policies, legislation and programs of interest to farmers.    It also provides advice, expansion and news on current events to more than 29 000 farmers who are members of Agri SA through the respective affiliates. … Continue reading Agri SA and land expropriation

Advertisements

Schweizer Reneke Noordwes

Meer "vals" rassisme is aan die broei en groei soos onkruid op Schweizer Reneke alles met die hulp van media berigte en politici.  Waarom was sommige foto's doelbewus weerhou en net die een versprei waar kinders hul ete genuttig het?  En hoe is dit moontlik om 'n onderwyser se dienste so gou op te skort… Continue reading Schweizer Reneke Noordwes

Eerste word Derde – First became Third

KOMMUNISTE EN LIBERALISTE Politici en ander organisasies wat rassisme spoeg op blankes, moet maar verlief neem dat Afrikaners, Boere en ander blankes wat dieselfde voel,   hier is om te bly.   Dis ons geboortegrond en sekere grond behoort vir geslagte aan ons.  Ons gaan nêrens.   Ons as volk het 100% reg tot grondgebiede wat ons sin… Continue reading Eerste word Derde – First became Third

Ramaphosa : land restitution

RAMAPHOSA AAN DIE WOORD - DIE PADDAVOORSITTER HET GEPRAAT Julle tyd is op - wittes in Suid-Afrika.   Die datum van onteiening sal Maart 2019 in werking kom, dis die datum wat vasgestel is waarop onteiening sal begin.  Julle tyd is verby blankes.  Die adhoc komitee moet die nodige aanpassings aan die parlement voorlê voor of… Continue reading Ramaphosa : land restitution

Ramaphosa – ANC – China – NWO

Ramaphosa - Brics - China - Suid-Afrika - ANC en China en hul NWO praatjies.   Waar agter is China nou eintlik.  Brics bestaan uit 5 lande, nie net China nie, maar tog is China oral in Afrika, maar ander lande is ook in Afrika.    Hulle is baie desperaat, hulle klink baie desperaat as mens… Continue reading Ramaphosa – ANC – China – NWO

Buthelezi and land expropriation

Daar steun die Inkatha leier sowaar ook die onteiening van  grond sonder vergoeding, maar binne die wetgewing.  Hoe is dit nou vir 'n kishou toe ons almal gedink het die Inkatha is nou saam met "Afriforum" ...   Daar word sommer baie verskillende stoeltjies hier waargeneem waarop mense sit en verwissel word "musical chairs". Now, can … Continue reading Buthelezi and land expropriation

Eiendomsreg – property rights

Eiendomsreg in die 1996 Kodesa kommunistiese grondwet van Suid-Afrika was nog altyd 'n risiko, veral vir blankes, maar ook vir ander etniese volke.  Watter waarborge is daar vir een van ons blankes?  Swart bemagtiging duur voort.  Afskaffing van Afrikaans duur voort.       Verskeie ander wetgewing word in plek gestel dat almal moet dink is… Continue reading Eiendomsreg – property rights