Ons Boere en Afrikaner geskiedenis loop langs die spoke wat REWOLUSIE dans en dis ook aangeteken in die arnale. Kultuur en geskiedenis is onlosmaaklik deel van mekaar. Niemand, ook nie die liberale blankes nie, kan geskiedenis verander nie, al probeer hulle hoe hard om ons kultuur na 'n "reënboognasie" te verander. Daar was nog nooit… Continue reading Onderstebo – Upside down