Protest action and the Boere

Do not under-estimate the Boere and what they can do.   Not sure who the “drivers” is from this scene.
Meeste protesgangers wat in ons strate rondwandel is of werkloses of immigrante, wat die rewolusie stook.  Iemand wat nie ons geskiedenis van rewolusie ken nie, sal nie weet nie, maar dis presies wat oorsee in EU lande gebeur.  Daardie protesgangers, die wat so plunder en afbrand word nie besit nie.  .

Related image


Meeste oorsake van stakings is omdat hulle ongelukkig is met die regering of raadslede wat nie aan hul versoeke voldoen nie.  Intussen word die hele land ontwrig.

Image result for protest actions in south africa  2017

IT IS FUNNY – ESPECIALLY AT THE END

***

Hier is ‘n video waar die boere verneem het dat die terroriste weer eens die paaie gaan afsper.    Verseker het boere wat in die kontrei is, saam besluit die regering tree nie op teen sulke terroriste wat paaie afblok nie,  en doen dit met dit wat tot hul beskikking is.   Daar is selfs al verskeie huise en besighede afgebrand, en dis onnodig en geldverlies aan ons kant.  Al hierdie terroriste word gebreinspoel om te vernietig wat voorkom

Be careful

***

This is so funny

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Google photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s