Op die Gelderland – Paul Kruger

  Last surviving ship of a class of 6 socalled "Pantserdekschepen", derived from the British Apollo-class.    The Gelderland served as artillery training ship until 1939 when she was decommissioned on August 24 1939 and laid up. Noord Brabant commenced service as accommodation ship in 1926. Wie het Paul Kruger gehelp? Wilhelmina Helena Pauline Maria (Den Haag, 31… Continue reading Op die Gelderland – Paul Kruger

Vryheid – Nieuwe Republiek (Boer-Zoeloe)

Die geskiedenis van die Trekboere bewys daar was heelwat handelsbetrekkinge / ooreenkomste/ verdrae wat aangegaan is, tussen ons voorouers en swart stamme wat na die Mfecane begin vestig het.   Ooreenkomste het in die vorm van ruil transaksies ontstaan vir dienste gelewer van een party wat betaal is in die vorm van grond deur die ander… Continue reading Vryheid – Nieuwe Republiek (Boer-Zoeloe)

ZAR – PRESIDENT PAUL KRUGER

Vergelyk gerus die ondergenoemde inligting met wat ons "reenboogpresident" en al sy kabinetslede verdien...  Vergelyk gerus die ondergenoemde inligting met wat al die sogenaamde etniese swart konings in hul onderskeie Trustgebiede (ou Tuislande) verdien, sowel as byvoordele, duur voertuie, blou ligte komvooie, elke vrou het 'n paleis, hulle word rondgevlieg in privaat vliegtuie wat spesiaal vir… Continue reading ZAR – PRESIDENT PAUL KRUGER