Front nasionaal : Mandaat

Stem in 2019 vir 'n mandaat vir selfbeskikking vir Front Nasionaal op Nasionale vlak van regering,  sodat ons 'n groot genoeg mandaat kan verkry vir eie gebiede en onafhanklikheid.  Hoe groter die wilskrag vir 'n eie gebied hoe beter vir ons op die langtermyn in gebiede waartoe ons 'n internasionale reg het. IN ONS GESKIEDENIS… Continue reading Front nasionaal : Mandaat