‘Afrikaner’ verklaring 2024

* Dit is alombekend wie die 'Afrikaner' organisasies, hul leiers en selfs hul onderskeie netwerke is.    Die spesifieke organisasies wat verklaar is, is nie slegs Afrikaners nie, maar hul roem daarop dat hul multi-kultuur (gemengde) organisasies is wat soms ook Afrikaanses genoem word.  Dus word aangeneem die 'gemengde reënboognasie' van FW de Klerk.   Hul… Continue reading ‘Afrikaner’ verklaring 2024

Politieke skip in SA

* Enige land het tradisionele volke - Suid-Afrika ook - blanke, bruin en swart volke.       Daar is eerstens verskillende tradisionele volke in Suid-Afrika, veral swart en bruin, wat spesifiek vir 'n politieke party stem, maar ander verkies om nie deel te wees van die groot skip nie, maar eerder hul eie leiers kies,… Continue reading Politieke skip in SA

Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise

* Die invloede, beheer en kontrole vanaf die Britse statebond is sedert 1994 steeds doenig in Suid-Afrika onder die ANC se beheer.  Suid-Afrika is en bly steeds deel van die Britse statebond.  Die ANC het in 1994 daarby aangesluit - alles opdragte van hul heersers af wat om uit te voer.   Saam die liberaal verligte… Continue reading Parlement April 2023 Hansard Landelike sake en grondeise

Onafhanklikheid en volksvryheid

* Eksterne Selfbeskikking, onafhanklikheid en vryheid van 'n volk was lank voor Kodesa of die 1994 verkiesing op die tafel, juis met redes, want sommige liberale Afrikaners het nog nooit werklik in onafhanklikheid belanggestel nie - heelwat liberale Afrikaner organisasies staan geen volk of volksvryheid voor nie, en is 100% multi-kultuur.   Hul mandaat is hul… Continue reading Onafhanklikheid en volksvryheid

Onregte van besettings deur oorlog en geweld

* Wie steel al die lande en minerale, met besettings, oorlog en geweld?   Wie pleeg al die volksmoorde regoor al die kontinente, met besettings, oorlog en geweld?  Dit is 100% skending van menseregte van verskeie minderheidsvolke regoor al die kontinente wat plaasvind en ook met herhaling plaasgevind het.  Minerale speel oral 'n rol waar groot… Continue reading Onregte van besettings deur oorlog en geweld

Suid-Afrika se volksetnisiteite

* Die Republiek van Suid-Afrika beskik oor verskillende minderheidsvolke wat elkeen met mekaar verskil.   Die verskillende swart minderhede vorm 'n eenheid wat meestal politieke multi-kulturele partye soos die ANC, DA, EFF, IVP, COPE, ACDP en VF steun.   Bo-en-behalwe dit, het meeste volke of stamme (soos die Khoi san, Zoeloes, Ndebele en ander) steeds hul eie… Continue reading Suid-Afrika se volksetnisiteite

ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

* Verseker het niemand van ons voorgeslagte gedroom om so baie aan die dood af te staan nie.   Selfs vandag nog, weet meestal van ons dat geen oorlog sonder menseverliese sal wees nie.   Hier was in 'n baie kort tydjie meer as 34000 vroue en kinders van die Boere volk in moordkampe uitgewis deur middel… Continue reading ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

Grond in SA vir landbou en minerale

* Daar word heelwat oor grondbesit gelieg vir die burgers van Suid-Afrika, juis om radikale opstokery te bespoedig sodat die land tot op grondvlak afgebreek kan word.   Malema en Anc leiers wat sing om die BOERE te vermoor is deesdae ook 'n afgewaterde afdreiging, veral vir die Boere volk.   Ongelukkig moet die Boere volk eerder… Continue reading Grond in SA vir landbou en minerale

Geloftedag 16 Desember

* Dat hierdie dag herdenk word vir dekades, is die waarheid.   Al gebeur dit ook net onder sekere blanke groepe en nie die res daarvan wat hulle daarvan distansieer, is dit 100% reg.    Vir die Boere volksgenote sal dit wees om spesiale voorbereidings te tref om êrens deel van die dag se verrigtinge te… Continue reading Geloftedag 16 Desember

Die Anglo-Boere Oorloë in kleur

* Ons voorgeslagte het durf en deursettingsvermoë gehad om weg te beweeg van Engelse oorheersing vir hul vryheid in twee onafhanklike Boere republieke.  Voorwaar baie groter as legendes en hartseerverhale, maar deel van ons trotse Boere en Boere republieke se geskiedenis.   Diegene wat in die twee onafhanklike Boere republieke, asook ander Republieke wat gestig was,… Continue reading Die Anglo-Boere Oorloë in kleur

Paul Kruger 10 Oktober

* Paul Kruger was 'n gedugte staatsman en het terserfdertyd aan die einde 'n banneling geword uit sy uit land, vervreem deur die Britse regering.   Alvorens hy en ander verban is, het al die trotse Boere die Britte getrotseer om hul onafhanklikheid en vryheid te behou nie.   Dit is nog nooit teruggekry nie.  Die Anglo-Boere… Continue reading Paul Kruger 10 Oktober

EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Algehele rewolusie en ineenstorting van die hele land en infrastrukture is al oor jare beplan en na 1994  onder die 1996 grondwet sowel wetgewings, wetttig uitgevoer.   Niks word aan die rewolusie gedoen nie nog minder al die staatskapings en -staatsentiteite soos Eskom wat verwoes word.  Na 30 jaar is dit wat ons alles in die… Continue reading EEN PLAN IN SUID-AFRIKA

Legkaart vir ons volk se voortbestaan

* Dis nie net die kliënte van Landbank wat nou aan die kortste end trek nie.   Dit gaan al so sedert 1994 en die instelling van swart bemagtiging, regstelaksie asook onteiening in die Grondwet was deur liberale Afrikaner grondwetskrywers mede- 'ontwerp' en deurgevoer vanaf Kodesa en later die 1996 grondwet.  Die 1996 grondwet waarborg geen… Continue reading Legkaart vir ons volk se voortbestaan

Secret talks before 1994

* FACTS:   The memorandum keeps to the parameters of talks about talks, focusing on the government’s reasons for refusing to meet the ANC.    The ‘Mandela document’, described as the 1989 memorandum to PW Botha became known, is the most unambiguous indication of what Mandela set out to achieve when he began to engage with… Continue reading Secret talks before 1994

ABOorloë – ABWars

* Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is 'n basiese en internasionale mensereg vir elke volk.   Nog  'n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jou eie leiers aan te stel en te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900.   Nes die Engelse regering… Continue reading ABOorloë – ABWars

Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules

  * Nie alle blankes, oftewel Boere of hul nageslagte van die twee onafhanklike Boere republieke (Transvaal en Vrystaat) het met die 1910 Uniewording saamgestem om een land te vorm nie.  Daar was immers 'n ooreenkoms, die Vredesverdrag om die oorloë te beïndig.  Daar was meer as 2 Boere republieke - want almal uit die… Continue reading Jan Smuts – Churchill – Rhodes – “apartheid” : British rules

Movies and Films / Flieks (SA)

* Lys van SA flieks wat gemaak is - 'n paar uit die ABO uit …, wat seker nie al is nie. Hierby is ook ‘n paar youtube video’s te sien. Ook ‘n paar dokumentêre films/inligting. Een dokumentêr oor Angola asook Rhodesië List of movies of SA: https://en.wikipedia.org/wiki/List_of_South_African_films Indien iemand skakels het van belangrike Anglo… Continue reading Movies and Films / Flieks (SA)

Protest action and the Boere

Do not under-estimate the Boere and what they can do.   Not sure who the "drivers" is from this scene. Meeste protesgangers wat in ons strate rondwandel is of werkloses of immigrante, wat die rewolusie stook.  Iemand wat nie ons geskiedenis van rewolusie ken nie, sal nie weet nie, maar dis presies wat oorsee in EU… Continue reading Protest action and the Boere

Kultuurskatte, geskiedenis, simbole van alle Boere republieke

* Enige volk het kultuurskatte,  simbole, monumente, grafte en geskiedenis wat juis eie is aan enige volk.  Die Boere volk het nie agtergebly wat dit aanbetref nie.   Daar is maar soms beelde of kultuurskatte wat die uiterlike simboliseer.   Om te mag onthou, is deel van enige volk se geskiedenis en waardevol.   Museums, konsentrasiekampe asook die… Continue reading Kultuurskatte, geskiedenis, simbole van alle Boere republieke

Boere volk – Grondsake – Land issues

  * Die Boere volk het tot datum oorleef en is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel.   Die Boere volk se getalle mag heelwat minder wees wat so uitgewis is deur Engeland en haar bondgenote, sou dit 'n taal ander situasie gewees het in 2025 indien dit nie so was nie. … Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues