Shepstone in Britse Kolonies

* Die Boere volk het nie in 1902 ophou bestaan toe hul hul vryheid verloor het nie en het ook nie saamgesmelt met die veelvolkige Afrikaners soos baie dink nie.    Nog minder het die Boere volk skielik afrikaners geword nie. Ou kaarte vertel soms hul eie verhale maar sluit aan by die realiteit van… Continue reading Shepstone in Britse Kolonies

ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte

* Verseker het niemand van ons voorgeslagte gedroom om so baie aan die dood af te staan nie.   Selfs vandag nog, weet meestal van ons dat geen oorlog sonder menseverliese sal wees nie.   Hier was in 'n baie kort tydjie meer as 34000 vroue en kinders van die Boere volk in moordkampe uitgewis deur middel… Continue reading ABO Militêre gedenkplekke in Natal (KZN) – kultuurskatte