Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989

*Ironies hoe die vals brûe van 'demokratiese stelsels' daagliks verrys het sedert wyle Dr Verwoerd se dood.      Verwys na die liberaal verligte en klassiek liberale blankes met kommuniste se geheimsinnige samesprekings in Dakar asook 'n artikel oor regstellende aksie teenoor blankes in Suid-Afrika (Vrye weekblad in 1989 - Max se koerant).     Min… Continue reading Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989

Liberal whites signed declaration apologising for apartheid

* Verseker praat nie een van hierdie liberaal verligte blankes namens die Boere volk of konserwatiewe Afrikaners nie.   Net om agter die rug van 'n volk buite die landsgrense die land te oorhandig, is en maak mens nie deel van 'n volk wat geoffer word nie.   Hulle mag dalk Afrikaans praat, maar wat nie geskroom… Continue reading Liberal whites signed declaration apologising for apartheid

Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

What happened in Dakar and Kodesa?  Dakar discussions were outside the country, one another country was also used is Zambia and London.  We all know that liberal whites / classical whites are together with the ANC and their communist believes, helping with B-BBEE discrimination and racism legislations as well.  Furthermore, it is common knowledge for… Continue reading Dakar-Kodesa 1982-1986-1994

Communism – Bolshevism – Revolution

* Red REVOLUTION  is Ongoing violence and destruction.   Communism and Bolshevism Since 1994, people and specific the outside world,  think there are no segregation in South Africa.   What a circus.   They must think again and read the Hansards, Legislations and ANC Constitution.   Mandela and De Klerk created this idea of a "super rainbow nation".   There… Continue reading Communism – Bolshevism – Revolution

Anargie – revolution

Dis die radikale rewolusie van die ANC - niemand anders sin nie.  ANC is 'n "liberal movement - terrorism".   Word al voor 1994 deur George Soros gefinansier saam met 'n paar ander kommuniste aan sy sy.   Alles moet afgebrand word volgens die mafias en terroriste wat die vegters is van die ANC rewolusie.   Hulle wil… Continue reading Anargie – revolution

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

* Daar is verskeie groepe politieke partye en ook borge betrokke by hierdie gebou. Meer borge as wat jy kan dink, betrokke by hierdie klein landjie met soveel minerale om weg te neem. Die hoofgebou en die webwerf sal hul eie storie vertel waaroor dit gaan en oor wie die regering geld van kommuniste soos… Continue reading Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament