Bophuthatswana

*

Daar is baie gelieg oor die vooruitgang van volke voor 1994, die sogenaamde aparte gebiede.  Elke volk het ‘n internasionale reg om hulself te regeer.  Daarna het demokrasie losgebars in 1994, alles is afgebreek en niks is gespaar om weer op te bou nie.  Heelwat infrastrukture was daar, besighede en fabrieke was opgerig, grensnywerhede NISSAN is een van die bekendes en Hammanskraal het heelwat ontwikkelings laat uitbrei.    Daar is ander voorbeelde ook.   Nissan het werk gebied vir derduisende Tswana  en daar is ook opleidings verskaf.


Bophuthatswana, JAR 1987 Cihelna Mi# 185Bophuthatswana, JAR 1987 ...

Die ekonomie het gegroei.  Werksgeleenthede is geskep en so is daar voorsiening gemaak vir veiligheid en voedselsekerheid. Dankie aan Mangope, maar demokrasie was nie die regte pad nie.     Dit was beslis ‘n verkeerde pad om te loop.   Tuislande en volksmense se menswaardigheid is en word onder demokrasie vernietig.

Hy was nes ander ingedwing in die situasie van vernietigingsproses.   Baie beskou hom as ‘n verraaier wat sy volk uitverkoop het.   Ons almal is in 1994 ingedwing in die chaos rondom ons vandag.  Elkeen.

https://x.com/HistorySAZAR/status/2057781716954108403

https://x.com/ballyvooney/status/2057784821145813334

Hogescholen (1987) - Bophuthatswana - LastDodo

Ikonomi e ne ya gola. Go ne ga tlhamiwa ditiro mme ka jalo ga dirwa dithulaganyo tsa pabalesego le tshireletsego ya dijo. Ditebogo go Mangope, mme puso ya temokerasi e ne e se tsela e e siameng. Ruri e ne e le tsela e e sa siamang go tsamaya. Seriti sa botho sa dinagagae le batho se ntse se senngwa e bile se senngwa ka fa tlase ga puso ya temokerasi.

The economy grew. Jobs were created, and in doing so, provision was made for safety and food security. Credit goes to Mangope, but democracy was not the right path. It was certainly the wrong path to take. The human dignity of the people of the homelands and ethnic communities is being—and has been—destroyed under democracy.

*

Since 1994, everything has been dismantled, and Bophuthatswana is not alone in this. All the homelands were an eyesore to the outside world, and accusations of apartheid were hurled about like rotten tomatoes. Those people have nothing left today—not even human dignity. Liberals killed the late Dr. Verwoerd, even though he never actually instituted apartheid. It was a British-Jewish dream to keep the country united, because there are mineral riches everywhere; that is what they were after. Today, there are over 8,000 unrehabilitated mines where no one can live. These areas used to be productive farms that ensured food security. The same applies to the Boer republics that helped build the country up; the subsequent dismantling happened even more rapidly after 1902. Everything has been torn down. Medunsa was built in GaRankuwa in 1976.

Sedert 1994 is alles in die grond afgebreek en Bophuthatswana is nie alleen nie.   Al die tuislande was vir die buitewêreld ‘n seer oog en beweringe van apartheid is rondgegooi soos vrot tamaties.   Daardie mense het niks oor vandag nie, nie eers menswaarheid nie.   Liberales het wyle Dr Verwoerd vermoor, terwyl hy nooit apartheid ingestel het nie.   Dit was ‘n Britse joodse droom om die land EEN te hou, want oral is daar minerale rykdomme.   Dis waaragter hulle was.   Daar is vandag oor die 8000 ongerehabiliteerde myne, waar niemand kan woon nie.  Alles was produktiewe plase en het voedsel sekerheid gehad.   So is en was dit met die BOERE republieke wat help opbou het, afbreek het na 1902 vinniger gebeur.  Dis alles afgebreek.    In 1976 is Medunsa gebou in GaRankuwa.

*

The Medical University of Southern Africa (MEDUNSA) was established in 1976 during the apartheid era. Its campus was built in Ga-Rankuwa, a township that became part of the independent homeland (Bantustan) of Bophuthatswana from 1977 until 1994.

  No photo description available.

Nissan staan nog daar in Pretoria noord.   Onthou gerus wat was, en wat daar is vandag.   Vandag is niks oor van dit wat was nie.   Daar is die Afrikaners en hul organisasies wat soos die Boere volk lyk en maak of die Boere deel is van die gemengde Afrikaner reënboognasie.   Die Boere wou nie onder die Engelse en Afrikaners wees in die Kaapkolonie nie , daarom was daar ‘n Trek in 1835…

Die Tswana volk het hul eie leiers gekies met amptelike stemreg – niemand het hulle verbied om te stem nie.  Dit was so in al die tuislande.   Chaos het na 1994 begin uitbreek in al hierdie tuislande.   Waar is die voedselsekerheid en werksgeleenthede vandag?   Dit was nie die AWB wat daaragter gesit het nie, leiers het self gekies om die Tswana gebiede aan kommuniste te oorhandig.  Dit was die ANC wat al die tuislande onregeerbaar wou maak, nie die AWB of iemand anders nie.

Groot gebiede wat aan die Twana gemeenskappe behoort het, wat hul leiers ook voor ‘n tyd beset het, wat aan hulle behoort.    Vind maar self uit wie agter alles sit om die onderskeie volke te vernietig.  Destyds was daar goeie betrekking toe dit nog Tuislande genoem was, wat op pad was om onafhanklike status te verkry.   Ander swart volke het ook gebiede gehad.  Ironies het van die Tswana gebiede baie goed gewerk onder die destydse leier Mangope.   Hy was deur sy eie mense aangewys aan hulle leier.    Hulle het amptelike stemreg gehad.    Niemand het hul verbied om vir hul eie leiers te stem nie.

Dit is nie apartheid nie, dit is ‘n reg vir elke volk om hulself te regeer.    Dit is ‘n internasionale reg.   Hulle sou onafhanklikheid verkry het.   Die TBVC lande was op pad na algehele onafhanklikheid.  Die gedagtes en drome van ‘n onafhanklike volk, is eenvoudig onder hulle uitgeruk.  Dit het baie goed met hul ekonomie gegaan, het selfs hul eie geldstelsel gehad.

Bophuthatswana Philately - South African Homelands

Bloodshed, gunshots, looting and general unrest engulfed Bophuthatswana between the 7th and 12th of March in 1994. This was sparked by the announcement by Kgosi Lucas Mangope that the nominally independent Bantustan, created by the apartheid regime, would not participate in the general elections which were to be held in April. Civil servants, including police and military officers, students at the former Bophuthatswana University and members of the public took to the streets, rendering the capital, Mmabatho, ungovernable. Bophuthatswana Broadcasting Corporation staff would later join the strike, causing more panic for the authorities.

https://www.youtube.com/watch?v=pFuH5N83xQ8

*

Daar was honderde duisende werksgeleenthede geskep, met nywerhede en organsiasies, veral grensnywerhede.   Dit was ook duur, maar niemand het agterweë gebly nie.

Wat het al hierdie mense vandag?   Net mooi niks.

Die Mangope regering wou totaal onafhanklik wees.    Dit het alles bygedra tot ‘n beter ekonomie, voedselsekerheid was hard aan gewerk om dit ten volle te ontwikkel.

Vandag is dit ‘n droom van volke se onafhanklikheid, wat soos ‘n sigaretstompie platgedruk word onder die voetsole van die wat almal wou beheer en regeer.

Die agteruitgang van al ons tuislande en kroongebiede word voor demokrasie se mislukking se deure geplaas.  Demokrasie is ‘n doodgebore droom vir hulle wat dit afgevorseer het op elkeen van ons wat binne die Republiek van Suid-Afrika woonagtig is.   Demokrasie werk nie en nog minder sal federale en konfederale stelsels werk.  Slegs ONAFHANKLIKHEID…

Kyk hoe lyk dit in Botswana en Switzerland vandag.   Onafhanklik.

Gun elke volk daardie ontwikkeling en vooruitgang.  Leef en laat leef.

Dit hoef nie ‘n doodgedrukte sigaretstompie te bly nie.   Laat die volke weer die reg tot lewe kry in hul eie land en onafhanklikheid.  Dit is en bly ‘n internasionale reg.  Kommunisme breek af, demokrasie breek af.

https://www.youtube.com/watch?v=dZLhM8NlCKI

*

Bophuthatswana Homeland (SA)

Ingonyama Trustgebied (en andere)

Zoeloes (Ingonyama Trust) > Ramaphosa

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

South Africa: Traditional leaders

Goeie buurmanskap Dr Verwoerd

The real South Africa before 1994

Bophuthatswana homeland

Related image

Dr L M Mangope speaks at the Union building

Hier praat hy graag met SY eie mense met respek
Leier van Bophuthatswana Tuisland: Mangope

~

MEMORIES OF DR MANGOPE – his visions
Former employees of Lucas Mangope had fond memories of the late Bantustan leader. Mangope died at age 94 – at his home in Motswedi village near Zeerust yesterday. What emerged was a strong personality, stern but a devoted family man.
The X workers remember him as a leader

Baie dink dit was apartheid, omrede die liberale blankes en kommuniste geglo het dit is apartheid.   Dit bly ‘n internasionale reg dat volke hulself regeer.   Dit het niks met apartheid te doen nie, waarom is Switzerland en Botswana dan onafhanklik?  Waarom het die USSR in 1992 opgebreek en CIS lande het almal onafhanklikheid verkry.   Daar is verskillende lande wat vry is, onafhanklikheid geniet.

CIS countries GOS state

Apartheid 1854

Bophuthatswana was the second Bantustan to be declared an independent state by the Apartheid government, after Transkei. Its territory constituted a scattered patchwork of enclaves spread across what was then Cape Province, Orange Free State and Transvaal. Its seat of government was Mmabatho, which is now a suburb of Mahikeng.

Bophuthatswana (/ˌboʊpuːtətˈswɑːnə/, lit. ’gathering of the Tswana people’),[4] officially the Republic of Bophuthatswana (Tswana: Repaboleki ya Bophuthatswana; Afrikaans: Republiek van Bophuthatswana), and colloquially referred to as the Bop and by outsiders as Jigsawland (In reference to its enclave-ridden borders)[5] was a Bantustan (also known as “Homeland”, an area set aside for members of a specific ethnicity) that was declared (nominally) independent by the apartheid regime of South Africa in 1977. However, like the other Bantustans of Ciskei, Transkei and Venda, its independence was not recognized by any country other than South Africa.

https://www.youtube.com/watch?v=r22XJ0fGZDo

*

MISDAAD IS GROOT IN DIE LAND

Hou rekord van jul volksmense wat vermoor word, want net daardeur kan bepaal word, watter volke word vermoor en uitgewis in Suid-Afrika onder demokrasie.   Indien daar nie rekords is nie en daar is artikels, begin met daardie lyste , individuele gebiede vir elke volk.

*

Contact Admin:
Admin kan gekontak word by
volksvryheid9@gmail.com

 

*

*

Kgosi Lucas Manyane Mangope was the leader of the Bantustan of Bophuthatswana. The territory he ruled over was distributed between the Orange Free State – what is now Free State – and North West Province.

*

Aan die Tswana gemeenskappe, dit het gewerk.   Waarom is al hierdie lewe beïndig?   Dit het meestal gegaan dat volke nie hul vryheid gegun is, net soos in die geval van die Boere republieke.    Die ZAR was ook daar en ondersteunend.   Verseker kan die gemeenskappe van die Tswana hierdie nog onthou.   Vergelyk dit wat toe was, met vandag rondom elkeen van ons.

This is the national anthem of Bophuthatswana and the lyrics thereof. The Bophuthatswana anthem was known as Lefatshe Leno La Borra rona , This land of our fathers. The whole anthem was sang in the Tswana language or Setswana as native speakers of the language call it.

https://www.youtube.com/watch?v=5ZAKlWs-4_M&list=RD5ZAKlWs-4_M&start_radio=1

*

*

Laat 'n boodskap