Buthelezi and land expropriation

Daar steun die Inkatha leier sowaar ook die onteiening van  grond sonder vergoeding, maar binne die wetgewing.  Hoe is dit nou vir 'n kishou toe ons almal gedink het die Inkatha is nou saam met "Afriforum" ...   Daar word sommer baie verskillende stoeltjies hier waargeneem waarop mense sit en verwissel word "musical chairs". Now, can … Continue reading Buthelezi and land expropriation

Advertisements

Suid-Afrika – South Africa

Ons land is reeds bankrot weens swak bestuur -  en die geldmagte en kommuniste soos George Soros, wat hieragter sit, gaan nog meer verloor.   Moenie glo nie  - hulle verloor niks nie - waar gaan al die korrupte inkomste heen?  Die regsbank, regters wat aangestel word deur die "president" van die land.    Is dit… Continue reading Suid-Afrika – South Africa

Ramaphosa and farm killings Parliament

WHAT REALLY HAPPENED IN SA PARLIAMENT TODAY - 6 NOVEMBER 2018 - REFER TO THE VARIOUS VIDEO'S - THERE ARE MORE THAN ONE - Regarding Escom and SAA, Gigaba and his finger... Ramaphosa het onlangs by 'n internasionale podium ontken dat daar blanke boere vermoor of van hul grond onteien word.  Dis onwaar en die… Continue reading Ramaphosa and farm killings Parliament

Land reform / Grondhervorming

Belastinggeld word en is sedert 1994 aangewend om grond aan te koop vir die ANC se hervormingsplanne - heelwat vergoeding is aan eisers uitbetaal wat dit verkies het bo die van plaasgrond.   Die restitusieproses het R21,6 biljoen beloop en die herverdelingsproses R17,6 biljion. Wat restitusie aanbetref, is ʼn bedrag van R13,5 biljoen aan eisers betaal wat… Continue reading Land reform / Grondhervorming

TAU / TLU Media

TLU het verskeie artikels geskryf en in die media vrygestel rakende die uitlatinge van Ramaphosa en grondhervorming.  Daar was ook uitlatinge van die ANC se waardeerder dat die grond nou waardeloos is.  Wat 'n spul leuens - geen grond in die wêreld is waardeloos nie.  Op watter tipe sisteme werk die ANC of enige Waardeerder… Continue reading TAU / TLU Media