Uraan in Namibië: Rossing

* Dit is nie net belangrik om ingelig te wees nie, maar interessant om te weet watter land, regering of besighede afkomstig van waar ookal, gemyn word in suidelike Afrika, spesifiek Namibië asook die res van Suid-Afrika.  Alles word letterlik omgedolwe, meeste myne word ook nooit gerehabilieer nie, wat dodelik is vir enige land en… Continue reading Uraan in Namibië: Rossing

Boere volk – Grondsake – Land issues

* Ten spyte daarvan dat ander nasies en volke, hul aanslae teen die Boere volk verskerp het na 1652, is dit bewys dat die Boere volk tot datum onder diskriminerende wetgewings en misdaad oorleef.   Hul nasate is steeds in Suid-Afrika en selfs elders op ander kontinente versamel nadat hul weens veiligheid, misdaad, korrupsie en swart… Continue reading Boere volk – Grondsake – Land issues