André Fourie (VF+) van die ou Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party – Maart 1992

TV-Debat: André Fourie van die Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party - Maart 1992.    Volksregte   -  Daar word interessante feite op die video genoem/vra:   Het die Randse skou al ooit ons as volk gered?     Het krieket of enige sport al ooit ons as 'n volk gered?  Het swart bemagtiging ooit… Continue reading André Fourie (VF+) van die ou Nasionale Party en Andries Beyers van die Konserwatiewe Party – Maart 1992

VF+ en Afriforum

Nou waar is ons Selfbeskikking wat al van 1994 op die tafel was - Corne Mulder van die VF+ ontwyk vrae oor selfbeskikking en speel skaak met 'n duif wat heeldag "poepies" los.   Sy bril is verseker toegewasem van alleen wees met die skaakmat want die duif het hom uitoorlê.       Kortliks:  Die VF… Continue reading VF+ en Afriforum

Political Party Funding Act will promote multi-party democracy

Net nog 'n multi-party reënboognasie demokrasie party wat hul eie lede beskerm.   Hulle beskerm ook hul eie denkwyse van bestuur en gemeet aan die grondwet wat FW de Klerk by Kodesa saam hulle opgestel het wat ons volk se reg tot bestaan skend - swart bemagtiging word al 25 jaar uitgeoefen. Again a party that… Continue reading Political Party Funding Act will promote multi-party democracy

Eiendom-Property

Die grondonteiening sonder vergoeding, wat in parlement positief aanvaar is, druis 100% in teenoor internasionale reg en wetgewing, verdrae wat die ANC onderteken het.   Ten minste bewys hierdie hele sage hoeveel die liberaal verligte FW de klerk reënboognasie grondwet werd is wat hulle by Kodesa met die ANC, Soros en Slovo (kommuniste) onderhandel het.   Die… Continue reading Eiendom-Property