FW de Klerk 1990-2021

  Vandag bars FW na 30 jaar steeds uit sy vel uit en sal dit wat hy gedoen het, weer doen.  Vir die liberaal verligte blankes, klassieke blankes en kommuniste, was hy die ridder op die witperd en kon van hul nie hul geluk glo toe die hele land as 'n eenheid, netso oorhandig is… Continue reading FW de Klerk 1990-2021

FW de Klerk en geregtigheid

Daar bestaan geen geregtigheid of regverdigheid in FW de Klerk se woordeskat of woordeboek nie - hy en sy spanvennote het wederregterlik opgetree voor 1994, sonder enige mandaat.   Vir die Blanke volkslede, die Boere en Afrikaners bestaan daar slegs rassisme en diskriminasie van swart bemagtiging, regstellende aksie wetgewings en onteiening sonder vergoeding wat reeds in… Continue reading FW de Klerk en geregtigheid

RSA – Terrorism – Terrorisme

There was NO mandate in 1990 to negotiate the release of any political prisoners of any terrorist organisation,   NONE whatsoever.    After that year,  we all became victims of terrorism, violence and the worse crime ever - it is still the case after 30 years.     After a meeting between the ANC and NP at… Continue reading RSA – Terrorism – Terrorisme

De Klerk and cabinet: 2 Februarie 1990

Algehele mag en beheer was eenvoudig oorhandig vir die rewolusie om alles, veral infrastrukture, munisipaal sowel provinsiaal (hospitale) asook besighede te verwoes.    Hoe kon daar 'n grondwet beding gewees het wat alle blankes se menseregte vernietig en geskend het. .   Die grondwet was in belang van Kodesagangers, Dakargangers en hulself beding.  Dit wat De… Continue reading De Klerk and cabinet: 2 Februarie 1990

Centre for Unity in Diversity (CUD)

Is net ons Afrikaners en Blankes wat nie 'n eie kultuur, etnisiteit en identiteit mag hê en teen wie daar 100% met swart bemagtiging gediskrimineer word.  Wie is in beheer? The Centre for Unity in Diversity (CUD) operates as a unit of the FW de Klerk Foundation. The CUD reports to the Foundation's Board and makes… Continue reading Centre for Unity in Diversity (CUD)

George Soros – OSF.SA – FW stigting – Grondeise: 1994

FW se verbintenisse met George Soros Kommunis asook Grondeise sedert 1994 - land reform and land claims - Dawood and George Soros. Zohra Dawood is aangestel as direkteur van die FW de Klerk Stigting se Sentrum vir Eenheid in Diversiteit vanaf 17 Oktober 2016.   Zohra Dawood het grade in regte en ‘n Meestersgraad in ekonomiese… Continue reading George Soros – OSF.SA – FW stigting – Grondeise: 1994

Selfbeskikking – Self-determination

  2012 - The rights of people to self-determination had been internationally recognised by all the leading powers of the previous and nothing has been changed.   Every people have a right to rule themselves.   It was accepted since 1961, when we have a new page without the British empowerment, that the other constituent peoples of… Continue reading Selfbeskikking – Self-determination

FW en sy “demokrasie”

Wanneer gaan FW de Klerk en sy liberale (blanke) agente erken dat 'n multi-kultuur nog nooit gewerk het in Suid-Afrika nie en dit nooit gaan werk nie.   Al wat die liberaal verligte oorgawe gedoen het is om 'n uitnodiging te gerig het aan al die Afrika en Brics lande wat werkloos is om hier te… Continue reading FW en sy “demokrasie”

Multi-culture failed in South Africa

  Various "leaders" are looking for the "rainbow" in South Africa - because there is no rainbow nation in South Africa.   We are all different peoples, each with their own history, culture, traditions, language, ethnic groupsings and identity.  Respect that. Mandela’s rainbow nation has gone from hero to zero. Can it reclaim his legacy?  -… Continue reading Multi-culture failed in South Africa

“Zulu kingdom” Ingonyama Trust

During the Kodesa negotiations there were agreements to sign "peace on the table" - Ingonyama Trust and Ingonyama trust legislation.  After 1994 other legislation, like those for the Khoi khoi and San as well as the separate CPA legislation, where certain people have the opportunity to claim land and rule there own "chiefdoms" or whatever… Continue reading “Zulu kingdom” Ingonyama Trust

FW en sy multi-kultuur

  FW de Klerk, the last apartheid president who went on to serve as a deputy president in the first democratic government, on Wednesday described inequality as democratic South Africa’s biggest failure, closely followed by failure to promote non-racialism. ‘It is a matter of the deepest regret that, in my opinion, South Africa can no… Continue reading FW en sy multi-kultuur

FW de Klerk in sy skik of nie?

FW must be very proud what he achieved - a Nobel price and money? .... FW de Klerk at an event organised by the Cape Town Press Club - he spoke about the past 25 years since the dawn of democracy in South Africa, outlining some of the things that went wrong, and some of the… Continue reading FW de Klerk in sy skik of nie?

F W DE KLERK

Alles was voorafbeplan gewees.   Here is Nelson Mandela at his presidential inauguration with his deputies, FW de Klerk and Thabo Mbeki THE SO-CALLED END OF APARTHEID - 1994 https://www.youtube.com/watch?v=l6ytQCkBkX4 *** 2012 - DE KLERK SAID MANDELA WAS IN JAIL TOO LONG AND HE CAN DO BUSINESS WITH MANDELA (WHY WAS MANDELA IN JAIL AGAIN:  PLANTING… Continue reading F W DE KLERK

Pomfret Northwest – 32 Battalion

Welcome to Pomfret, home to the retired soldiers of apartheid South Africa’s once-feared 32 Battalion, an elite fighting unit of Angolan mercenaries and white South African soldiers who fought the apartheid regime’s Border War.   The 32 Battalion fought in Angola, Zambia and Namibia and, after Namibia gained independence from South Africa in 1990, many of… Continue reading Pomfret Northwest – 32 Battalion

FW de Klerk en Nelson Mandela (Nobel)

  Wat soos baie lank voel, was toe nie so lank nie, maar tog het iemand pryse gewen ...  "Nobel prys" ... vir VREDE - was daar al ooit vrede na 1994?  nooit as te nimmer, ons was beter af voor 1994.  Misdaad is 'n lonende bedryf in Suid-Afrika. Nelson Mandela and Frederik de Klerk… Continue reading FW de Klerk en Nelson Mandela (Nobel)

Eiendomsreg – Property rights

Suid-Afrika en blanke eiendomsregte - dit behels nie net grond nie, maar alle bates, aandele, besighede.  Lees die kommunistiese grondwet - dit beskerm niemand nie. Read the communist constitution and see for yourself - there are no guarantees and no protection at all.   Not even the blacks in South Africa have any guarantees. * Ramaphosa… Continue reading Eiendomsreg – Property rights

Suid-Afrika se ANC rewolusie

Voor 1994 was daar bomontploffings en na 1994 is daar gooiende bomme en brandende bomme in en rondom ons stede en dorpe - die ANC se leefstyl en ondersteuners al sedert hulle begin het   - dis hoe ons strate lyk na 1994 - hul gee nie eers om om hul eie mense aan die brand… Continue reading Suid-Afrika se ANC rewolusie

Skending van Afrikaner/Boer menseregte

Almal smag na Vrede en Vryheid in Suid-Afrika.  Die Nguni en Khoisan volke doen dit reeds in hul eie aparte gebiede, maar ook hulle is nie 100% tevrede met die omstandighede waarin hulle hulself na 1994 bevind nie.   Nie een van ons wil gebonde wees aan 'n kommunistiese stelsel nie. Daar word voorgehou ons as… Continue reading Skending van Afrikaner/Boer menseregte