Segregasie – “Apartheid”

Daar was nog altyd segregasie (“apartheid”) in Afrika – dis nie nuut in Afrika lande nie en nog minder op ander kontinente.   Dr Verwoerd het die konsep net meer verfyn, maar dit stem 100% ooreen met internasionale reg en dat volke hulself regeer in hul eie gebiede.   Verwoerd het reservate ge-erf – dit was reeds in 1854 in Suid-Afrika deur die Britte en swart leiers uitgevoer (Shepstone beleid).  ‘n Beleid wat deur Lord Shepstone en Shaka met ander swart leiers opgestel was, was in lyn met die res van Afrika, dus hoe kon ons verantwoordelik gewees het vir “tuislande” en aparte gebiede” voor 1900.

Image result for tuislande kaart

Hierdie etniese volke het almal stemreg gehad en nie soos almal verkondig stemreg was ontneem nie.  Hul het almal hul eie leiers gekies en doen dit vandag steeds, met minder mag – hulle het geen selfregerings nie.   Na 1994 het dieselfde gebiede wat Tuislande was, Trustgebiede of CPA geword maar slegs kommunale reg, wat ooreenstem met die Britse Shepstone beleid.  Niemand het enige van hierdie wetgewings of gebiede op hul afgedwing nie, dit was hul eie keuses.  Nie in 1910 nie, ook nie in 1961 nie, nog minder in 1994.

Grondeise is onderhewig aan kommunale reg – waar ‘n CPA registreer moet word, terwyl titelakte by die regering bly, hulle dra nie titelaktes oor aan CPA’s nie.

***

There were segregation (separate areas for ethnic groups) for years  in Africa – mostly the areas were called either reserves or homelands.  Even today, in most countries there are different areas belong to certain minorities of that country.  Not only in Africa, but also on other continents, like Canada and Australia.

Mostly commonwealth countries.   The British created the Shepstone Policy in 1848-1854  to give each ethnic group their own area, it was separated from the others to rule themselves.  That was just after the Mfecane wars after 1800 when the blacks made war against each other.

When Dr Verwoerd started in 1961, it was still called Reserves.  He did not create the apartheid states.  It was already there.  It was called another name:  Location or Reserves.   Most of those (15 at that stage) most of the ethnic leaders and their supporters wanted their own independent country, they started with self-government, like the Zulu and Tswana people.

Nobody forced them to make that choices and there were even elections that time in their own areas to elect their own leaders (indunas, chiefs, kings, queens or traditional leaders).  People that live outside that areas also have the right to vote.

During the 1992-4 Kodesa negotiations,  there were agreements on the table between black leaders, ANC and previous government, that they will keep their “homeland areas” that became Trustlands or CPAs (after 1994) with the necessary legislations in place.   Especially the zulu people.

No whites can buy and settle or build on zulu  (Ingonyama Trustland) or khoisan areas.  Those different areas belong to the zulu or khoisan (or other) people.  Same happened to the Khoisan and others, especially landclaims too.  ALL landclaims, they get only with communal rights under strict CPA legislation.

Again – no white person forced them to do that.  Blacks are still living on that same lands as before 1994 and they are free to buy  any place, any house or any farm in the rest of the country.

***

RESERVATE   <  1961 > RESERVES/LOCATIONS

TUISLANDE   <  1994 > HOMELANDS

TRUSTGEBIEDE / CPA / GRONDEISE  (APARTE GEBIEDE)  > 
1994 TOT DATUM/TO DATE
TRUSTLANDS / CPA / LANDCLAIMS (SEPARATE AREAS FOR EACH PEOPLE)  

***

What are the differences between Reserves, Homelands and Trustlands?  The Constitution and SA Parliament financed by Soros with other communists.

Die Verskil tussen Reservate, Tuislande, Trustgebiede en onafhanklike gebiede/ selfbeskikking is eenvoudig:   Hierdie gebiede val steeds onder die kommunistiese vaandel, en ons wil met onafhanklikheid padgee uit die kommunistiese stelsel, grondwet wat hoofsaaklik deur Soros befonds word.  Met onafhanklike gebiede verkry mens volle reg tot ‘n eie regering waar self regeer word, soos Japan.  Niemand meng in met Japan se huishoudelike aangeleenthede nie.  Volke het die reg daartoe. 

Tydens die periode het Reservate die geleentheid gehad om oor hulself te besluit en eie leiers gekies.   Hul was onder Britse beheer en slegs kommunale reg op grondgebiede gehad.  (Shepstone beleid)  Gebiede was soms Kroongebiede genoem.  Grond het nie aan hulle behoort nie.  Die Britte het al hierdie gebiede geannekseer as hulle sin.

The British empire created the separate areas between 1840-1854 on request of black and khoisan leaders, and not the white peoples of the Boer republics.   At that stage it was planned by the British empire to annex the two Boer republics – Shepstone was also involved in this annexation of the ZAR and Freestate republics.

Met Tuislande het hul leiers  meer mag gekry en selfregerings met die oog op onafhanklikheid voortgegaan, waar grond oorgedra sou word aan daardie Tuislande.  Dus kon hul dan oor hulself en hul grond besluit het sou dit aanvaar word, nes hul hul eie leiers gekies en stemreg gehad het.  Hier het hul elkeen ook ‘n vlag en volkslied gehad.

After we became a Republics in 1961, all the traditional leaders and the regime of the so-called apartheid system put systems in place, to give the different tribes more power in their own areas to rule themselves.   At that stage it was called self-governments –  elections also took place during this period in time.  Most of those homelands developed their own flags, national anthem, schools and more border industries and work opportunities.  Some even have their own police and armies in place. 

It was also because that most blacks do not live together, have their own traditional leaders and chiefdoms/ indunas as  well as own cultures.  Even today it is still the case.   There are different traditional leaders in their own areas.  Those separate areas did not disappear into thin air.  After 1994 it is called Trustlands.   The Zulu people do have their own trustlands, but the Khoisan also have their own trustlands.     

Mandela and De Klerk couldn’t wait to tell the world apartheid has been dismantled, but it is not the case at all – they lied about the situation.  Before the 1994 elections, it was FW de Klerk that signed agreements in this regard and also the Ingonyma Trustland.  Nothing happened to those areas called homelands – those people are still living there today.

*** read also ***

Some of the homelands were good developed 

South Africa: Traditional leaders

Bophuthatswana Homeland (SA)

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

Ingonyama Trustgebied (en andere)

Tuislande en Trustgebiede in Suid-Afrika

***

Met Trustgebiede val al hierdie gebiede onder die eenheidstaat, ANC kommunistiese regering en wetgewing.   Eenheidsvolkslied en vlag.    Die gebiede is slegs kommunale gebiede terwyl min of geen titelaktes het.  Hul kies hul eie etniese leiers en hou hul eie kultuurfeeste en byeenkomste.  Geen selfregering nie.   Grondeise wat ook bygekom het, is meestal as CPA’s geregistreer, met eie leiers.

Currently those trustlands have no independence, but the traditional leaders, the chiefdoms, elites and the hierarchy of those areas received all salaries from income tax.  Most of the time the king/ queen or traditional leaders are only a trustee of that their own “lands”.

Landclaims, under CPA legislations, ended up with their own registered CPA area and with own leaders – only those that claimed the land/areas benefitted with financial assistance, seed, animals, tractors, etc.

 

***

Volke word op alle kontinente, ook Afrika erken om oor hulself te regeer.  Dis tog verseker ons Afrikaner en Boere (blankes) se volksreg om dieselfde te verkry?

Dis nie apartheid as ons as volk (Afrikaners / Boere en ander Blankes wat dieselfde voel) ons eie gebied onafhanklik wil regeer, deur ons eie leiers nie.

Suid-Sudan het in 2011 ook onafhanklik geraak, juis omdat hulle onderdruk was as volke.

Zwelithini spog met hul koningskap al sedert 1816 as ‘n Zoeloe volk.   Waarom moet regte van ons weggeneem word as ons op dieselfde reg mag aanspraak maak?

***

Menseregteskendings

Tans word ons onderdruk met swart bemagtiging, ons geskiedenis word verander, ons identiteit word vernietig in die hele proses en bowendien word Afrikaans ook in die proses vernietig omdat ons kinders nie moedertaalonderrig verkry nie.

Net soos wat Ingonyama Trust , wat slegs vir die Zoeloe volk is, ‘n bestaansreg het, het ons verseker.  So is die Richtersveld ook ‘n Trustgebied of geregistreerde CPA vir Khoisan volke.    Dit was ‘n Britse Kroongebied en daar was heelwat ander in die Noordkaap wat kroongebiede genoem was nadat Britte dit geannekseer het.   Hulle het ook meer as een Trustgebied of CPA, met eie leiers.   Hierdie volke het almal meer as een Trustgebied / CPA en grondeise word ook slegs aan sekere volke toegeken, wat totaal apart is van mekaar.  (CPA’s)

~

Nog ‘n ander ouer kaart van 1910 toon die ou Reservate tot en met 1961, maar in die tydperk was dit ook vergroot.  Die aanvanklike grote van reservate het ook gegroei tot 1961.   Reservate en kroongebiede was nie so groot nie.  In die 1930’s is grond bygevoeg.

 

AFRIKA EN TUISLANDE

Tuislande het al voor 1910 op die Afrika kontinent en elders bestaan.  Homelands were already in place.

Afrika was en is vol ou Tuislande (Homelands)

17 gedagtes oor “Segregasie – “Apartheid””

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s