British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)

Daar is heelwat onbeantwoorde vrae oor die Britse konsentrasiekampe wat deur die Britse koloniale regering destyds geskep het spesifiek vir die Boere, die vroue en kinders veral tydens die twee Anglo Boere oorloë.    Hieragter skuil beslis meer as wat ons tans weet en kennis dra.  Nie lank nadat hul die onafhanklike gebiede geannekseer het,… Continue reading British concentration camps – ABW (Rudie Rousseau)

Concentration camps – ABW

  Twee onafhanklike Boere republieke het duisende mans, vroue en kinders se bloed betaal en het in die proses alles verloor nadat die Engelse regering alle plase (30000 +) met voedsel en vee, afgebrand het.  Twee Anglo Boere oorloë het alles verander.   Ons grootouers en hul families,  was in armoede gedompel en groot dele van… Continue reading Concentration camps – ABW