Geloftedag 16 Desember 2022

*Dat hierdie dag herdenk word vir dekades, is die waarheid.   Al gebeur dit net onder sekere blanke groepe en nie die res daarvan wat hulle daarvan distansieer.    Vir heelwat Boere volksgenote sal dit wees om spesiale voorbereidings te tref om êrens deel van die dag se verrigtinge te wees.   Sommige sal sorg dat hul… Continue reading Geloftedag 16 Desember 2022

Voortrekker kerk Pietermaritzburg

Pietermaritzburg - Op 28 April 1840 is begin met die oprigting van die geboutjie wat vandag nog as die Geloftekerk of Voortrekker kerk/ museum bekendstaan.   Dit is in 1841 voltooi.  Jare later, 1938,  het J.H. Pierneef die skildery van die Geloftekerkie  omstreeks geskilder wat  in die Huisgenoot verskyn het.   Die skildery toon die kerkie soos hy gelyk het nadat… Continue reading Voortrekker kerk Pietermaritzburg