Dr Hendrik Verwoerd (1901-1966)

Before 1970.   Dr Verwoerd wanted justice to all - black, coloureds, asian and white, all ethnic groups of people to build their own future, life, culture, language, traditions, and all new challenges thereafter.   In line with international laws.    Here are the few videos of Dr Hendrik Verwoerd.   There are still segregation in South Africa… Continue reading Dr Hendrik Verwoerd (1901-1966)

Shepstone – Natal, roots of segregation

All our ancestors lived under the British empire and their colonial control - various African countries as well as Canada and Australia.    It was first in the Cape colony followed by the Anglo Boer wars and annexations.  Mostly they were only focused on the minerals in certain areas like Witwatersrand and Kimberley.    In… Continue reading Shepstone – Natal, roots of segregation

Segregasie – “Apartheid”

Daar was nog altyd segregasie ("apartheid") in Afrika - dis nie nuut in Afrika lande nie en nog minder op ander kontinente.   Dr Verwoerd het die konsep net meer verfyn, maar dit stem 100% ooreen met internasionale reg en dat volke hulself regeer in hul eie gebiede.   Verwoerd het reservate ge-erf - dit was reeds… Continue reading Segregasie – “Apartheid”

Bophuthatswana Homeland (SA)

Daar is heelwat inligting oor Tuislande en Trustgebiede oor die besonderse en verskillende area in ons land, wat bygevoeg sal word.   Die kommuniste en liberales wil natuurlik al hierdie geskiedenis totaal en al ontken en dooddruk.  Daarom verander hulle name soos byvoorbeeld Anglo Boere Oorlog na Suid-Afrikaanse oorloë, terwyl daar geen Suid-Afrika was wat 'n… Continue reading Bophuthatswana Homeland (SA)