Bophuthatswana Homeland (SA)

Daar is heelwat inligting oor Tuislande en Trustgebiede oor die besonderse en verskillende area in ons land, wat bygevoeg sal word.   Die kommuniste en liberales wil natuurlik al hierdie geskiedenis totaal en al ontken en dooddruk.  Daarom verander hulle name soos byvoorbeeld Anglo Boere Oorlog na Suid-Afrikaanse oorloë, terwyl daar geen Suid-Afrika was wat 'n… Continue reading Bophuthatswana Homeland (SA)

Advertisements

Gemaskerdes

Soms kruip die gemaskerdes weg agter veel vals vlaggie projekte.  Dis 'n siek, skynheilige, kommunisties-gemanipuleerde land waarin ons lewe,  wat gevul is met daaglikse misdaad, korrupsie, moorde, verkragtings, dwelmverslawing - alles wat deur owerhede en hul agente self geskep is om ons almal uit te wis en terselfdertyd mildadige inkomste verdien.  Misdaad het vir sommige… Continue reading Gemaskerdes

Selfbeskikking (Marteling-Torture)

Saam in die sinkende boot of is daar 'n reddingsbootjie vir ons volk?  Besluit self of daar van Selfbeskikking (om onafhanklike gebied(e) te verkry),  gebruik gemaak word al dan nie.  Met al hierdie internasionale verdrae wat die regering  onderteken het en nie nakom nie, behoort hulle op internasionale vlak vir al die moord en martelings… Continue reading Selfbeskikking (Marteling-Torture)

Agteruitgang in SA

Op 3 September 2018 skryf Front Nasionaal 'n artikel en gee agtergrond wat ons in 1994 gehad het en hoeveel daarvan vernietig is.  Dis eintlik skokkend as mens al hierdie agteruitgang daagliks beleef.   Heelwat finansies is hierin gesit om dit beter te maak. Lees gerus wat is reeds alles weggegee, afgesien van die swak dienslewering,… Continue reading Agteruitgang in SA

Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate

Is dit nie ironies hoe word Wyle Hendrik Verwoerd se eie woorde verdraai en vervorm.   Dit word as leuens verkondig dat hy die vader is van "apartheid" of segregasie is, terwyl die Shepstone beleid reeds in 1854 aparte gebiede beleid van Engeland gemaak het - hulle het die gebied geannekseer as hulle sin.   Alles behalwe… Continue reading Dr H F Verwoerd, Tuislande en Reservate