Stem in 2019 vir ‘n mandaat vir selfbeskikking vir Front Nasionaal op Nasionale vlak van regering, sodat ons ‘n groot genoeg mandaat kan verkry vir eie gebiede en onafhanklikheid. Hoe groter die wilskrag vir ‘n eie gebied hoe beter vir ons op die langtermyn in gebiede waartoe ons ‘n internasionale reg het.
IN ONS GESKIEDENIS was daar konserwatiewe partye. HNP.
***
Front Nasionaal skryf ‘n baie insiggewende artikel – word netso geplaas:
Dit is tog interessant dat ons sowat 45 jaar gelede ook by hierdie punt in ons politieke bestaan was. Daar was ‘n belangrike verkiesing op hande. Daar was ‘n party wat gesê het: Besin jou en kyk na wat besig is om rondom jou te gebeur.
Ter wille van jou kinders en hulle kinders
Soos nou, was die hoofstroom media so in die sak van die regering dat duidelike opdragte oor beriggewing aan joernaliste gegee is.
En dit het gewerk….tot by die punt waar ons vandag sit. Uitgelewer en verdruk in ons geboorteland. Waar ‘n Parlementslid in die Parlementsgebou in Kaapstad gister kan sê: “A white man should not be allowed to speak in this House!”
Gaan ons leer uit ons foute of gaan ons op 8 Mei wéér stem vir die multikulturele beloftesmouse in die Parlement net omdat dit vir ons na die gerieflikste lyk? Los maar die toekoms en die nageslag…hulle moet maar opsnork op hulle eie!
Front Nasionaal sê Nee! Nee! En nogmaals : Nee!
Ons mag ‘n paar seer houe toegedien wees, maar ons is ver van oorwonne. As daar verder toegegee, weggegee en oorgegee moet word, laat die hensoppers van ons tyd dan maar toegee, weggee en oorgee.
Ons gaan baklei vir ons Vryheid al baklei ons alleen!
***
KENNIS IS MAG
Ons moet onsself bemagtig soos ons voorouers hulle bemagtig het. Swart bemagtiging is in 1994 teen elke blanke ingestel om met opset te vernietig. Voor die BEE wetgewing ge-implementeer is in 1997, is dit al toegepas.
Begin vandag reeds en steun volkseie besighede en steun arm volksgenote.
Die huidige regering, sowel alle ander partye niks voel vir die blanke in hierdie land – inteendeel.
Die Grondwet maak nie eers vir ons voorsiening om te mag bestaan nie. Dit maak voorsiening vir selfbeskikking.
Dit maak voorsiening vir al die ander etniese volke in Trustgebiede en triljoene rande word op die ou Tuislandgebiede oftewel Trustgebiede, grondeise en swart bemagtiging gespandeer, terwyl ons buite gelaat word. Ons belastings word deur regering spandeer.
Die Grondwet maak voorsiening dat ons blankes se huise, plase en eiendomme of selfs aandele/besighede gevat mag word, binnekort sonder vergoeding.
Liberaal verligte blankes wat help skryf het aan dit wat hul help skryf het voor 1994, sit vandag in parlement en verdien groot salarisse en byvoordele. Dis 25 jaar later en al ons menseregte is geskend en ons word daagliks of aangerand of vermoor.
***
Dis belangrik om ingelig te wees en ingelig te bly.
Codesa Constitution – Kodesa Grondwet
Suid-Afrika Parlement /South Africa Parliament
SA is geen eenheidstaat-reënboogland
[…] Front nasionaal : Mandaat […]
LikeLike
[…] Front nasionaal : Mandaat […]
LikeLike
[…] Front nasionaal : Mandaat […]
LikeLike
[…] Front nasionaal : Mandaat […]
LikeLike
JULLE KONTAK NOMMER
LikeLike