SA is geen eenheidstaat-reënboogland

Ons is ‘n soewereine onafhanklike land en Republiek van Suid-Afrika (1961), maar ons is nie ‘n eenheid staat of een nasiestaat soos die liberale maak of ons is nie.    Ons was nie voor 1994 ‘n eenheidstaat nie en nog minder na 1994. Met wie is ons blankes nou veronderstel om te meng as die Tuislande… Continue reading SA is geen eenheidstaat-reënboogland

Segregasie – “Apartheid”

Daar was nog altyd segregasie ("apartheid") in Afrika - dis nie nuut in Afrika lande nie en nog minder op ander kontinente.   Dr Verwoerd het die konsep net meer verfyn, maar dit stem 100% ooreen met internasionale reg en dat volke hulself regeer in hul eie gebiede.   Verwoerd het reservate ge-erf - dit was reeds… Continue reading Segregasie – “Apartheid”

Ramaphosa and his Madiba magic

Die een wil swakker wees as die ander.   As dit nie swart bemagtiging is nie, is dit grondgrype.   Swart bemagtiging was deur "madiba" gesteun en wet is deur hom geteken - RASSISME, haat en DISKRIMINASIE.  Now Ramaphosa said he will pursue ‘Madiba magic’ style dialogue for a peaceful resolution to the land issue, but follow… Continue reading Ramaphosa and his Madiba magic

PABASA (regsvereniging vir swartes)

This is nothing less than racism and discrimination against ALL whites in South Africa and a further connection to B-BBEE legislations of the current President, Ramaphosa that created the Commission and the driver of black economic empowerment (communism).  Wie en wat is Pabasa? * The Pan African Bar Association of South Africa is a national… Continue reading PABASA (regsvereniging vir swartes)

Internasionale reg tot onafhanklikheid

Elke volk het internasionale reg tot selfbeskikking.   Nie afgewaterde stelsels van selfbestuur en interne selfbeskikking wat geen waarborge bied nie.  Volke wat VOLLE onafhanklikheid nastreef, moet ook 'n wettige erkende mandaat bekom.   Sonder mandaat kan niks gebeur nie.     Elke volk word dus internasionaal beskerm - die ANC het al hierdie verdrae onderteken en ons… Continue reading Internasionale reg tot onafhanklikheid

Bophuthatswana Homeland (SA)

Daar is heelwat inligting oor Tuislande en Trustgebiede oor die besonderse en verskillende area in ons land, wat bygevoeg sal word.   Die kommuniste en liberales wil natuurlik al hierdie geskiedenis totaal en al ontken en dooddruk.  Daarom verander hulle name soos byvoorbeeld Anglo Boere Oorlog na Suid-Afrikaanse oorloë, terwyl daar geen Suid-Afrika was wat 'n… Continue reading Bophuthatswana Homeland (SA)

Grondwet beskerm niemand

Geen kommunistiese grondwet kan ons beskerm nie.  Kodesa is deur kommunis George Soros finansier en die aanloop daartoe, Idasa in Dakar was ook deur Soros befonds.  Die hele grondwet word deur 3 groot organisasies befonds, waarvan Soros een is.  Lees op oor Bolshevisme.  Sover is niks van ons menseregte beskerm nie en word dit al… Continue reading Grondwet beskerm niemand