Onderstebo – Upside down

Ons Boere en Afrikaner geskiedenis loop langs die spoke wat REWOLUSIE dans en dis ook aangeteken in die arnale.   Kultuur en geskiedenis is onlosmaaklik deel van mekaar.  Niemand, ook nie die liberale blankes nie, kan geskiedenis verander nie, al probeer hulle hoe hard om ons kultuur na ‘n “reënboognasie” te verander.   Daar was nog nooit ‘n reënboognasie nie.  VALS PRETENSIES.   Hoekom moet ons as volk ons wortels verander – om kommuniste en liberales te pas?      Ons as volk, het die reg om te lewe, die reg om voort te bestaan, die reg om ons self in ons eie onafhanklike gebiede te regeer.  Most of us, Boer and Afrikaner (the conservatives – whites) are not involved in this communist rewolution at all.   Read our history – nobody can change your roots and we are all proud of this years of progress and development.  Why must we change – if we do not want to?  Be proud of you and your people, your culture, Afrikaans and history.  We do not force our history, roots, culture and believes on other people.  They have their own.  We as people do have a right to our own areas and full independence.

PARLEMENT2 MANDELA ONDERSTEBO

Dis nie nodig om op jou hande te loop om te weet dis ons parlement in Kaapstad nie.   Al hierdie dinge was beplan rondom die Idasa en Kodesa vergaderings, heelwat buite ons landsgrense.  Dis hier waar die “grondwet” beplan was om al ons menseregte te skend – grondwetskrywers – heelwat blank en verlig – het hul deeltjies bygedra hiertoe.
By the way – it’s not necessary to walk on your hands to know it’s our parliament in Cape Town.  If you want to see chaos, just watch the inside of those meetings, since and even before 1994 – refer to all the Kodesa and Idasa meetings.   Here the created this so-called “demoncratic” constitution, that violate our white’s human rights.

****

Skending van menseregte / Violation of our human rights

Codesa Constitution – Kodesa Grondwet

Internasionale mensereg Artikel 17

RACISM AND LAND REFORM

 

 

 

Laat 'n boodskap

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out /  Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out /  Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out /  Verander )

Connecting to %s