Zulu people – Ingonyama Trustland

Voor 1960 het die Zoeloe reservate reeds 100%t bestaan en was in unie dokumente vervat.   Reeds vanaf 1854 was dit reeds as aparte gebiede vir etniese kulture 'geskei" van mekaar - met eie leiers. The Mfecane had a great influence on the history of South Africa. Large parts of the country in Natal, the Transvaal… Continue reading Zulu people – Ingonyama Trustland

Advertisements

Zwelithini: Traditional leaders: SA – budget

  The Zulu king and traditional leader,  Goodwill Zwelithini's annual budget is set to be R75m during the 2021/22 financial year and it will increase slightly this year to R66m from  R65.8m in 2018.   This is according to the estimates of the provincial revenue and expenditure for 2019/20 prepared by the KwaZulu-Natal provincial treasury and… Continue reading Zwelithini: Traditional leaders: SA – budget

Begroting – tradisionele leiers 2019

Dis net die begin, en weer begroting en natuurlik sal al hierdie tradisionele leiers hulle pond vleis vanuit die staatskas verkry, soos dit jaarliks gedoen word.   Lig u mense in wat aangaan.   Ons  het almal sedert 1994 onder die indruk verkeer dat tuislande weg is (aparte gebiede) - toe nie - dit het Trustgebiede geword… Continue reading Begroting – tradisionele leiers 2019

Zulu people – 1816-2016 -200 Years

24 September 2016 -  Die dag het die Zoeloes hul 200 jarige bestaan gevier in Zoeloeland of soos dit tans bekend staan Ingonyama Trust.  Ingonyama Trust is slegs vir die Zoeloe volk - dit was voorheen 'n Zoeloe tuisland en voor dit reservate, wat deur die Britte toegeken is (voor 1961 en sedert 1854) onder… Continue reading Zulu people – 1816-2016 -200 Years

Cameron – Ramaphosa – LandREFORM

Moet verskriklik swaar wees vir 'n bekende verbonde  aan 'n magtige "koninkryk", maar die klein regse vleuel in Suid-Afrika word as 'n bedreiging vir hulle (of vir die meerderheid swartes in Suid-Afrika) genoem.  David Cameron klink eerder paniekbevange op sy ouderdom of is dit dalk stof tot nadenke na die Anglo Boere oorloë?   Ons voorouers… Continue reading Cameron – Ramaphosa – LandREFORM

Ingonyama Trustgebied (en andere)

Voor die 1994 verkiesing plaasgevind het was daar heelwat gevegte tussen die politieke groepe, veral in Natal.   Tydens die Kodesa onderhandelings is ooreenkomste aangegaan met verskeie tradisionele leiers.   Myns insiens geldige en wettige ooreenkomste. Beide die Zoeloe koning, Zwelithini en sy prins Buthelezi was hier teenwoordig met ondertekening.  Ooreenkomste was aangegaan voor hulle tot die… Continue reading Ingonyama Trustgebied (en andere)