Expropriation of land without compensation – South Africa

They always said they are landless, but it is a big lie and not the truth.  How much land belong to the (ANC) government of South Africa and their own black/other supporters today?  Land that do not belong to whites in South Africa ... they always reported in the media, in "parliament" and to the… Continue reading Expropriation of land without compensation – South Africa

Land expropriation – racism – South Africa

  Dalk is dit net verkiesingsfoefies - nee dis plein swart bemagtiging en rassisme - slegs blankes se grond sal gevat word - geen swarte wat grond besit se grond sal weggeneem word nie.   Wat het in Zimbabwe gebeur?   Daar is ook oor dit geskryf - baie swartes is na 1994 van hul grond verwyder… Continue reading Land expropriation – racism – South Africa

Brittanje – “British Brexit”

  MPs have rejected Theresa May’s EU withdrawal agreement on the day the UK was due to leave the EU.   The government lost by 344 votes to 286, a margin of 58.   It means the UK has missed an EU deadline to delay Brexit to 22 May and leave with a deal. The prime minister… Continue reading Brittanje – “British Brexit”

Britse konsentrasiekampe Hester de Beer

  Meer inligting oor ouma Hester de Beer kan gevind word in die publikasie "Familie-geskiedenis van 'n DE BEER-STAMLYN IN SUID AFRIKA oor drie honderd jaar" op die issuu.com website. Die skakel is https://issuu.com/witblits/docs/debeer_stamboek Hester en Frederik is die sewende geslag. Soms kry ‘n mens merkwaardige historiese bronne. Eensgesind het onlangs in verbinding getree met… Continue reading Britse konsentrasiekampe Hester de Beer

Eerste word Derde – First became Third

KOMMUNISTE EN LIBERALISTE Politici en ander organisasies wat rassisme spoeg op blankes, moet maar verlief neem dat Afrikaners, Boere en ander blankes wat dieselfde voel,   hier is om te bly.   Dis ons geboortegrond en sekere grond behoort vir geslagte aan ons.  Ons gaan nêrens.   Ons as volk het 100% reg tot grondgebiede wat ons sin… Continue reading Eerste word Derde – First became Third

Vlag / Flag

Is daar enige waarheid daarin dat daar moontlike simboliek agter ons huidige vlag bestaan - bewyse?   Hiermee word nie 'n bobbejaan agter die berg gaan haal nie, daar word inligting uitgeruil oor wat sin maak.   Daar  skuil meer agter hoe 'n vlag ontwikkel het en wie werklik daaragter sit.  Sou die volgende simbole waar wees,… Continue reading Vlag / Flag

Trustgebiede>Tuislande>Reservate

Meer as 'n eeu gelede,  was daar rekord gehou van al hierdie Reservaat/Lokasie gebiede en hul presiese liggings, voorwaardes aan hoofmanne (chiefdoms).    Dit was na Mfecane oorloë aan swart etniese groepe deur die Britse kroon toegeken en beheer.      Die Shepstone Beleid (1848-1854) was van toepassing in hierdie gebiede.    Dit is die… Continue reading Trustgebiede>Tuislande>Reservate