ABOorloë – ABWars

 

Die reg om te lewe en veilig te lewe, saam met jou eie volksgenote is ‘n basiese en internasionale mensereg vir elke volk.   Nog  ‘n internasionale reg is om in jou eie gebied deur jouself te regeer soos ZAR en Vrystaat was voor 1900.   Nes die Engelse regering die twee onafhanklike Boere republieke afgeneem het, is die gebiede van die khoi san, griekwas en ander swart etniese volksgroepe wat maar min was na die Mfecane oorloë waar swartes mekaar uitgewis het, geannekseer. 

Deel van ons geskiedenis, is Paardekraal – Krugersdorp – 1899

*

 Dit het met Mfecane, net na 1808, begin en later in 1854 is die Shepstone beleid (uit London) in Natal deurgevoer saam met die ander wetgewings van die Kaapkolonie van Rhodes.   Hulle skep destyds “aparte” gebiede, onder kolonialisme en hul wetgewings, maar maak ons die sondebokke dat ons grond gesteel het.   Na 1994 word meeste van die gebiede Trust of CPA (grondeise) genoem.   Weer word ons die skuld gegee.  Die grond word reeds sover terug as in Unie dokumente beskerm, as hulle sin.

*

Paardekraal

https://www.vintagedition.com/1899-krugersdorp-mines-paardekraal-monument-mr-ald-treloar-badge-of-office

kd5

When the first white pioneers settled in this region in the 19th Century, the area was unoccupied. The Batswana people fled from the region during the period of the Mfecane to settle west of Krugersdorp in the area of the Magalies Mountains near Rustenburg under Chief (Kgosi) Mamogale, after whom the pioneers named the mountain range.
https://www.iptgsa.org/node/547

*

Tydens die oorlog is daar heelwat hartseertonele, op plase, huise en alle voedsel wat afgebrand is, die verarming en agteruitgang van vroue, kinders en ou mense in konsentrasiekampe.

*
Beeldmateriaal

Luister na die sprekers oor Afrikaners en Boere.   Inligting oor wie die Vryburgers destyds was en die wat as gevolg van Godsdiens vervolg is in Europa en hier in Kaap de Goede Hoop opgeëindig het.   Inligting oor wie die Trekboere was en latere onteiening en anneksasies van grondgebiede.   Die “Templers” , die Afrikanerbond, Broederbond asook Jan Smuts, Rhodes en veel ander.   

 

Hierdie is vir elke BOER. Is JY eintlik BOER of afrikaner ?

BEELDMATERIAAL EEN

*

BEELDMATERIAAL TWEE

Een dag sal klippe uitroep – Bome ook.   

Boerevolk deel 2 sal jy weet waar jy in pas.Ek wil nooit weer ‘n afrikaner wees nie. Bloedrivier is weg gegee . Kyk hoe lyk Majuba vandag. Waar dit ‘n plek van verootmoediging moet wees het dit in ‘n partytjie jollyt ontaard. Hoe kan ons nog van ons SKEPPER verwag om hierdie land verder te seen….

*

Wie was saam De Klerk en ander liberaal verligte blankes betrokke by Kodesa en is steeds betrokke om namens ons ander konserwatiewe Boere besluite te maak.
ABN en Dinokeng

Jan Smuts – Churchill – Rhodes – apartheid : British rules

Kibbutz called Jan Smuts

Jan Smuts –  1942 – 1948

Afrikanerbond – Afrikaner-Broederbond in SA

Afrikanerbond – Johann Rupert – Remgro – Richemont

Kodesa leuens – Lies of Codesa

Regstellende aksie – Affirmative Action – Dakar 1989

*

Swart en Khoi san gebiede is Reservate en Kroongebiede genoem, apart van mekaar.   Dit het in 1961 oorgegaan in Tuislande, niks het verander nie.   Hoe kon enige van ons in 1948-1994 die spul gedwing het in Reservate of Kroongebiede?   En daar was amptelike verkiesings met Tuislande sodat hul hul eie grondgebiede onafhanklik kon regeer.   

Daar word gedurig in die Britse argiewe van hoofmanne (chiefs) en ander indoenas gepraat.   Daar is selfs Engelse Sirs aangewys as “hoofmanne” (chiefs).  

Tuislande en na 1994

Hul kon steeds hul eie leiers kies en hul doen dit met gemak onder die ANC regering en die sogenaamde grondwet wat die liberale blankes help bou het met Kodesa.   Lees die Grondwet 1996.    Trust, Kroon en CPA gebiede val onder spesifieke wetgewings en elkeen is apart van mekaar, slegs vir daardie wat grondeise ingesit het (na 1994).   Nie vir enige ander volksgroep nie.   Dis in Grondwet vervat.

Dus, hoe kan ons dan EEN groot land wees – dis LEUENS.   

Hoe kan enige van hul grondloos wees  – dis leuens

The 7.5 million black ownership in SA

*

Daar kan ook gesien word hoeveel swart en andere hul langs die Engelse regering geskaar het tydens die Anglo Boere oorloë.   Vandag het nie veel verander nie.

Ons in 1961 of 1913 het beslis ook nie swartes of khoi san gebiede vir hul voorgeskryf nie, dit was reeds daar as reservate en kroongebiede voor 1900 tussen die Britse regering en swart / khoi san – lees die Unie dokumente en grondwet.

*

Niemand hou van oorlog maak of verklaar nie, nie in een van ons of ons voorgeslagte se gisters nie – daar was diegene wat ongelukkig was oor die Anglo Boere oorloë, maar wat was die alternatief ?   Brittanje moes by hul eie eiland gebly het en met hul eie mense geveg het en ons uitgelos het.  Ons sou ook ons onafhanklikheid behou het na die ABO, ons het nie.       

Oorloë is nie noodwendig die stel van bomme, afvuur van kanonne of outomatiese masjiengewere nie.   Daar is nie altyd geriewe vir veiligheidskamers onder huise  nie.     Oorloë het ons Boere, Afrikaners en blankes al baie gehad en gehaat.   

*

En vandag ?

Dit wat ons vandag ervaar, die spanning wat veroorsaak word deur terroriste en misdadigers met onverwagte aanvalle, die vrees wat geskep word, die ekstra beveiligingsmaatreëls om self te beskerm en dit uit te voer onder moeilike omstandighede.   Die aanvalle, verkragtings, martelings en moorde is sielkundige oorloë wat lankal teen ons verklaar is – dis wat die ANC en hul kaders lankal beplan het en uitvoer.   

Heelwat links liberaal verligte blankes kyk anderpad, is deel van Kodesa en Grondwet.   Dit word as gewone misdaad gereken en hanteer.  Niemand weet of die getalle wat die regering bekendmaak ooit waar is, wie dit is of wie die moorde uitvoer sou dit wel waar wees.

*

*

JAMESON RAID 1896

The origins of the Boer War lay in Britain’s desire to unite the British South African territories of Cape Colony and Natal with the Boer republics of the Orange Free State and the South African Republic (also known as the Transvaal). The Boers, Afrikaans-speaking farmers, wanted to maintain their independence.

The Jameson Raid of 1896 was an attempt to create an uprising among the Uitlanders in the SAR. Led by Dr Leander Starr Jameson and his British South Africa Company troops, its failure was a humiliation for Britain and the supporters of confederation. It led to a further deterioration of the relationship between the British and Boer governments. 

In 1899, the SAR offered an extension of the franchise to the Uitlanders. This was in return for British agreement not to interfere in the SAR’s internal affairs.

Kruger also demanded that Britain drop its claim to rule the SAR and allow external arbitration of other unresolved disputes between the two governments. Confident that the Boers would be quickly defeated, Chamberlain rejected Kruger’s proposals.

*

After several reverses, the British mobilised their superior resources and sent more men to South Africa. These included troops from across the Empire, especially from Canada and Australia. Eventually, over 400,000 soldiers were involved. 

On the outbreak of war, the British made a tacit agreement with their Boer enemies that both sides would not arm the black population. As the war progressed, however, this stance proved difficult to maintain and they began employing armed blacks as scouts.

It is estimated that between 15,000 and 30,000 black Africans eventually served under arms with the British Army as scouts and sentries. Another 100,000 worked as labourers, transport drivers, blacksmiths, wheelwrights, farriers and builders.

*

Hot air balloons were used against the Boers.

Balloon Corps Transport with Lord Roberts Army - advance on Johannesburg', 1899

*

These animals were all too frequently put to work unacclimatised, ill-fed and ill-cared for. During the course of the war, some 350,000 horses and 50,000 mules perished.

An armoured train carrying a searchlight, 1900

 

An armoured train carrying a searchlight, 1900

 

The farm burnings, railway sabotage and devastation in the countryside created difficulties in maintaining food supplies, particularly for the British Army who could not live off the land like their enemy.

While the Boers were unable to hold their British captives for any length of time, the British developed a network of camps for Boer prisoners in South Africa, Bermuda, Ceylon (now Sri Lanka), India, and St Helena.

*

 

The war mobilised the resources of the British Empire and cost the British government £210 million (over £25 billion today). It resulted in more than 120,000 British and Imperial casualties, including 22,000 dead. Two thirds of the deaths were caused by disease and inadequate medical provision.

https://www.nam.ac.uk/explore/boer-war

*

 

Although the Anglo-Boer War was primarily a war between the British and the Boers, other population groups in South Africa, like the Zulu, Xhosa, Bakgatla, Shangaan, Sotho, Swazi and Basotho, became embroiled in what was initially termed the ‘White Man’s ‘War’.. There was an unwritten agreement between the leaders of the Boers and the British that this war would be a white man’s war and that blacks should not be armed for the struggle. In spite of this, however, there are photographs that attest to the contribution made by blacks in both combatant and non-combatant roles during the war. Blacks were employed in a wide variety of roles, as trench diggers, scouts, despatch runners, cattle-raiders, drivers, labourers and trackers, and they were used in the construction of forts, the transportation of balloons that were used for reconnaissance work, and also as agterryers and auxiliaries.
READ MORE:
http://samilitaryhistory.org/vol113nn.html

Een gedagte oor “ABOorloë – ABWars”

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s