Ramaphosa 16 Desember 2019

Die "leiers" van die kommuniste in die land, praat en sing met 'n gesplete tong - die EFF en ander na-doeners sing dieselfde liedere en maak dieselfde bokspringe.   Hoe ver kan enige sogenaamde leier daal as dit kommunistiese ideologie bevorder onder die mantel van "demokrasie" en met haat en rassisme, soveel burgers eenvoudig platgevee onder… Continue reading Ramaphosa 16 Desember 2019