Eskom – Soweto – onwettige elektrisiteit

Onwettige konneksies van elektrisiteit is regdeur die land te sien, maar veral in die informele sektor.   Persone weet hoe om te konnekteer maar dis onveilig en dit kos elkeen van ons om dit wat gesteel word, weer te vervang met nog meer om te steel.   Inderwaarheid is hulle niks anders as kriminele en misdadigers nie,… Continue reading Eskom – Soweto – onwettige elektrisiteit

Advertisements

Eskom : Ramaphosa – Motsepe – gas

Indien dit gaan gebeur, gaan elektrisiteit nog meer gemanipuleer word as wat tans die geval is.  Is net 'n kwessie van tyd - en dit kom voor of dit voor die verkiesing of dalk net na die verkiesing sal plaasvind, as daar reeds "gestem" is.   Dit maak net nie sin om Eskom op te breek… Continue reading Eskom : Ramaphosa – Motsepe – gas

Eskom – Soweto (outstanding)

Those Soweto residents must be plunged into darkness until they pay like the rest of us.  Eskom needs to switch off electricity in Soweto and all those use it for free and do not pay, until they start a society to pay their bills.  Most townships. In Atteridgeville people signed "poorest of poor" forms in… Continue reading Eskom – Soweto (outstanding)