* Rewolusie, geweld en onmenslike elemente aan die suidelike punt van Afrika is al lankal aan die gang. Huise, lande en vee plunder is lankal met ons. Later jare het die geweld verskuif na anneksasies, anneksasies en besitreg van minerale in die grond. Grood lande kon nie die anneksasies van gebiede doen sonder aanvalle, moorde,… Continue reading Rewolusie in suider Afrika na 1750
Kategorie: stamgebiede en ou dorpies herrys
Die “benadeeldes” in Suid-Afrika
* Daar word sedert 1994 soveel op die beuel van benadeeldes of agtergeblewenes en apartheid geblaas. Nugter alleen weet wie die sogenaamde benadeeldes is, aangesien daar meer as 60 miljoen onwettige immigrante in die land is en word hulle waarskynlik net soos Chinese, ingesluit. Apartheid oftewel aparte gebiede, is deur swartes en gekleurdes self… Continue reading Die “benadeeldes” in Suid-Afrika
