Eskom blitse finansiële verliese

Alles in ons lewens draai vandag om geld en oorlewing, daarsonder kan min mense oorleef.   Alles kos enorme uitgawes, waarvan Eskom nommer een is.    Eskom wat 'n regeringsentiteit is, weet hulle het die monopolie en buit die burgers en besighede uit om te vernietig.   Die maatemmers wat gevul is met korrupsie kan bykans nie… Continue reading Eskom blitse finansiële verliese

Veelrassige organisasies – ABN

Al die politieke partye en vele ander organisasies is tans veelrassig en kan dus nie namens Boere of Afrikaners as volk opstaan of namens hul besluite maak nie.    Daar is wel lede van die volksgroep wat vir die betrokke partye kan stem waarin daardie politieke party glo, veelrassigheid en meestal kommunisties van aard is… Continue reading Veelrassige organisasies – ABN

Vula Secret Safari

Waaroor gaan die geheimsinnige Safari uit Afrika vir Vula wat spesiaal geskep is om wapens in Suid-Afrika in te smokkel?  Dit gaan oor al die geheime besendings wapens wat ingesmokkel is voor 1994.   Dus, gebeur so iets nie net in flieks nie, maar is die werklikheid gewees en heel toevallig was dit in dieselfde tydperk… Continue reading Vula Secret Safari

“Kleptokrasie” – “Ongeloofwaardig”

Kleptocracy is different from a plutocracy;    A kleptocracy is a government ruled by corrupt politicians who use their political power to humiliate and violate human rights;  they plan and receive kickbacks, bribes, and special favors at the expense of the populace, or simply direct state resources to themselves, relatives or associates. Kleptocrats may use political leverage to… Continue reading “Kleptokrasie” – “Ongeloofwaardig”

Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee

Notice the "AB member" recently at the Bond meeting between other "familiar faces of parliament and so-called leaders" when Ramaphosa addressed them on behalf of "Afrikaners".   One of the many elders was presented to the cameras as Hermann.    Ironical, the club members make sure they have a (so-called) mandate to speak and make decisions… Continue reading Dakar 1986-.. – Notes of H Giliomee

Afrikanerbond en Ramaphosa

AFRIKANERBOND EN RAMAPHOSA Ramaphosa se lyftaal spreek vanself ... aangrypend is die res, wat ook deel was van die oorgawe van De Klerk.  Samesprekings tussen die Broederbond soos hul hulself gedoop het na die Anglo boere oorlog, het na 1994 geheime sendings dig gehou.   Die besoeke in Amerika was nie vir die gewone mense se… Continue reading Afrikanerbond en Ramaphosa

Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

There are various groups of political parties and also sponsors involved in this building.  More sponsors than you can think, involved in this small country with so much minerals to take away.    The main building and the website will tell their own story of what it is about and who the government received money… Continue reading Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament

Parlement Suid-Afrika

Hoe duur betaal ons regtig vir die sages in dit wat sommige mense 'n parlement noem? Hul lyftaal spreek boekdele.   Verskillende politieke partye laat mens regtig wonder hieroor - dis net in "naam" om "gevegte" uit te lok?      SALARIES OF MEMBERS OF PARLIAMENT In 2016 (and 2017), the salary for ministers was at R2.31… Continue reading Parlement Suid-Afrika

ABN en Dinokeng

Daar is 'groot' multi-kultuur organisasies en groepe waarna verwys word, wat ook in 1994 betrokke was by Dakar, Idasa en Kodesa en die opstel van 'n grondwet (1996 - wat ooreenstem met die 1955 manifes van die anc)?   Hulle staan NIE vir enige volk as hul multi-kultureel is nie, wel vir hul eie multi-kultuur rlede. … Continue reading ABN en Dinokeng